Ek het n jaar en n half trug besluit om my eie Bos Karavaan te ontwerp. Ek het toe verlede jaar hom begin bou. Maar vir dieselfde rede as my Waentjie. Kon ek nie regtig iets kry wat ek van gehou het nie.
Ja my teleurstelling was groot toe ek voor verlede jaar op n buitelig skou kom en ek sie een van die vervaardegers het een gebou soos wat ek in ontwerp het. Ok dit was nou maar meer die idee om my deur in die stert te sit om sodoende die Karavaan so kort as moontlik te maak. Ag maar ja ek het maar besluit om dit so te los en voort te gaan.
Hier is solank my planne wat ek geteken het. Ja dit gaan maar stadig a.g.v. my werk wat my so rond jaag maar ek hoop om hom binne kort klaar te he.
Ek sal laater n paar fotos plaas
![]()




Langs.
Antwoord met aanhaling
Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...
Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg!

