Resultate 1 tot 18 van 18

Draad: Bos Toe se boskaravaan

  1. #1
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-02-12
    Plek
    Noord Mosambiek en Kempton Park, Gauteng, South Africa
    Boodskappe
    221
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner D4D 4x4 en n 100 VX Land Cruiser 4.2 Turbo Diesel
    Gunstelingplekke
    Noorde van Namibia-Kuneni, Tanzania, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Mozambique ag in die Bos
    Regte naam
    Thinus

    Bos Toe se boskaravaan

    Ek het n jaar en n half trug besluit om my eie Bos Karavaan te ontwerp. Ek het toe verlede jaar hom begin bou. Maar vir dieselfde rede as my Waentjie. Kon ek nie regtig iets kry wat ek van gehou het nie.
    Ja my teleurstelling was groot toe ek voor verlede jaar op n buitelig skou kom en ek sie een van die vervaardegers het een gebou soos wat ek in ontwerp het. Ok dit was nou maar meer die idee om my deur in die stert te sit om sodoende die Karavaan so kort as moontlik te maak. Ag maar ja ek het maar besluit om dit so te los en voort te gaan.
    Hier is solank my planne wat ek geteken het. Ja dit gaan maar stadig a.g.v. my werk wat my so rond jaag maar ek hoop om hom binne kort klaar te he.
    Ek sal laater n paar fotos plaas
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0202.jpg 
Views:	255 
Size:	23.5 KB 
ID:	3160
    4x4 Groete
    Bos Toe
    Verken die "Scienic" Roete Grondpad Langs.

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot Arrie's Avatar
    Aangesluit
    19-01-12
    Plek
    Bethlehem, Free State, South Africa
    Boodskappe
    557
    Wat ry jy?
    96 Mitshubisi colt rodeo, 98 Mitshubisi Colt Rodeo, Want net melk vrugtesap en Amaroks kom in 2L
    Gunstelingplekke
    Regs voor
    Regte naam
    arrie

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Thinus ek dag jy is al lankal klaar met die wa. Het nie die vordering op wegsleep dopgehou nie
    Tyd wat gespandeer word om te safari word nie van die mens se voorafbepaalde leeftyd afgetrek nie.

    Nobody is perfect. But if you drive a MITSHUBISHI you are pretty close

  3. #3
    4x4 met laestrek mx4's Avatar
    Aangesluit
    23-01-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    271
    Wat ry jy?
    Het vir my n 2.5hilux4x4 gekry om die desertwolf mee te sleep
    Regte naam
    marius nel

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Ja man ek het dit nogal geniet om die vordering te volg,alhoewel ek n klaar gemaakte een gekoop (boswa) kry ek nog steeds idees van manne af ,om verbeteringe op my wa te maak!

  4. #4
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Thinus...dis n ander gevoel om vir n man te se "ek het dit self gebou" as om te brag oor wat jy gekoop het...Gooi die Fotos
    Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...

  5. #5
    4x4 met laestrek Pieter G300's Avatar
    Aangesluit
    15-02-12
    Plek
    Tripoli, Libya & Saldanha, Weskus
    Boodskappe
    209
    Wat ry jy?
    2011 Mercedes G 300 Professional, BF M/T 2000 Land Rover Defender 90, OME, Warn winch, dual battery
    Gunstelingplekke
    Vir 4x4, Afrika!
    Regte naam
    Pieter Bezuidenhout

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Ek stem Johan,

    Dis indrukwekkend en mens sal graag wil sien hoe dit gedoen word, dalk kan ons nog 'n bestelling plaas
    Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg!


  6. #6
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Pieter of dit op n bemakings veldtog teen weskus op vat in desember maand....Thinus ons(ek en Pieter) sal die bemarking in die weste hanteer....HAHA LOL...
    Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...

  7. #7
    4x4 met laestrek Pieter G300's Avatar
    Aangesluit
    15-02-12
    Plek
    Tripoli, Libya & Saldanha, Weskus
    Boodskappe
    209
    Wat ry jy?
    2011 Mercedes G 300 Professional, BF M/T 2000 Land Rover Defender 90, OME, Warn winch, dual battery
    Gunstelingplekke
    Vir 4x4, Afrika!
    Regte naam
    Pieter Bezuidenhout

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Ek stem, sal hom so bietjie "uittrap" daar by Tieties en dan sommer so teen die Weskus opneem. As ons dan terugkom gaan wys ons hom vir die manne by Trekos! Daar sal ons nou hope bestellings kry!
    Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg!


  8. #8
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Pieter jy hoef nie die dinge vir my te veduidelik nie...kry vir thinus om die Caravaan te bou.....Namakwa se blomme is oppad Thinus...jy het so tot Aug toe kaans....
    Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...

  9. #9
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-02-12
    Plek
    Noord Mosambiek en Kempton Park, Gauteng, South Africa
    Boodskappe
    221
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner D4D 4x4 en n 100 VX Land Cruiser 4.2 Turbo Diesel
    Gunstelingplekke
    Noorde van Namibia-Kuneni, Tanzania, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Mozambique ag in die Bos
    Regte naam
    Thinus

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Hier is n paar fotos
    Click image for larger version. 

Name:	new 019.JPG 
Views:	237 
Size:	47.0 KB 
ID:	3226Click image for larger version. 

Name:	new 019.JPG 
Views:	237 
Size:	47.0 KB 
ID:	3226Click image for larger version. 

Name:	new 021.JPG 
Views:	234 
Size:	38.1 KB 
ID:	3227Click image for larger version. 

Name:	Off Road Caravan 001.JPG 
Views:	233 
Size:	42.1 KB 
ID:	3228Click image for larger version. 

Name:	new 020.JPG 
Views:	230 
Size:	35.9 KB 
ID:	3229Click image for larger version. 

Name:	Off Road Caravan 004.JPG 
Views:	231 
Size:	41.3 KB 
ID:	3230Click image for larger version. 

Name:	new 021.JPG 
Views:	234 
Size:	38.1 KB 
ID:	3227Click image for larger version. 

Name:	Karavaan Laai 001.JPG 
Views:	228 
Size:	38.7 KB 
ID:	3231Click image for larger version. 

Name:	Karavaan Laai 002.JPG 
Views:	228 
Size:	43.8 KB 
ID:	3232
    4x4 Groete
    Bos Toe
    Verken die "Scienic" Roete Grondpad Langs.

  10. #10
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Thinus. wat is die beplaning. 2 Uit slaan rooftop tente, een voorentoe en een link en dan die kombuis reg?
    Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...

  11. #11
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-02-12
    Plek
    Noord Mosambiek en Kempton Park, Gauteng, South Africa
    Boodskappe
    221
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner D4D 4x4 en n 100 VX Land Cruiser 4.2 Turbo Diesel
    Gunstelingplekke
    Noorde van Namibia-Kuneni, Tanzania, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Mozambique ag in die Bos
    Regte naam
    Thinus

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Dit is hy Dubbel bed voorentoe en se so 3/4 bed kant toe. Dis nou regs en kombuis links. Helfte van die deur tel op boontoe en die ander helfte ondertoe vir werks blad. Dan skyf yskas uit ook na die linkerkant, Horisontale pop op dakkie en dan agter deur............boonste gedeelte maak oop na die kant toe en die skuins gedeelte af ondr toe met trappies in. Hy het twwe 65 lt water tanks onder in die pens en n 80 lt wat voor in die neuskas pas wat vir die minder skoon water is. hy word maar uit die rivier en in kamp plekke vol gemaak vir stort. Ek sal vir julle nog n ordentlike beskrywing gee.
    4x4 Groete
    Bos Toe
    Verken die "Scienic" Roete Grondpad Langs.

  12. #12
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Dag Thinus...Het jy tussen die yster's en water tenks weggeraak? Waar is die "wright up". Die klink goed sover, waarmee beplan jy om die buite kant toe te maak?
    Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...

  13. #13
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-02-12
    Plek
    Noord Mosambiek en Kempton Park, Gauteng, South Africa
    Boodskappe
    221
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner D4D 4x4 en n 100 VX Land Cruiser 4.2 Turbo Diesel
    Gunstelingplekke
    Noorde van Namibia-Kuneni, Tanzania, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Mozambique ag in die Bos
    Regte naam
    Thinus

    Re: Bos Toe se Bos Karavaan

    Hi Boslory
    Jammer dat dit so stil is. Ek is 90% van die tyd deesdae in die buiteland. Ek is so verstreerd ek kan slange vang. Soos dit nou gaan gaan ek eers by die einde van die jaar klaar kom.
    My gedagte is om hom met Aluminuim "Stucco" plaat buite om oor te trek. Dit het so lemoen skil afwerking.
    4x4 Groete
    Bos Toe
    Verken die "Scienic" Roete Grondpad Langs.

  14. #14
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-02-12
    Plek
    Noord Mosambiek en Kempton Park, Gauteng, South Africa
    Boodskappe
    221
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner D4D 4x4 en n 100 VX Land Cruiser 4.2 Turbo Diesel
    Gunstelingplekke
    Noorde van Namibia-Kuneni, Tanzania, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Mozambique ag in die Bos
    Regte naam
    Thinus

    Re: Bos Toe se boskaravaan

    Ek het darem weer so bietjie gebou gekry.
    Staalwerk nou klaar en het die onderlaag op gesit. As die weer saam speel sit ek die finale kleur more op en dan kan hy trug gaan op die onderstel en dan kan ek begin toemaak
    Click image for larger version. 

Name:	IMG-20130409-00359.jpg 
Views:	90 
Size:	31.8 KB 
ID:	13704Click image for larger version. 

Name:	IMG-20130409-00360.jpg 
Views:	88 
Size:	36.6 KB 
ID:	13705Click image for larger version. 

Name:	IMG-20130409-00361.jpg 
Views:	90 
Size:	35.5 KB 
ID:	13706
    4x4 Groete
    Bos Toe
    Verken die "Scienic" Roete Grondpad Langs.

  15. #15
    4x2 met ewenaarslot Veld Brand's Avatar
    Aangesluit
    09-04-13
    Plek
    Parow Valley
    Boodskappe
    47
    Wat ry jy?
    Mitshubishi Colt Rodeo 2.8 TDI Double Cab 4 x 4 2002 nick named "Ystervark"
    Gunstelingplekke
    Op ons ou familie plaas in die Sandveld. Verskriklik lief vir die Weskus.
    Regte naam
    Albert Brand

    Re: Bos Toe se boskaravaan

    Is die ou al klaar?
    Albert Brand

    albrand101@gmail.com





    noH QapmeH wo' Qaw'lu'chugh yay chavbe'lu', 'ej wo' choqmeH may' DoHlu'chugh lujbe'lu' - Destroying an Empire to win a war is no victory. And ending a battle to save an Empire is no defeat.

    bISeH'eghlaH'be'chugh latlh Dara'laH'be' - If you cannot control yourself, you cannot command others

  16. #16
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-02-12
    Plek
    Noord Mosambiek en Kempton Park, Gauteng, South Africa
    Boodskappe
    221
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner D4D 4x4 en n 100 VX Land Cruiser 4.2 Turbo Diesel
    Gunstelingplekke
    Noorde van Namibia-Kuneni, Tanzania, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Mozambique ag in die Bos
    Regte naam
    Thinus

    Re: Bos Toe se boskaravaan

    Quote Originally Posted by Veld Brand Lees boodskap
    Is die ou al klaar?
    Veldbrand.
    Nog nie man. Ek hoop regtig dat hy sal klaar wees by die einde van die jaar. Ek gaaaaaaaan weer more en dan staan alles weer vir sewe weke
    4x4 Groete
    Bos Toe
    Verken die "Scienic" Roete Grondpad Langs.

  17. #17
    4x4 met agterste ewenaarslot
    Aangesluit
    11-01-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    598
    Wat ry jy?
    Landcruiser 4.2D Bakkie, Colt 2.8 TDI 4x4 Rodeo beide volledig vir Overlanding en Jetta 2L Turbo
    Gunstelingplekke
    Baie plekke in Afrika maar Mosambiek, die Delta en Caprivi is groot gunstelinge.
    Regte naam
    Pierre de Wet

    Re: Bos Toe se boskaravaan

    Quote Originally Posted by Veld Brand Lees boodskap
    Is die ou al klaar?
    Na 2 dae, kom nou!

  18. #18
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-02-12
    Plek
    Noord Mosambiek en Kempton Park, Gauteng, South Africa
    Boodskappe
    221
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner D4D 4x4 en n 100 VX Land Cruiser 4.2 Turbo Diesel
    Gunstelingplekke
    Noorde van Namibia-Kuneni, Tanzania, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Mozambique ag in die Bos
    Regte naam
    Thinus

    Re: Bos Toe se boskaravaan

    Quote Originally Posted by PierredW Lees boodskap
    Na 2 dae, kom nou!
    Jammer Pierre
    4x4 Groete
    Bos Toe
    Verken die "Scienic" Roete Grondpad Langs.

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •