Bladsy 2 van 2 FirstFirst 1 2
Resultate 26 tot 35 van 35

Draad: Namibia rustigheid ???

  1. #26
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    31-01-12
    Plek
    Kimberley
    Boodskappe
    52
    Wat ry jy?
    4x4 Hilux 4.0 V6 DC
    Gunstelingplekke
    Richtersveld, Namibië, Kosibaai, Weskus
    Regte naam
    Jacques

    Re: Namibia rustigheid ???

    Aanhegsel 0
    Kyk hoe bly is ek nou! Dankie ou mater! Click image for larger version. 

Name:	Twyfel 439.jpg 
Views:	43 
Size:	31.1 KB 
ID:	4091Click image for larger version. 

Name:	1-Picture 151.jpg 
Views:	43 
Size:	39.7 KB 
ID:	4092Click image for larger version. 

Name:	1-Picture 183.jpg 
Views:	44 
Size:	68.1 KB 
ID:	4093Click image for larger version. 

Name:	1-Picture 385.jpg 
Views:	45 
Size:	28.0 KB 
ID:	4094Click image for larger version. 

Name:	Picture 037.jpg 
Views:	43 
Size:	40.5 KB 
ID:	4095Click image for larger version. 

Name:	Twyfel 074.jpg 
Views:	43 
Size:	36.5 KB 
ID:	4096Click image for larger version. 

Name:	Twyfel 320.jpg 
Views:	42 
Size:	96.9 KB 
ID:	4097Click image for larger version. 

Name:	Twyfel 400.jpg 
Views:	40 
Size:	43.6 KB 
ID:	4098
    Aangehegte duimnaelsketse Aangehegte duimnaelsketse Reinier Twyfel 074.jpg‎   Reinier Twyfel 229.jpg‎  

  2. #27
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,959
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Namibia rustigheid ???

    Baie mooi dankie Jacques
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  3. #28
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    05-12-11
    Plek
    Odendaalsrus/ Work in Guinea.
    Boodskappe
    243
    Wat ry jy?
    Land Rover Disco 2 V8 ES Nissan Murano
    Gunstelingplekke
    Namibia/Richtersveld.
    Regte naam
    Howard

    Re: Namibia rustigheid ???

    Baie mooi fotos Jacues.
    Thanks for the share.

  4. #29
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    804
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Namibia rustigheid ???

    Daarsy nou, dankie Jacques. Bly jyt rg gekom, fotos lyk lekker man!
    Johann

  5. #30
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,091
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Namibia rustigheid ???

    Is annerste mooi land daai ja!!!! Daai water ... oihhhh!!
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

  6. #31
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    31-01-12
    Plek
    Kimberley
    Boodskappe
    52
    Wat ry jy?
    4x4 Hilux 4.0 V6 DC
    Gunstelingplekke
    Richtersveld, Namibië, Kosibaai, Weskus
    Regte naam
    Jacques

    Re: Namibia rustigheid ???

    Ja, en nou is daai lekker daarvan terug in my lyf. Soveelso dat ek net wil pak en ry!

  7. #32
    4x2 met ewenaarslot GERHARD's Avatar
    Aangesluit
    23-01-12
    Plek
    Sir Lowry's Pas buite Somerset-wes
    Boodskappe
    71
    Wat ry jy?
    2009 Toyota Hi-Lux D/C 4X4 3D4D. 2009 Jurgens Explorer boskaravaan.2006 Toyota Hi-Lux 3D4D 4x2
    Gunstelingplekke
    Namibia,Kgalagadi,Hartenbos
    Regte naam
    Gerhard Prins

    Re: Namibia rustigheid ???

    Nog 'n paar lusmakers van ons buurlandClick image for larger version. 

Name:	DSC08892.jpg 
Views:	29 
Size:	96.5 KB 
ID:	4183Click image for larger version. 

Name:	DSC08360.jpg 
Views:	27 
Size:	97.1 KB 
ID:	4184Click image for larger version. 

Name:	DSC08563.jpg 
Views:	26 
Size:	93.8 KB 
ID:	4185Click image for larger version. 

Name:	DSC08588.jpg 
Views:	25 
Size:	92.7 KB 
ID:	4186Click image for larger version. 

Name:	DSC08624.jpg 
Views:	26 
Size:	89.7 KB 
ID:	4187Click image for larger version. 

Name:	DSC08699.jpg 
Views:	24 
Size:	94.5 KB 
ID:	4188

  8. #33
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    31-01-12
    Plek
    Kimberley
    Boodskappe
    52
    Wat ry jy?
    4x4 Hilux 4.0 V6 DC
    Gunstelingplekke
    Richtersveld, Namibië, Kosibaai, Weskus
    Regte naam
    Jacques

    Re: Namibia rustigheid ???

    My reis het my baie vinnig deur die land gevat. Ek wou soveel moontlik sien omdat dit my eerste keer was. Die gedagte was, mens weet nooit wanneer jy weer daar kom nie. En ek kan met eerlikheid sê dat self die vinnige reis met baie rustigehid gepaart gegaan het. Aan die een kant was die baie ry 'n goeie besluit, nou het bykans elke deel van die land vir myself gesien en kan ek self besluit waar ek die meeste tyd met 'n volgende reis sal deurbring. Ek het egter nie genoeg tyd gehad vir die Kaprivi en Kaudum nie. As iemand vir ons dit ook sal wys asseblief?
    Last edited by Ryons?; 17-04-12 at 07:11.

  9. #34
    4x4 met twee ewenaarslotte jacques odendal's Avatar
    Aangesluit
    30-01-12
    Plek
    Kuilsrivier.
    Boodskappe
    1,091
    Wat ry jy?
    76 lc stasiewa & 79 lc bakkie diesels
    Gunstelingplekke
    Hoe willer hoe beter.
    Regte naam
    Jacques Odendal

    Re: Namibia rustigheid ???

    Quote Originally Posted by Ryons? Lees boodskap
    JY mag so glo jotto, maar ek vind nog uit hoe om die foto's te laai! Help tog?
    Dis makliker as as om blou relays te programmeer & te toets.
    Sien jy nou jakkie & baie mooier.
    Sal hoop om jou khaudum & caprivi te wys na julie.
    Last edited by jacques odendal; 20-04-12 at 09:56.
    Dit makie sakie! Wanneer ry ons?

  10. #35
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    31-01-12
    Plek
    Kimberley
    Boodskappe
    52
    Wat ry jy?
    4x4 Hilux 4.0 V6 DC
    Gunstelingplekke
    Richtersveld, Namibië, Kosibaai, Weskus
    Regte naam
    Jacques

    Re: Namibia rustigheid ???

    Blou relays is nie niks nie, Jacques, dis die vreeslik vinnig varanderende wêreld ( Tegnologies, sosiaal ... en owerheids! ) wat soms 'n stremmende neiging op die andersins tevrede persoonlikheid het. Maar mense is aanpasbaar en kort voor lank is ons almal in die middel van die IED's van rustige plekke soos Khaudum en Caprivi. Ek sien uit na jou wys en vertel!

Bladsy 2 van 2 FirstFirst 1 2

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •