Ons wil graag die kreeffees gaan bywoon. Kan iemand dalk enige selfsorg plekke aanbeveel daar?? Hoef nie noodwendig in Lambertsbaai te wees nie, maar in omgewing van so n uur se ry sal ook goed wees. Enige info sal waardeer word. Baie dankie by voorbaat.



Antwoord met aanhaling
Dit makie sakie! Wanneer ry ons? 
...

