Resultate 1 tot 6 van 6

Draad: Safari Patrollie

  1. #1
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Safari Patrollie

    Vir die "Patrollie" manne, hier is n mooi patrollie te koop. Ek is nie n smous nie maar n vriend van my wil syne verkoop. Die kar is mooi!! Weet nie sy prys nie, maar praat met Karel self, hy sal graag julle vrae beantwoord. Sy no. is0836263569. Hy is nog van onse soort wat sy karre laaik.Click image for larger version. 

Name:	Karel Safari 001.jpg 
Views:	86 
Size:	95.9 KB 
ID:	1706
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Safari Patrollie

    Ek het nog fotos van die kar, as iemand wil sien stuur "e" pos adres dan stuur ek aan.
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  3. #3
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,091
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Safari Patrollie

    Flippen netjies so ek sê !!

    Frik.... Plak `n paar foudies van daai kar by "Wiele Foudies" ? ... Hy's mooi!!!
    Last edited by Vlakvark; 10-02-12 at 06:56.
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

  4. #4
    4x2
    Aangesluit
    17-02-12
    Plek
    port nolloth
    Boodskappe
    3
    Wat ry jy?
    hyundai elantra. het n nissan safari gery maar moes dit verkoop weens ouderdom, en hoe kilos.
    Regte naam
    jakes du plessis

    Re: Safari Patrollie

    Ferik wil die lorrie verkoop? Of brag jy net met so n mooi ding. Ek het ook een gery maar het dit verlede jaar verkoop, na net by die 2000000km. As jy daai een wil smous hier is n ou wat hom soek hoor, hulle is kannie dode.

  5. #5
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Safari Patrollie

    Port Boesman,
    Ja die safari is te koop, regtig n mooi kar, nee hy is nie vir die "brag" nie. Die eienaar se no is by die prentjie, kontak hom gerus.
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  6. #6
    4x2
    Aangesluit
    17-02-12
    Plek
    port nolloth
    Boodskappe
    3
    Wat ry jy?
    hyundai elantra. het n nissan safari gery maar moes dit verkoop weens ouderdom, en hoe kilos.
    Regte naam
    jakes du plessis

    Re: Safari Patrollie

    Dankie Frik, ek is maar nuut hier en het na die tyd eers die no gesien toe alles oopmaak, sal hom vandag bel. Daai is darem maar mooi lorries.

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •