Resultate 1 tot 3 van 3

Draad: Safari snorkel vir 2.7 Hilux 2000 model

  1. #1
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    16-01-12
    Plek
    Malmesbury
    Boodskappe
    65
    Wat ry jy?
    Toyota 2.7 Hilux 4by4 DC 2000 model
    Gunstelingplekke
    Atlantis duine,Cederberge,Mosselbaai
    Regte naam
    Pieter van Aswegen

    Safari snorkel vir 2.7 Hilux 2000 model

    Manne ek soek 2de handse snorkel vir my bakkie. Nuwe ene is net te duur. Dalk bakkie wat in ongeluk was of so iets.

  2. #2
    4x2
    Aangesluit
    12-05-12
    Plek
    Centurion
    Boodskappe
    1
    Wat ry jy?
    Toyota Hilux Legend 35 KZTE.
    Regte naam
    Dennis Rousseau

    Re: Safari snorkel vir 2.7 Hilux 2000 model

    Probeer vir Pieter Pretorius by 4X4direct in Langebaan of kyk ook by die Hilux4x4 webtuiste.

  3. #3
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    16-01-12
    Plek
    Malmesbury
    Boodskappe
    65
    Wat ry jy?
    Toyota 2.7 Hilux 4by4 DC 2000 model
    Gunstelingplekke
    Atlantis duine,Cederberge,Mosselbaai
    Regte naam
    Pieter van Aswegen

    Re: Safari snorkel vir 2.7 Hilux 2000 model

    Hello Dennis. Dankie ek sal bietjie uitvind by daardie twee plekke. Lekker dag

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •