Bladsy 5 van 5 FirstFirst ... 3 4 5
Resultate 101 tot 105 van 105

Draad: Vrae oor vering aan 'n kenner / Suspension questions for an expert

  1. #101
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,032
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Vrae oor vering aan 'n kenner / Suspension questions for an expert

    Quote Originally Posted by Jgrob Lees boodskap
    Halo daar manne...ek was toe by Ironman se deskundiges hul kon geen fout kry met bumper of onderstel soos die Delmas handelaar beweer nie.Ek gaan More dis nou 16/01/13 na McCarthy Toyota volgens hulle is dit net n geringe foutjie maar hou jul op hoogte
    Johan
    Wat was toe die uitslag?
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


  2. #102
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Vrae oor vering aan 'n kenner / Suspension questions for an expert

    Toyota Prado 120: WAT kan ek doen om die dong bikki hoogte te gee?? [Vra my HardBody vrae .. of PATROL -- maar die softroader is niks klinkklaar nie.
    En hy moet AF ie pad gaan .. selfs Baboons Pass kan loop
    Raad? Opinie? Gedagtes? [een ding IS -- hy is te laag soos hy nou staan.]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  3. #103
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,032
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Vrae oor vering aan 'n kenner / Suspension questions for an expert

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    Toyota Prado 120: WAT kan ek doen om die dong bikki hoogte te gee
    Hallo daar Oompie, ek dink aan die einde van die dag sal jy "full kit" moet gaan - kyk bietjie hier. Vervang net die Elite skokbrekers met XTR as dit hier plaaslik beskikbaar is. Kyk ook na Tough Dog - Broadacres Fitment Centre of nou Opposite Lock Fourways bring dit mos ook nou in.
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


  4. #104
    4x4 met agterste ewenaarslot
    Aangesluit
    11-01-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    598
    Wat ry jy?
    Landcruiser 4.2D Bakkie, Colt 2.8 TDI 4x4 Rodeo beide volledig vir Overlanding en Jetta 2L Turbo
    Gunstelingplekke
    Baie plekke in Afrika maar Mosambiek, die Delta en Caprivi is groot gunstelinge.
    Regte naam
    Pierre de Wet

    Re: Vrae oor vering aan 'n kenner / Suspension questions for an expert

    Doen die suspensie met swaardiens (EFS, TJM, OME, asb. nie Camil?), haal die trappe af, kyk na spacers op die voorste coils, Firestone Ride Rite Lugvere agter. Oorweeg 'n 30-40mm body lift waaroor ek nie mal is nie maar wat geen impak op CV joint hoeke voor het nie. Hardbody is tog ook maar 'n softroader met IFS voor as jy softroader daarvolgens meet , in sy geval net torsion bars ipv coils. Haal plastic bumpers af en sit yster op. So ja jy kan baie doen maar steeds nie soos met die vaste aste op 'n regte Cruiser en Patrol nie.

  5. #105
    4x2 Jgrob's Avatar
    Aangesluit
    02-01-13
    Plek
    Delmas
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    2012 Hilux D/C 40 4x4
    Regte naam
    Johan Grobler

    Re: Vrae oor vering aan 'n kenner / Suspension questions for an expert

    George
    Sal nie glo maar slegs die klimaat beheer stelsel se kontrole was foutief, en dit is uitgevind binne n uur, so ironies as jy n handelaar kry wat graag iets vir jou wil doen.Dit is nou in Wilgers Menlyn RD.Hul diens was uitstekend gewees die werks winkelbestuurder Ray was baie behulpsaam.So jul weet waar ek bly moet nooit jul voertuig vir foutiewe oorsake daarna toe vat nie....... eienaardig dat een handelaar n produk se naam so kan weggooi nie.Ironman se manne was ook baie behulpsaam met hulle diens en het my na McCarthy toe verwys ook. Dankie vir al julle manne se belangsteling dis lekker om met julle te chat. Kom ons maak weer so!!!

Bladsy 5 van 5 FirstFirst ... 3 4 5

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •