Hierdie "revolver shacles" is soos 'n spookskip of die Skim van ouds.....almal weet daarvan of wonder daaroor.....ek wonder sommer ook.....
@Ali/Marilize/Gerrie - julle het mos kontakte in die 4x4 wêreld - kan julle nie bietjie op 'n amptelike wyse vanaf Wegry se kant navaag doen nie...hier is 'n paar Kampvuurders wat wil koop....






Antwoord met aanhaling

