Resultate 1 tot 5 van 5

Draad: Faces of the Namib 27 Mrt - 1 Apr 2012

  1. #1
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,113
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Faces of the Namib 27 Mrt - 1 Apr 2012

    Ons is n groepie wat die Faces of the Namib van Solitaire na Walvisbaai deur die Namib woestyn gaan ry op bogenoemde datums saam met Uri Adventures.

    Hulle laat net 12 voertuie toe, ek het nog n plekkie of twee oop as iemand dalk belangstel om saam te kom, vra vir die wat weet....die Namib is AWESOME !!!!

    Hier is n paar foto's.....deel van die roete is dieselfde http://www.wegry.co.za/forum/showthr...itz-Walvisbaai

    Kontak my gerus aflyn vir al die inligting by jcx@mweb.co.za
    Last edited by Chris van der Merwe; 05-02-12 at 18:44.
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Faces of the Namib 27 Mrt - 1 Apr 2012

    Dit is waarlik een van my droom-trips, maar ek gaan nog lank moet spaar, dankie vir die uitnodiging.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  3. #3
    4x4-grondpadkar Deon Kotze's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Kraaifontein
    Boodskappe
    174
    Wat ry jy?
    Land Cruiser FJ79 EFI met alles wat ek nodig het. Bokwa
    Gunstelingplekke
    Namibia, Namibia, Namibia...
    Regte naam
    Deon Kotze

    Re: Faces of the Namib 27 Mrt - 1 Apr 2012

    As jy een van daai duine teen 120km/h uitry dan lyk dit so...Click image for larger version. 

Name:	385IMG.jpg 
Views:	30 
Size:	62.5 KB 
ID:	1688

  4. #4
    Moderator Wie kom saam ?'s Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    26
    Wat ry jy?
    Alles wat wiele het!
    Gunstelingplekke
    RSA en ons buurlande

    Re: Faces of the Namib 27 Mrt - 1 Apr 2012

    Dit klink ongelooflik lekker. Het hierdie bladsy se link op Wie kom saam? op facebook gesit. Wens ons kon saam! Volgende keer!

  5. #5
    4x4-grondpadkar Boslory's Avatar
    Aangesluit
    02-02-12
    Plek
    Vredenburg
    Boodskappe
    191
    Wat ry jy?
    Isuzu Kb 280Dt 4x4 1997
    Gunstelingplekke
    ZA Weskus
    Regte naam
    Johan Brits

    Re: Faces of the Namib 27 Mrt - 1 Apr 2012

    Ek hoop alles was vas in daai cruiser...as 2 ton grond toe kom kan dit lelik raak...

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •