Ek hoop die draadjie pas hier maar nou ja, ons Nissan 4x4 klub en die manne van die Patrol Forum het vanoggend by SAC in Centurion saamgerek vir 'n Dyno dag...ons was so 25 voertuie van alle Nissan 'shapes en sizes'.....almal is op die Dyno en het ons ook 'n uitdruk ontvang om te beloer...dankie aan SAC....
So 'n paar foto's....





