Ek en my gesinnetjie wil volgende jaar vir die eerste keer Botswana toe gaan. Ons wil graag die Chobe Nasionale Park besoek omdat ons al so baie daarvan gehoor het. Is daar dalk iewers meer inligting oor hierdie tipe toer? Ek sal graag wil hoor van iemand wat dit al gedoen het. Ek is maar skaars aan die begin van die toerbeplanning, so ek kyk nou eers na die roete wat ons moet volg. Wat is die moets en moenies van so 'n toer?



Antwoord met aanhaling




Dit makie sakie! Wanneer ry ons? 
