Resultate 1 tot 2 van 2

Draad: Brag-plek

  1. #1
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,991
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Brag-plek

    Ek weet nie maklik/moeilik/onmoontlik dit is om aan die forum se struktuur te karring nie, maar ek sou baie graag 'n plek sien waar ons kan vertel van alles wat ons al aan ons karre gedoen het?

    ek kry die gevoel daar is heelwat ouens hier wat graag peuter, en die beste plek om te leer wat werk en wat nie, is by ouens wat dit al gedoen het.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  2. #2
    Administrateur WegRy-admin's Avatar
    Aangesluit
    14-10-11
    Plek
    Kaapstad
    Boodskappe
    458
    Wat ry jy?
    Fiat Panda 4x2, maar hopelik binnekort 'n Jimny (donasies welkom!)
    Regte naam
    Marilize Nel

    Re: Brag-plek

    Hi Peter. Julle kan gerus die Doen-dit-sommer-self-afdeling hiervoor gebruik. Dit is waarvoor hy daar is - sodat julle kan vertel van alles wat julle aan die karre doen en al die briljante planne waarmee julle vorendag kom. Klik hier om direk soontoe te gaan: Doen-dit-sommer-self



Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •