My vrou het 'n 1995 Mercedes Benz C220 (W202 reeks) te ruil vir 'n Microbus of soortgelyk. Die Mec is in pragtige toestand en het 275,000km op met VDR en alle gemaks funksies wat jy verwg van die duitse ryding. Ons kyk na 'n T3 microbus, T3 Syncro, Chrysler Voyger, Condor of soort gelyks. Laat weet my wat jy het en ons kan selfs met ruiling kontant aanpassing maak na ieder kant.
Bennie Nul ag twee 820 9014 benniebez@mweb.co.za