Wat van om daar op die Steenbokskeerkring in Namibia naby Solitaire weg te spring, dan werk ons deur daar na Mata Mata, glip deur die park, uit by Mabuasehube en dan grondpadlangs regdeur tot op die ooskus?
Wat van om daar op die Steenbokskeerkring in Namibia naby Solitaire weg te spring, dan werk ons deur daar na Mata Mata, glip deur die park, uit by Mabuasehube en dan grondpadlangs regdeur tot op die ooskus?
Piet van Heerde
4x4 Veld en Marine gids
Richtersveld spesialis
Vol vrag op volle vaart, lekker!
Plot vir ons so kaart dat ons sien![]()
Daar is nooit iets soos genoeg grondpad nie.
Gerrie van Eeden
Joernalis - WegRy/ Journalist - Drive Out
gerrie@wegry.co.za
Nee genade kerels, ek sal dit nie oorleef om NIE deel te wees nie (angry), my tjorre kwalifiseer nie, maar ek gaan saam, al moet ek nou co-drive vir n ou in n 1963 Mini bakkie
Piet jou roete gaan 100% werk, hy het my skoon opgewonde soos ek hom self begin kop gee !!!
(Dink ek gaan vir Kubu met n rubberhammer bykom tot hy erken hy is n 1990 model)![]()
Chris.
Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels
Daar is baie plek in Lobo vir ouens wat wil co-pilot!![]()
Daar is nooit iets soos genoeg grondpad nie.
Gerrie van Eeden
Joernalis - WegRy/ Journalist - Drive Out
gerrie@wegry.co.za
Raait, so kom ons kry 'n tentatiwe lys op die been: Wie sal wil saamkom op so trip en waarmee gaan jy ry?
1. Gerrie en Oom Mac of Dries (hang af of Dries petrol kan sponsor) - 1981 Datsun Safari
2.
3.
4.
5.
6.
7.
Support vehicles:
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
Ons sal later worry oor die datums, hierdie is mos maar eers baie ver in die toekoms!
Daar is nooit iets soos genoeg grondpad nie.
Gerrie van Eeden
Joernalis - WegRy/ Journalist - Drive Out
gerrie@wegry.co.za
Oukei, ek sien die lys gaan nie werk nie...
Kom ons probeer die volgende ding. Piet het voorgestel ons begin by Solitaire na Mata Mata en dna na Mabuasehube... wat sal die volgende punt dan wees? Ons kan of heeltemal buite SA noord neuk in Botswana in, of on skan terug oor die grens kom en die grens langs volg...
Skietmet voorstelle ouens!
Daar is nooit iets soos genoeg grondpad nie.
Gerrie van Eeden
Joernalis - WegRy/ Journalist - Drive Out
gerrie@wegry.co.za
Gerrie,
Kyk laas keer toe ek in n' ou kar gery het was in 1969 toe ons huis to gehike het vanaf SAI-6 innie Ooskaap en n' geleendheid gekry het in n' Chevy 2 en Fiat 500...Die res van die storie sal ek vertel as ons voete in die rooi grond is.
Groete,
Dries...
As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.
Eishhh, met die aankoop van my nuwe lorrie klink dit het ek my nou uit 'n allemintige lekker trip gediskwalifiseer!!!
Maar ek het 'n plan, my goeie pel Wim Marais se '98 Hilux het al meer as 500 000 kilos op en hy sal kwalifiseer, dan kan ek met my nuwe lorrie dalk 'back-up' of, net saam hom ry.....mmm, goeie plan albei kante toe!!!
Hou my asb op hoogte! Ek sal definitief plan maak om saam te ry. My kar is nog bietjie jonk maar as julle dit volgende jaar hou sal hy kwalifiseer!
al wat oud genoeg is op die plaas is my 3 trekkers, 1984, 1974 en 1966 modelle. Sal bietjie stadig wees en baie swaar op diesel.
As 'n 1994 Toyota kwalifiseer, sal ons regtig belangstel. Klink lekker.
Heheheheeee Arnize, ou Gerrie is so rustig teen die tyd wat hy die ene aanmekaar slaan,kwailfiseer ons almal
Skuus Gerrie....moes net![]()
Last edited by Chris van der Merwe; 05-06-12 at 16:46.
Chris.
Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels
Nou wanneer dan, ek het nie meer kanne vir al die diesel wat ok so skel skel aftap nie....Iemand (Gerrie) moet nou voorvat of ons maak dit nie..lyk my Oompie Mac was die voor vatter met sy pers potlood op die kaart maar nou is dit stil.....
Ons sal ook moet blikkies kos bymekaar maak want ek hoor n' ou mag nie uithang met etes nie, want daar word gery en nie "gevreet" nie, so lyk my ons gaan gewig verloor op die trip...
As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.
Hier gaat ook niks vir nou aan nie...lyk vir my ons begin al met n vassit senario...leker laat weet miskien sal my Suzi ook kwalifiseer....alles voor die 20ste eue...kom Gerrie...
Daar waar Bobejane met kieries nie kan loop, daar vat suzi my...
APRIL 2013 - [begin en einddatum nog bepaal te word] Alexanderbaai tot KosiBaai, ons volg die noordelike grens van RSA.
Die "gevolg" kry ook 'n "Bus en Platkar" roete waar hulle elke 2e aand met die groep opvang
Nou vir die "Voertuig vereistes" - Ouer as xxxxx jaar; meer as xxxxx km op - ASOOK - meer as 400 000 km op al is die ryding jonger as die 19??
[ek het reeds my 'Kou-paailoot' en mac-enniek geboek.![]()
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Nee jong ek sal dit nooit maak nie, het al weer n' nuwe ryding bestel.....sal maar moet saamry met iemand anders so oukar, sal met graagte diesel help betaal, of sy kar koop vir die trip as hy hom terug koop as ons klaar is
Last edited by Dries de Kock; 24-09-12 at 02:04.
As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.
nou maar hoekom orgnaaiz jY nou nie die "sipports teem" 'ie? - ek meen, daar moet darem HEEL karre ook wees om die steun te bied .. logistiek gan nie grappies wees nie.)
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Goeie plan Oom Mac.
Die van julle wat nie ou karre ry nie en wil saamstaan om die ondersteuningsspan te wil ondersteun kan hul name op die lys sit. Dis nou karre wat so om en by 5 jaar oud is tot nuwe rygoed. Die ou karre gaan ons heel moondlik red maar nou ja...
Dries de Kock
As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.
Ek lees hier met belangstelling!
Piet, Paul en Klaas volg Jan Rap en sy maats .....
juis met die trip in gedagte - het ek gister vir LOBO by De Wildt deur die moeilikste dele gaan sit -- ek het my reggemaak dat sit 'n gspook en spartel sou wees want ek is mos "diff lock' bederf en die ou is steeds sonder 'idle control' valve' en sedert Tour de Frans hom uitgesort het met die oor - was hy nognie naaaaby 'n dyno om hom sy kompjutur weer bymekaar te kry nie.
Darem laasweek sy uitlaatspruit nuwe pakstuk ingedruk, nou's hy nie meer hees nie en ook vir hom 'n heel pulley opgesit.
Maar daai Lobo vat daai gate en asknopers en regaf walle, op en af, asof hy difflock inni rondte het .. verspotmaklik Ek is selfs met hom uuit waar 'n Rubicon omgedraai het [blameer leier die drywer]
LOBO jou doring, jou staatmaker jou dierrrbare ding .. jy is beslis NIE 'n robies nie ..
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Ditsem Oompie Mac! Dis hoe jy nou jou ryperd moed inpraat!
My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!
hirri is eintlik Gerrie se draad - maar die droom loop nog voort
Ernstig - is daar manne wat sou belangstel in so 'n "Kroon SA" [Crown SA] outjor trippie ? Weskus tot ooskus, so naby die land se Noordelike grens as mooontlik? [Aldus die "kroon" roete]
Kom ons gesels hier, of nuwe draad as Admin so besluit.
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/