Resultate 1 tot 6 van 6

Draad: WegRy-smileys is hier!

  1. #1
    Administrateur WegRy-admin's Avatar
    Aangesluit
    14-10-11
    Plek
    Kaapstad
    Boodskappe
    435
    Wat ry jy?
    Fiat Panda 4x2, maar hopelik binnekort 'n Jimny (donasies welkom!)
    Regte naam
    Marilize Nel

    Cool WegRy-smileys is hier!

    Hi julle. Ons het die beskikbare smileys op Kampvuur uitgebrei na 'n lys van sewentig (ja, 70!) smileys! Jy kan nou enigiets van tot en :itwitch: gebruik om jou boodskappe meer emosie te gee.

    Almal het mos maar hulle gunsteling-smileys wat hulle geniet om te gebruik, so as daar 'n smiley is waarvan jy hou en ons het hom nog nie, gooi sommer net die prentjie of URL hieronder en ek sal dit vir julle opsit. Pasop net vir kopiereg, maar gelukkig is die meeste smileys gratis .

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,113
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: WegRy-smileys is hier!

    Thanks Marilize....jy
    Last edited by Chris van der Merwe; 10-01-12 at 17:07.
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  3. #3
    4x4 met agterste ewenaarslot J.J.'s Avatar
    Aangesluit
    04-01-12
    Plek
    Nelson Mandela Bay
    Boodskappe
    905
    Wat ry jy?
    Isuzu 300 LX 4X4 DC. Dubbel battery vir Engel yskas. BMW 525i. Yamaha Scooter. Chev Sparkie
    Gunstelingplekke
    Drakensberge, Addo N.P., Afrika noord van ons, enige stil 2 spoor.
    Regte naam
    J.J. Zwiegers

    Re: WegRy-smileys is hier!

    Dankie, ek het reeds my eerste een gebruik...




  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,961
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: WegRy-smileys is hier!

    Dankie tog
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  5. #5
    4x4-grondpadkar Shorty's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Iewers in Wes Afrika
    Boodskappe
    106
    Wat ry jy?
    70 & 105 Cruiser
    Gunstelingplekke
    Enigeplek waar n platkar nie kan kom nie!
    Regte naam
    .

    Re: WegRy-smileys is hier!

    (cool)

  6. #6
    4x4-grondpadkar riverrat's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Malelane Mpumalanga
    Boodskappe
    168
    Wat ry jy?
    Toyota Hi-lux 4x2 met ewenaarslot
    Gunstelingplekke
    Cape Vidal en Mosambiek
    Regte naam
    Marcellus van Staden

    Re: WegRy-smileys is hier!

    B!

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •