Ba Mooi JJ. Pragtige kleure en daai water...........
Ba Mooi JJ. Pragtige kleure en daai water...........
Gaius 147 kW & 470Nm torque - Heeltyd Speeltyd
Mooi ene van die son opkoms Kiewiet
Of sak hy nou daar by jou in die Weste
.. Is `n son sak Franswa. (Weskus). Partykeer is ek nog nie gewoond aan die gedagte dat ons hier in die Wes-Kaap (sou mens regtig wou) `n sons-op aan die Ooskus (oor die see) kan kiek en `n son-onder (ook oor die see) dieselfde dag aan die Weskus nie. .... (Daai een was net so entjie anderkant Atlantis duine ,.... )
Kiewiet.
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
Dis nog een van my planne vir die toekoms...om die Weskus op te toer op my tyd wil op soveel as ek kan van die klein plekkies oorbly.
Last edited by Vlakvark; 03-06-12 at 09:02.
Kiewiet.
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
Regtig mooie fotos Peter ... en die water landskappe is besonders. VWD!!
Kiewiet.
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
Dankie Kiewiet
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...
Mooi Peter...ek wil nou in Augustus bietjie een oggend soontoe gaan...was nog nie daar nie!
Onthou jou beanie en handskoene!
Dankie Franswa
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...
Mooi Kiewiet! Dit klink my daai D3200 is nogal 'n monster!
Watse lense het jy gekry?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...
Kiewiet.
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
Kiewiet, dis lekker lense daai en sal jou dek vir 90% van die fotos wat jy wil neem.
Dankie
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...
Sjoe Kiewiet, waar en wanneer het jy so gelukkig geraak?
Jy kla oor jy nie voeltjies met goggas in hulle monde in jou versameling het nie, maar hierdie maak tienvoudig op daarvoor! Het jy dit nou in die wille Kruger-tuin geskiet?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...
Kiewiet.
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
Great Kiewiet
Ek wag in spanning vir die roeteverslag!![]()
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...