Bladsy 2 van 4 FirstFirst 1 2 3 4 LaasteLaaste
Resultate 26 tot 50 van 97

Draad: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

  1. #26
    4x4 met laestrek Alibaba's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Bellville
    Boodskappe
    495
    Wat ry jy?
    Lucky is 'n Toyota Hilux 2,2 petrol, 1992-model. OME-bladvere, Gabriel Safaris, BFG KM2 Muds.
    Gunstelingplekke
    Krugerwildtuin, Mosambiek (enige plek), Weskus Nasionale Park, Sederberg, Noordooskaap, Lesotho ens.
    Regte naam
    Ali van Wyk

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Dis nog net vier possies, dan is ek by 200. Nee, maak dit drie!

    "In a city you don't live, you just show off." Herman Charles Bosman

    Ali van Wyk
    Tel. +27 21 443 9831
    ali@wegry.co.za
    HEELPAD GRONDPAD!

  2. #27
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Quote Originally Posted by Alibaba Lees boodskap
    Dis nog net vier possies, dan is ek by 200. Nee, maak dit drie!
    kom nou Ali - nog enetjie man, laat ons sien wat kry jy by op 200....
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  3. #28
    4x4 met laestrek Alibaba's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Bellville
    Boodskappe
    495
    Wat ry jy?
    Lucky is 'n Toyota Hilux 2,2 petrol, 1992-model. OME-bladvere, Gabriel Safaris, BFG KM2 Muds.
    Gunstelingplekke
    Krugerwildtuin, Mosambiek (enige plek), Weskus Nasionale Park, Sederberg, Noordooskaap, Lesotho ens.
    Regte naam
    Ali van Wyk

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Ek's daar!

    "In a city you don't live, you just show off." Herman Charles Bosman

    Ali van Wyk
    Tel. +27 21 443 9831
    ali@wegry.co.za
    HEELPAD GRONDPAD!

  4. #29
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Quote Originally Posted by Alibaba Lees boodskap
    Ek's daar!
    Low range - wha la - ek sien ons Forum werk ook soos van die ander, dit update al jou ou poste met jou nuutste profiel ens....
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  5. #30
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,321
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    assik nou reg reg lees is Bra' George nou an Adminstrateur ?? en ek is een draadjie nader aan .. eisjj, nou weet 'k nie eens nie :-( ??
    Last edited by Oompie Mac; 03-02-12 at 14:38.

  6. #31
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    assik nou reg reg lees is Bra' George nou an Adminstrateur ?? en ek is een draadjie nader aan .. eisjj, nou weet 'k nie eens nie :-( ??
    Hallo Oompie - gooi hom "Moderator", daai 'Administrateur' is hoogs gevaarlik....ek staan nog bakhand om te leer met die nuwe dinge....het darem al paar "gogga" gebruikers... ge...............haha....O ja, 320 poste vir die Oompie.......
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  7. #32
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,113
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    "laetrek"....ek sukkel soms met die Afrikaanse term. Klink soos een of ander vorm gimnastiese oefening waar jy jou tone moet raak en die gevaar loop om n "hammy" te trek
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  8. #33
    4x4 met laestrek Alibaba's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Bellville
    Boodskappe
    495
    Wat ry jy?
    Lucky is 'n Toyota Hilux 2,2 petrol, 1992-model. OME-bladvere, Gabriel Safaris, BFG KM2 Muds.
    Gunstelingplekke
    Krugerwildtuin, Mosambiek (enige plek), Weskus Nasionale Park, Sederberg, Noordooskaap, Lesotho ens.
    Regte naam
    Ali van Wyk

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Hehehe, ons bring jou juis so t-hemp uit: "Laestrek, dis nie joga nie"

    "In a city you don't live, you just show off." Herman Charles Bosman

    Ali van Wyk
    Tel. +27 21 443 9831
    ali@wegry.co.za
    HEELPAD GRONDPAD!

  9. #34
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,321
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Ek sien op 'n X-Trail se ga* plakker: "Low Range & Diff Lock are for nancy" .. wonner waar sy koerant onderstebo beland het?
    (Ja - hy het 'n ring in sy lip en ooglid en oor gehad)

  10. #35
    4x2
    Aangesluit
    29-03-12
    Plek
    Bellville
    Boodskappe
    4
    Wat ry jy?
    1998 Toyota Hilux D/Cab, 4x4 met 3.0Lt 7MGE ombouing met alles wat jy kan aansit, met 33" G/Y MTR'
    Regte naam
    Louis Botha

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Ek het self gewonder hoekom my Hilux skielik 'n 4x2 is toe kom ek af op die vraag en antwoord. So, dankie nou weet ek ook hoe dit werk.

  11. #36
    4x2 met ewenaarslot Oellie's Avatar
    Aangesluit
    17-01-12
    Plek
    Walkerville (GP)
    Boodskappe
    69
    Wat ry jy?
    99 Nissan Hardbody 2.7td, 4x4. Aftermarket Turbo, Intercooler, 31 Hankook MT, Snorkel, Dubbelbatter
    Regte naam
    R.Oelofse

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Ek het soveel keur deur my profiel gegaan om daai 4x2 te verander dat ek in my slaap begin praat het en my vrou vir my vra met wie of wat baklei ek so in my slaap.
    Nou gaan ek lekker slaap.

  12. #37
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Yep - het teen algemene verwagting in, niks met die voertuig uit te waai nie, eerder met die bestuurder se aktiwiteite op die Forum....hoe sê hulle: "Turbo charged driver - pitty about the car...."...
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  13. #38
    4x2 met ewenaarslot PvA's Avatar
    Aangesluit
    08-05-12
    Plek
    Pretoria Noord
    Boodskappe
    34
    Wat ry jy?
    2006 Toyota Fortuner 4.0 V6 4X4 Auto, Langafstand brandstoftenk.
    Gunstelingplekke
    KNP
    Regte naam
    Pierre Ploos van Amstel

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Dit is gelukkig....

  14. #39
    4x2 met ewenaarslot PvA's Avatar
    Aangesluit
    08-05-12
    Plek
    Pretoria Noord
    Boodskappe
    34
    Wat ry jy?
    2006 Toyota Fortuner 4.0 V6 4X4 Auto, Langafstand brandstoftenk.
    Gunstelingplekke
    KNP
    Regte naam
    Pierre Ploos van Amstel

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    nie te moeilik...

  15. #40

    om te behaal nie.

  16. #41
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Mmmmm - jy kan nogal iewers kom as jy die tyd het om al jou poste in derdes of so op te breek..........ek het ook so truuk raakgesien met die groet van nuwe maters toe haal een maat my uit daaroor....
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  17. #42
    4x2 met ewenaarslot PvA's Avatar
    Aangesluit
    08-05-12
    Plek
    Pretoria Noord
    Boodskappe
    34
    Wat ry jy?
    2006 Toyota Fortuner 4.0 V6 4X4 Auto, Langafstand brandstoftenk.
    Gunstelingplekke
    KNP
    Regte naam
    Pierre Ploos van Amstel

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Ek hoop regtig nie ek word uitgehaal hieroor nie. Dit was regtig in goeie gees bedoel, ek belowe. Ek post normaalweg nie my boodskappe in derdes nie.

    Jy weet natuurlik wat is wonderlik van die forum?! Die oomblik wat ons status sê "4x4 met agterste en voorste ewenaarslot", kan ons almal wat nie cruisers of jeeps ry nie, ons ARB "front lockers" bestel. WANT WEGRY KAMPVUUR SE DAN So
    Last edited by PvA; 20-05-12 at 21:03.

  18. #43
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    nee wat, ek hou van daardie voorbeeld van jou....en ja, noudat ek twee keer dink..."uithaal" is die verkeerde term van my.....eerder skertsend opgemerk....yep - dis beter....
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  19. #44
    4x4-grondpadkar Eben Goosen's Avatar
    Aangesluit
    25-01-12
    Plek
    Lichtenburg
    Boodskappe
    154
    Wat ry jy?
    Ford Everest 4x4
    Gunstelingplekke
    Kalahari oor al die grense
    Regte naam
    Eben Goosen

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Nee wat julle raak nou net so tegnies soos 'n skrumreël buk...hik..haal uit...druk - ko's gesels net lekker saam op 'n penny farthing, 'n surfboard of trekker - maak nie saak nie dit bly lekker hier

  20. #45
    4x4-grondpadkar Eben Goosen's Avatar
    Aangesluit
    25-01-12
    Plek
    Lichtenburg
    Boodskappe
    154
    Wat ry jy?
    Ford Everest 4x4
    Gunstelingplekke
    Kalahari oor al die grense
    Regte naam
    Eben Goosen

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Aa-haaaa daar slaan ek 100 nie uit nie! (selfs sonder om voor die tyd te check)

  21. #46
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Ek het regtig gehoop dit gaan verder as net twee ewenaarslotte!

    Ek soek my 6x6 ombouing (met drie ewenaarslotte natuurlik), of kruiptrekker-kettings!

    Last edited by Peter Connan; 21-05-12 at 08:47.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  22. #47
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,321
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Peter - oompie sien jy is al verby 1000 - Mooi man [ten minste is wat jy skryf sinvol en leesbaar ]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  23. #48
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    Peter - al verby 1000
    As 'n man kan, dan kan jy - kookwater Peter - jy sit jou goeie werk op die ander Forums hier voort.....

    Oompie - jy is self nie vêr agter nie.
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  24. #49
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,321
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    is so George - MAAR my nonsens raak nou skaars .. ek kort 'n breek
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  25. #50
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Verander van 4x2 na 4x4, op Profiel natuurlik.

    My eige mylpaaltjie.....

    Click image for larger version. 

Name:	500.jpg 
Views:	60 
Size:	6.8 KB 
ID:	5224
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

Bladsy 2 van 4 FirstFirst 1 2 3 4 LaasteLaaste

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •