2007 Land Cruiser 200 VX, 2011 Land Cruiser Troopy, 1984 Land Cruiser 60
Gunstelingplekke
Marolaneng Lodge, Lesotho
Te Koop : 2009 Campmaster Wilderness Exec, 1 eienaar
Nuut gekoop, uitstekende toestand, seker so 10000 km gedoen. Met potjie bracket, ek het die 2 jerry holders met 2 staalkassies vervang, maar het nog die (nuwe) holders. Ook 'n fridge slide, en slide agterin wat 4 ammo boxs vat. Kombuisie, spaar nooit gebruik, ek het regtig die waentjie opgepas. Nooit enige ernstige 4x4 werk gedoen nie.
Prys (laagste) is R 22000, soos ook geadverteer op Gumtree en LCCSA.
Sluit in PWS, alle papierwerk is 100%, en aflewering is nie onmootlik nie.
Detailed pics beskikbaar, email my gerus by petri@gc-tech.co.za, of MTN3841471, ek stuur graag vir jou.