Dagse almal,
Die ouderdom maak dat n mens nie die "blikbrein" so mooi verstaan nie! Hoe laai ek fotos op asb?
Dagse almal,
Die ouderdom maak dat n mens nie die "blikbrein" so mooi verstaan nie! Hoe laai ek fotos op asb?
Kyk op jou text box bo waar jy coment of post. Daar is n raampie met iets wat lyk na n boom, klik op hom en kies die prentjie en siedaar foto gepost.....
You've never lived until you've almost died. Freedom has a flavor that the protected will never know.
Trip report: 5000km deur 5 lande in 7 dae met R2000
Dis 'n TOYOTA ding - Jy sal nie verstaan nie !!
georgevd@vodamail.co.za
082 688 1431
Dankie Landcruiser, gaan probeer.
Groot plesier Frik, is mos waarvoor ons hier is.
You've never lived until you've almost died. Freedom has a flavor that the protected will never know.
Trip report: 5000km deur 5 lande in 7 dae met R2000
Dis 'n TOYOTA ding - Jy sal nie verstaan nie !!
georgevd@vodamail.co.za
082 688 1431
WillieSo,
Baie mooi foto van n "Ko-Kok" soos hy in die bosveld genoem word.
Oe genade, toe oordoen jy dit met die prag voël ....![]()
Nou weet jy hoe ... en ek wil nog meer sien. Prag foto Willie!!!!
Last edited by WegRy-admin; 17-01-12 at 16:45.
Kiewiet.
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
Genade Baas Willie......maar jy het nou sommer "Pro" gedraai, twee baie mooi foto's !!!
Ja baie goed gedoen, ek wens ek kon so na aan sulke mooi goed kom.
Piet van Heerde
4x4 Veld en Marine gids
Richtersveld spesialis
Vol vrag op volle vaart, lekker!
Hi Apie. Daar is twee basiese plekke waar jy foto's kan laai op die forum. Die eerste een is soos wat jy klaar hierbo gedoen het, d.w.s. as 'n aanhegsel in 'n draad. Die tweede een is om 'n album te skep met jou 'n klomp van jou eie foto's. As jy 'n album wil skep van byvoorbeeld 'n onlangse toer, klik op Galery heelbo aan die bladsy (langs Wat's nuut?) en kies dan My albums of Voeg 'n nuwe album by. As jy deurgaan na My Albums sal jy sien daar is 'n opsie om 'n nuwe album te skep.
Laat weet gerus as jy nog vrae het.
Het dit reg gekry maar hoe![]()
My wiele is rond