Resultate 1 tot 18 van 18

Draad: Nuwe lid : Grips

  1. #1
    4x4 met laestrek grips's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Kathu
    Boodskappe
    324
    Wat ry jy?
    Ford Ranger dc 4x4 Ford Ranger sc 4x4 Nissan Patrol G60 V8 Ranger sc V8 met Dana diffs 35" bande
    Gunstelingplekke
    Namib en Weskus
    Regte naam
    Christo van Vuuren

    Nuwe lid : Grips

    Hallo almal ek het al so `n tydjie terug aangesluit , maar eers vanmôre besluit om te pos.
    Lees gereeld die forum en vind dit baie interresant.

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot Wynand's Avatar
    Aangesluit
    13-01-12
    Plek
    Bly in Richardsbaai, maar werk in Luanda
    Boodskappe
    892
    Wat ry jy?
    Ford Ranger. 3.2 D/K 4x4 Auto.
    Gunstelingplekke
    Klein Karoo
    Regte naam
    Wynand Kruger

    Re: Nuwe lid : Grips

    Dan, laat ek sommer die eerste een wees om jou welkom te heet.
    Gaius 147 kW & 470Nm torque - Heeltyd Speeltyd

  3. #3
    4x4 met laestrek grips's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Kathu
    Boodskappe
    324
    Wat ry jy?
    Ford Ranger dc 4x4 Ford Ranger sc 4x4 Nissan Patrol G60 V8 Ranger sc V8 met Dana diffs 35" bande
    Gunstelingplekke
    Namib en Weskus
    Regte naam
    Christo van Vuuren

    Re: Nuwe lid : Grips

    Dankie Wynand ons is mos darem al goeie kennise

  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,032
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Nuwe lid : Grips

    Hallo Grips - sit nader aan die vuur maat, gooi brandhout op en behou traksie....
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


  5. #5
    4x4 met agterste ewenaarslot Gryskoos's Avatar
    Aangesluit
    06-08-12
    Plek
    Postmasburg
    Boodskappe
    638
    Wat ry jy?
    Pajero 3.5 V6 blister, hi-lift points, roof rack, RTT
    Gunstelingplekke
    Kalahari sand paaie, namibie, richtersveld
    Regte naam
    Kobus van der Merwe

    Re: Nuwe lid : Grips

    Hallo, ek sien nou hiers 'n hele paar lede hier in die groen Kalahari. Lekker.

  6. #6
    4x2 met ewenaarslot Vaalwillem's Avatar
    Aangesluit
    21-12-11
    Plek
    Upington, Northern Cape, South Africa
    Boodskappe
    54
    Wat ry jy?
    Pajero 3.2 Di-D LWB Dubbel batterystelsel, OME,sondak, lugsuspensie
    Gunstelingplekke
    Al die mooi plekke in SA
    Regte naam
    Willem Visser

    Re: Nuwe lid : Grips

    Welkom Grips. Soos Gryskoos se, ons is darem nou al 'n hele paar van Die Groenkalahari hier op die forum.

    Ek was nou die dag daar by Kathu verby, moes gou iemand in Kururman gaan sien. Daardie ry/stoppe tussen Kathu en Kuruman is darem laf. Dit het my lank geneem Kuruman toe, maar met die terugkom ry daar so 'n FS Mazdatjie voor my en by elke ry/stop, sodra die motor in neutraal is gryp die tweetjies in die Mazda mekaar. Ek kan nerens heen nie en moet maar die gedoente sit en aanskou. Dit het nogal gemaak dat die pad met die terug kom nie so lank was nie.
    Hoog is amper soos ver, dit is net baie meer op en nie so plat nie.

  7. #7
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Heidelberg
    Boodskappe
    137
    Wat ry jy?
    Disco II 2002 GS TD5 Auto
    Gunstelingplekke
    Zimbabwe
    Regte naam
    Jaco

    Re: Nuwe lid : Grips

    Welkom Grips

  8. #8
    4x4 met laestrek Sven Opperman's Avatar
    Aangesluit
    27-01-12
    Plek
    Pretoria Centurion
    Boodskappe
    450
    Wat ry jy?
    "Ou Piet"2010 Land Rover Discovery 4 SE (Toyota eater) & 2011 hyundai I20
    Gunstelingplekke
    Daar waar "Ou Piet" my kan vat!
    Regte naam
    Sven Opperman

    Re: Nuwe lid : Grips

    Welkom Grips.

    Gooi daai kole.
    Gaan GROOT.....of gaan huis toe!

  9. #9
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Nuwe lid : Grips

    Welkom Christo
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  10. #10
    4x4 met twee ewenaarslotte jacques odendal's Avatar
    Aangesluit
    30-01-12
    Plek
    Kuilsrivier.
    Boodskappe
    1,100
    Wat ry jy?
    76 lc stasiewa & 79 lc bakkie diesels
    Gunstelingplekke
    Hoe willer hoe beter.
    Regte naam
    Jacques Odendal

    Re: Nuwe lid : Grips

    christo!
    Hoop nie die groen kalahari is volgende week ysige kalahari nie.
    Geniet die vuur & gooi kole mater.
    Dit makie sakie! Wanneer ry ons?

  11. #11
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Nuwe lid : Grips

    Christo [aka GRIPS] -- welkom hier -- jy se min, so skryf k ook maar min.
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  12. #12
    4x4 met laestrek grips's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Kathu
    Boodskappe
    324
    Wat ry jy?
    Ford Ranger dc 4x4 Ford Ranger sc 4x4 Nissan Patrol G60 V8 Ranger sc V8 met Dana diffs 35" bande
    Gunstelingplekke
    Namib en Weskus
    Regte naam
    Christo van Vuuren

    Re: Nuwe lid : Grips

    Oompie Mac dit is makliker om te lees as om te skryf. Ek lees graag en besoek die forum gereeld en vind dit baie interresant. Glo my ek sal nog laat waai. Jacques ek raak seker pieperig maar het lanklaas so koud gekry soos hierdie winter.

  13. #13
    4x4 met laestrek grips's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Kathu
    Boodskappe
    324
    Wat ry jy?
    Ford Ranger dc 4x4 Ford Ranger sc 4x4 Nissan Patrol G60 V8 Ranger sc V8 met Dana diffs 35" bande
    Gunstelingplekke
    Namib en Weskus
    Regte naam
    Christo van Vuuren

    Re: Nuwe lid : Grips

    Hier is `n paar foto`s van my jagkar (Nissan Patrol G60) en my projek Ford Ranger
    Aangehegte duimnaelsketse Aangehegte duimnaelsketse DSC00591.jpg‎   DSC00593.jpg‎   P1010543.jpg‎  

  14. #14
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Nuwe lid : Grips

    NOU het jy my belangstelling -- wat sit voor in daai bek? 327 Chevy of 350 Ford Cleveland ?? [ek raai Ford n.a.v. die Blou ??]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  15. #15
    4x4 met laestrek grips's Avatar
    Aangesluit
    12-06-12
    Plek
    Kathu
    Boodskappe
    324
    Wat ry jy?
    Ford Ranger dc 4x4 Ford Ranger sc 4x4 Nissan Patrol G60 V8 Ranger sc V8 met Dana diffs 35" bande
    Gunstelingplekke
    Namib en Weskus
    Regte naam
    Christo van Vuuren

    Re: Nuwe lid : Grips

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    NOU het jy my belangstelling -- wat sit voor in daai bek? 327 Chevy of 350 Ford Cleveland ?? [ek raai Ford n.a.v. die Blou ??]
    Oompie Mac die Patrol het `n 302 Ford met Edelbrock E-street heads , Edelbrock inlaat , roller rockers en Holley 4 keel 670cfm offroad vergasser . Hy moet so tussen 230 en 260kw maak. Vir die Ranger het ek `n 347 stroker gebou wat 300kw en 600nm behoort te maak.Het die Patrol jare terug gebou verkoop en`n paar jaar gelede terug gekoop.

  16. #16
    4x4 met agterste ewenaarslot Wynand's Avatar
    Aangesluit
    13-01-12
    Plek
    Bly in Richardsbaai, maar werk in Luanda
    Boodskappe
    892
    Wat ry jy?
    Ford Ranger. 3.2 D/K 4x4 Auto.
    Gunstelingplekke
    Klein Karoo
    Regte naam
    Wynand Kruger

    Re: Nuwe lid : Grips

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    NOU het jy my belangstelling -- wat sit voor in daai bek? 327 Chevy of 350 Ford Cleveland ?? [ek raai Ford n.a.v. die Blou ??]
    Ag nee Oompie, hoe ken jy dan nou nie ordentlike enjin as jy hom sien nie man? Hierdie man is 'n Ford man en as dit by V8's kom, maak hy uit
    Gaius 147 kW & 470Nm torque - Heeltyd Speeltyd

  17. #17
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    13-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    378
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Colt 3.0l ....... Yster ! Suzuki Vitara 1,6 ...... Krimpvark !
    Gunstelingplekke
    Die hele SA , Botswana en Namibië
    Regte naam
    David Viljoen

    Re: Nuwe lid : Grips

    Welkom Grips ... welkom !
    Juis nou die ander aand gestem dat julle dorpie ook in aanmerking kom vir dorp van die jaar ... is darem 'n mooi plek - ai - en die bome !

  18. #18
    4x4 met laestrek Theuns's Avatar
    Aangesluit
    13-12-11
    Plek
    Nelspruit, Mpumalanga
    Boodskappe
    396
    Wat ry jy?
    2003 Toyota Hilux 3.0 KZTE 4x4 Dakrak Langafstand brandstof tenk AHA kampstelsel
    Gunstelingplekke
    Kgalagadi en Namibiee
    Regte naam
    Theunis Anderson

    Re: Nuwe lid : Grips

    Baie welkom op die forum Grips. Dankie vir die fotos.

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •