Resultate 1 tot 3 van 3

Draad: Laaistelsel vir Toyota Fortuner

  1. #1
    4x2
    Aangesluit
    13-12-11
    Plek
    Potchefstroom
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner 4X4 & Afrispoor Mongoose
    Gunstelingplekke
    Feitlik die hele Namibie, Kalahari, Drakensberge
    Regte naam
    Albie

    Laaistelsel vir Toyota Fortuner

    Dagsê. Ek is op soek na ‘n eenvoudige, verwyderbare laaistelsel vir ‘n Toyota Fortuner. Moet ‘n glyrak vir yskas en minstens 1 of 2 laaie hê. Ons het ‘n boswa, maar ek wil graag al die los goed in die motor bietjie “orden”.

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,486
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Laaistelsel vir Toyota Fortuner

    Albie -- kontak vir Ben by BG Autostaal -- 083 679 4998. Hy bou tjop-tjop een vir JOU speks - EN hy is billikste van enige plek wat ek al soortgelyk goeters gesoek het
    [LOBO is juis oppad na hom vir so 'n bederfie of 2 ...]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  3. #3
    4x2
    Aangesluit
    13-12-11
    Plek
    Potchefstroom
    Boodskappe
    8
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner 4X4 & Afrispoor Mongoose
    Gunstelingplekke
    Feitlik die hele Namibie, Kalahari, Drakensberge
    Regte naam
    Albie

    Re: Laaistelsel vir Toyota Fortuner

    Baie dankie, sal hom beslis in gedagte hou. Ek hoop egter steeds om sommer een tweedehands raak te loop. Ek ken ‘n paar handige knape in die omgewing wat sommer gou-gou so iets aanmekaar sit, maar die materiaal bly duur.

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •