Enige iemand meer onlangse ondervinding van die fasiliteite by die Molopo Kalahari Lodge langs die R360 by Andriesvale, Noord-Kaap - laaste kruising waar jy noord draai Twee Rivieren toe. Oorweeg om daar te oornag, maar jongste inligting wat ek kan bekom (2009) is nie baie positief nie?
Ek seg dankie.



Antwoord met aanhaling

Piet, Paul en Klaas volg Jan Rap en sy maats ..... 