Resultate 1 tot 21 van 21

Draad: Molopo Kalahari Lodge

  1. #1
    4x2 met ewenaarslot Skankwan's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    66
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D4-D 4x4 DC; Bossleepwa met slaapkamer op 1te vloer
    Gunstelingplekke
    Van Kunenemond verby Brandkaros oor Kgalagadi en Caprivi Pafuri toe en . . .
    Regte naam
    Alfred

    Molopo Kalahari Lodge

    Enige iemand meer onlangse ondervinding van die fasiliteite by die Molopo Kalahari Lodge langs die R360 by Andriesvale, Noord-Kaap - laaste kruising waar jy noord draai Twee Rivieren toe. Oorweeg om daar te oornag, maar jongste inligting wat ek kan bekom (2009) is nie baie positief nie?

    Ek seg dankie.

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    718
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Alfred,
    Ons het 2009 ook daar probeer bly, maar kon nie plek kry nie, maar ontdek toe n plekkie wat ek met groot vrymoedigheid kan aanbeveel. Die plek se naam is DREGHORN, n jagplaas met chalets geriewe tussen die duine met verwarmer en aircon geriewe, baie oulik. Die plek is sowat 14km vanaf molopo lodge en tariewe baie billik. Kyk gerus op die net.
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  3. #3
    4x2 met ewenaarslot Skankwan's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    66
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D4-D 4x4 DC; Bossleepwa met slaapkamer op 1te vloer
    Gunstelingplekke
    Van Kunenemond verby Brandkaros oor Kgalagadi en Caprivi Pafuri toe en . . .
    Regte naam
    Alfred

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Baie dankie Frik. Dit is nou die soort van reaksie wat hierdie Forum uniek maak. My e-pos na hulle is reeds weg!!

  4. #4
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    718
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Plesier Alfred, hoop jy kom reg!! Voorwaar n gawe plekkie hoor!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  5. #5
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Ons kamp by Molopo Lodge wanneer osn na die ‡'Khomani San uitreik -- en kan net met 6lof van hulle praat - Skoon ablusies, die kampeer terrein is nie ge 'bless' met baie skaduwee nie - maar meeste kampers slaap die nag voor of na hulle die Gemsbok ingaan ..

    Ek kan hulle met oop gemoed aanbeveel

    Frik - was dit kamppplek of kamers wat vol was toe jy wou gaan?
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  6. #6
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    718
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    More Oompie,
    Ons wou van die kamers gebruik maak. Dit was seisoen tyd en dan moet n mens aanvaar die gewilde plekke is besig.
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  7. #7
    4x2
    Aangesluit
    24-06-12
    Plek
    Upington
    Boodskappe
    5
    Wat ry jy?
    Toyota Hilux D/K 4.0 V6 4x4 2007 Land Cruiser 4.5 EFI Bakkie 2004 FJ Cruiser 4.0 V6 2012
    Regte naam
    Cobus Conradie

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Molopo lodge is 'n lieflike plek met baie goeie fasiliteite en uitstekende diens;probeer gerus ;Dreghorn is ook 'n lieflike plek.Aan die ander kant is alle plekke hier rond lieflik!
    Kom kyk gerus almal! Die kalahari lyk tans pragtig.

  8. #8
    4x2 met ewenaarslot Skankwan's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    66
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D4-D 4x4 DC; Bossleepwa met slaapkamer op 1te vloer
    Gunstelingplekke
    Van Kunenemond verby Brandkaros oor Kgalagadi en Caprivi Pafuri toe en . . .
    Regte naam
    Alfred

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Baie dankie, Cobus, dis waardevolle inligting vir die toekoms. Ons het intussen 'n plek by Dreghorn bespreek. Groetnis!

  9. #9
    4x2 met ewenaarslot Skankwan's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    66
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D4-D 4x4 DC; Bossleepwa met slaapkamer op 1te vloer
    Gunstelingplekke
    Van Kunenemond verby Brandkaros oor Kgalagadi en Caprivi Pafuri toe en . . .
    Regte naam
    Alfred

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Frik, wil graag terugvoering gee. Ons het toe op Dreghorn oornag en dié plek sien ons beslis weer! Ten spyte daarvan dat dit die nag van 11 Aug was (dié dag toe die wind die suide van Namibia en ooswaarts byne van die kontinent af gewaai het en ons op eie besluit nie 'n kammelhoutvuurtjie wou maak nie), was die enigste laagtepunt die feit dat ons die volgende oggend verder moes ry! Selfs die val van kameelboompeule in die nag op die chalet se sinkdakkie, was feestelik en het ons vele dekades teruggeneem!

    Terloops, ons is toe met die teerpad aan die Botswana kant na Van Zyls en kan dit beslis aanbeveel - tensy jy die een of ander onaardse reaksie op grensposte ontwikkel! Moet sê Andy Williams by die RSA-kantoor by die Gemsbokhek, is die vriendelikste, hoflikste en hulpvaardigste RSA-grensbeampte wat ons in 20 jaar raakgeloop het! By wie kan mens vir hom 'n kompliment laat (dink nie hy word sommer daar onder teen die Nossob raakgesien nie.

  10. #10
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    718
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Skankwan( Alfred),
    Ek is bly julle het die plekkie ook geniet, daai rooi duine is wonderlik!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  11. #11
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,113
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Het hulle kampplek ook ? Kan dit nie sien op die web nie.
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  12. #12
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    718
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Chris,
    Ek is nie seker nie, maar gooi hulle n "e"-pos.
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  13. #13
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Chris - hule het grooooot kammplek - goeie ablusies ook - WARM water en as jy lui is vir braai is di erestaurant ook sjaap -- Wanneer ons Uitreik doen [April & Oktober skoolvakansies ] na die ‡nKomani San rondom Andriesvale, dan het ons al paar keer die uitreik groep daar by Molopo lodge gekoam [EN dan is daar nog baie plek vir toeriste [Uitreik groep tot so 30]
    [eintlik Moeder Ria se uitreike - ek net gas daar .. ]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  14. #14
    4x2 met ewenaarslot Skankwan's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    66
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D4-D 4x4 DC; Bossleepwa met slaapkamer op 1te vloer
    Gunstelingplekke
    Van Kunenemond verby Brandkaros oor Kgalagadi en Caprivi Pafuri toe en . . .
    Regte naam
    Alfred

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Hallo Chris, sover ek weet, beskik hulle nie oor kampplekke nie, maar ek het ook nie spesifiek daarna gevra nie.
    Groetnis

  15. #15
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Soos ek se Skankwan -- hulle HET wel kampplekke - het al daar gekoamp ook [kiekies oppi anner pizzi, anners jou sommer gewys ook]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  16. #16
    4x4 met twee ewenaarslotte ooooms's Avatar
    Aangesluit
    01-06-12
    Plek
    Roodekrans
    Boodskappe
    1,011
    Wat ry jy?
    2.5 Hilux 4x4 D4D
    Gunstelingplekke
    Namibia / Malawi / Namakwa
    Regte naam
    Mark Schubert

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Ja beslis het hulle kampplek, ons was Jan 2012 daar en hulle was besig om die staanplekke te hernu / revamp !

    Baie aangename plek, sal weer daar oornag
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=5527&dateline=1345753291Piet, Paul en Klaas volg Jan Rap en sy maats .....

  17. #17
    4x2 met ewenaarslot Skankwan's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    66
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D4-D 4x4 DC; Bossleepwa met slaapkamer op 1te vloer
    Gunstelingplekke
    Van Kunenemond verby Brandkaros oor Kgalagadi en Caprivi Pafuri toe en . . .
    Regte naam
    Alfred

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Net om finaal uit te klaar: Molopo Kalahari Lodge het wel kampplekke, maar Dreghorn Kalahar Game Ranch het sover ons weet nie kampplekke nie. Is dit reg so?

  18. #18
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,113
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Alfred, ja dink my vraag was effe onduidelik. Glo Mac en Mark praat van Molopo Lodge. My vraag was bedoel op Dreghorn se kampplekke.....of mens kan kamp by Dreghorn.
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  19. #19
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    LANGEBAAN
    Boodskappe
    30
    Wat ry jy?
    ISUZU KB 300 D-TEQ D/CAB 4X4
    Gunstelingplekke
    MOEDER NATUUR
    Regte naam
    BURGER VILJOEN

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Dit is heerlik daar ,met kamp plek ,brandstof,restaurant,braai geriewe ,lekker bos kroeg...probeer dit gerus jy sal nie spyt wees nieClick image for larger version. 

Name:	IMG_1685.jpg 
Views:	1 
Size:	98.9 KB 
ID:	7376

  20. #20
    4x2 met ewenaarslot Skankwan's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    66
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D4-D 4x4 DC; Bossleepwa met slaapkamer op 1te vloer
    Gunstelingplekke
    Van Kunenemond verby Brandkaros oor Kgalagadi en Caprivi Pafuri toe en . . .
    Regte naam
    Alfred

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Dankie Chris, dit is reg so. Het dieselfde idee gekry oor Molopo Lodge vs Dreghorn. Bewys weer wat die ou spreekwoord sê : "Wat ek sê maak nie saak nie, maar wel wat jy hoor".

    Groetnis aan almal

  21. #21
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,328
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Molopo Kalahari Lodge

    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •