Resultate 1 tot 16 van 16

Draad: Hallo uit Windhoek

  1. #1
    4x2 David van Breda's Avatar
    Aangesluit
    27-07-12
    Plek
    Windhoek
    Boodskappe
    5
    Wat ry jy?
    Toyota FJ Cruiser BMW R1200GSA
    Gunstelingplekke
    Namib
    Regte naam
    David van Breda

    Hallo uit Windhoek

    Hallo almal
    Ek is David en ek is verslaaf aan boskamp en veldry en kampvure en sonsondergange en jag en braaivleis met braaibrood en so aan en so aan...

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    1,680
    Wat ry jy?
    4X4 Auto 2 Diesel platkarre
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Hallo uit Windhoek

    Welkom David lekker om van jou te hoor daar uit Namibia.

    Groete Dries



    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  3. #3
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    728
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Hallo uit Windhoek

    Welkom David daar uit Wind se Hoek, hoe maak daai FJ in die duine??
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  4. #4
    4x4 met agterste ewenaarslot Sven Opperman's Avatar
    Aangesluit
    27-01-12
    Plek
    Pretoria Centurion
    Boodskappe
    587
    Wat ry jy?
    "Ou Piet"2010 Land Rover Discovery 4 SE (Toyota eater) & 2011 hyundai I20
    Gunstelingplekke
    Daar waar "Ou Piet" my kan vat!
    Regte naam
    Sven Opperman

    Re: Hallo uit Windhoek

    Welkom om die kampvuur David.

    Gooi op hout en maak die kampvuur groter.
    Gaan GROOT.....of gaan huis toe!

  5. #5
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Heidelberg
    Boodskappe
    137
    Wat ry jy?
    Disco II 2002 GS TD5 Auto
    Gunstelingplekke
    Zimbabwe
    Regte naam
    Jaco

    Re: Hallo uit Windhoek

    Welkom David

  6. #6
    4x2 David van Breda's Avatar
    Aangesluit
    27-07-12
    Plek
    Windhoek
    Boodskappe
    5
    Wat ry jy?
    Toyota FJ Cruiser BMW R1200GSA
    Gunstelingplekke
    Namib
    Regte naam
    David van Breda

    Re: Hallo uit Windhoek

    Dankie julle

    Frik as jy die water uit die FJ se petrol hou loop hy lekker ligvoets sou ek sê!
    Ek geniet hom nogal...

  7. #7
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    13-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    442
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Colt 3.0l ....... Yster ! Suzuki Vitara 1,6 ...... Krimpvark !
    Gunstelingplekke
    Die hele SA , Botswana en Namibië
    Regte naam
    David Viljoen

    Re: Hallo uit Windhoek

    Van een David aan 'n ander : BAIE welkom !
    Mintag - jy bly mos in die allerbeste van plekke ...

    Mag ons mekaar eendag raakkuier om 'n vuur in die duine ...

  8. #8
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    883
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Hallo uit Windhoek

    Baie welkom David. Geniet dit hier omdie vuurtjie.
    Johann

  9. #9
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,991
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Hallo uit Windhoek

    Welkom David
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  10. #10
    4x4 met laestrek Theuns's Avatar
    Aangesluit
    13-12-11
    Plek
    Nelspruit, Mpumalanga
    Boodskappe
    402
    Wat ry jy?
    2003 Toyota Hilux 3.0 KZTE 4x4 Dakrak Langafstand brandstof tenk AHA kampstelsel
    Gunstelingplekke
    Kgalagadi en Namibiee
    Regte naam
    Theunis Anderson

    Re: Hallo uit Windhoek

    Welkom David. Geniet dit om die Kampvuur.

  11. #11
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-12-11
    Plek
    Bethlehem
    Boodskappe
    122
    Wat ry jy?
    Landrover Discovery 3 TDV6 SE, langafstand tenk, ARB buffer, wen-as
    Regte naam
    Bokkie

    Re: Hallo uit Windhoek

    Welkom David, Windhoek is op my "bucket list" , eendag!
    Moet nooit ophou droom nie - wanneer jy ophou droom , sal jy nog leef, maar jy sal nie meer lewe nie!

  12. #12
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,488
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Hallo uit Windhoek

    Wederom wederom .. sta' nader, sta' nader -- En WELKOM hier tuessen ons -- gooi brandhout op, en sleep 'n stomp Kameel nader .. smaak my hier kom 'n koeltetjie, arme Sutherlanners het v'more met minus 10 opgestaan [OF bly lê] -- so, laat ons maar die vuurtjie lewendig hou...
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  13. #13
    4x4-grondpadkar Let's Play's Avatar
    Aangesluit
    15-12-11
    Plek
    Garsfontein, Pretoria
    Boodskappe
    185
    Wat ry jy?
    Toyota Hilux 3l D-4D 4x4 D/C wat so paar goeters aan het met 'n goed ingerigte kampwa met 'n huis bo
    Gunstelingplekke
    Enige plek in die land waar ek nog nie was nie!
    Regte naam
    Hennie Beukes

    Re: Hallo uit Windhoek

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    Wederom wederom .. sta' nader, sta' nader -- En WELKOM hier tuessen ons -- gooi brandhout op, en sleep 'n stomp Kameel nader .. smaak my hier kom 'n koeltetjie, arme Sutherlanners het v'more met minus 10 opgestaan [OF bly lê] -- so, laat ons maar die vuurtjie lewendig hou...
    Oompie Mac lyk asof die weerburo ook so dink.
    Click image for larger version. 

Name:	don0208.jpg 
Views:	20 
Size:	55.0 KB 
ID:	6611



    Hennie Beukes
    "As jy iets wil hê wat jy nog nooit gehad het nie, moet jy iets doen wat jy nog nooit gedoen het nie"

  14. #14
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,488
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Hallo uit Windhoek

    Hennie -- waa in Garsfontein bly jy? Ik is ook 'n Grasfonteiner -- dalk moet ons 'n koffie aanslaan by Bugattis .. of iewers, eendag..

    Trug na die Kaapse weer -- ek mis dit, die wind, die koud, die fynnnnnnnnn reentjie, die Berg, die see en die Laanie wat skrie " Aaaaaargie Argus .. riet-oll ubaat oiet maasta.."
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  15. #15
    4x4-grondpadkar Let's Play's Avatar
    Aangesluit
    15-12-11
    Plek
    Garsfontein, Pretoria
    Boodskappe
    185
    Wat ry jy?
    Toyota Hilux 3l D-4D 4x4 D/C wat so paar goeters aan het met 'n goed ingerigte kampwa met 'n huis bo
    Gunstelingplekke
    Enige plek in die land waar ek nog nie was nie!
    Regte naam
    Hennie Beukes

    Re: Hallo uit Windhoek

    Oompie Mac,

    Hier in die Hondedorp na aan Woodhill. Die koffie-ding klink reg.



    Hennie Beukes
    "As jy iets wil hê wat jy nog nooit gehad het nie, moet jy iets doen wat jy nog nooit gedoen het nie"

  16. #16
    4x4 met twee ewenaarslotte jacques odendal's Avatar
    Aangesluit
    30-01-12
    Plek
    Kuilsrivier.
    Boodskappe
    1,134
    Wat ry jy?
    76 lc stasiewa & 79 lc bakkie diesels
    Gunstelingplekke
    Hoe willer hoe beter.
    Regte naam
    Jacques Odendal

    Re: Hallo uit Windhoek

    david!
    Jy woon in n pragtige land! Lekker saam kuier.
    Dit makie sakie! Wanneer ry ons?

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •