Resultate 1 tot 3 van 3

Draad: Hoe verander jy jou profiel?

  1. #1
    4x2 met ewenaarslot Dakar's Avatar
    Aangesluit
    11-01-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    28
    Wat ry jy?
    2004 Ford Ranger 4.0 4x4 d/c. Ironman shocks met BF A/t bande,8000 warn winch,canopy, sover maar die
    Gunstelingplekke
    3 provinsies etosha panne swakopmundt en al die ander wat nog gaan kom
    Regte naam
    Andre Horn

    Hoe verander jy jou profiel?

    Ek wil net graag uitvind hoe moet ek maak om my profiel te verander want as ek daar klik dan kom ek by n klomp geskryf uit in kolomme met snaakse kleure en syfers. ek is nie regtig n kompeuter boffen nie so ek weet nie eintlik wat om te doen nie.

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    807
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Hoe verander jy jou profiel

    Hallo Andre

    Jong, heel bo regs is daar n opsie 'My Profiel', kliek op dit. Dit maak dan die profiel bladsy oop. Kliek dan op die potloodtjie lang watter opsie ookal jy wil verander. Verander dan die geskryf, en kliek op Stoor.

    Dis dit, kan nie makliker wees nie.
    Johann

  3. #3
    4x4-grondpadkar Let's Play's Avatar
    Aangesluit
    15-12-11
    Plek
    Garsfontein, Pretoria
    Boodskappe
    183
    Wat ry jy?
    Toyota Hilux 3l D-4D 4x4 D/C wat so paar goeters aan het met 'n goed ingerigte kampwa met 'n huis bo
    Gunstelingplekke
    Enige plek in die land waar ek nog nie was nie!
    Regte naam
    Hennie Beukes

    Re: Hoe verander jy jou profiel

    Click image for larger version. 

Name:	profiel.jpg 
Views:	18 
Size:	86.0 KB 
ID:	7010

    Siedaar.



    Hennie Beukes
    "As jy iets wil hê wat jy nog nooit gehad het nie, moet jy iets doen wat jy nog nooit gedoen het nie"

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •