Ons het 'n afspraak met die sendeling op Monongue vir 'n Uitreik daar by hulle vir volgende jaar September [2012] - As jy wil saamgaan, beplan nou al jou verlof daarvolgens.
Groep 1 Vertrek Pretoria via Botswana / Mohembo op 1 September en DV en Laaste groep kom 29 September terug [ons deel die uitreik in blikke van week elk, so jy kan besluit watter week / weke jy daar wil wees]
Die manne met die minder verstand en meer bravade gaan saam met my bosse toe - daar is Boesman stamme wat nog nie die Evangelie gehoor het nie, ons gaan hulle opsoek en vertel. [dit gebeur week 2 en 3]
Kostes? eisjjj - bikki vroeg om te se. Elke voertuig eienaar moet self sy voertuig vol passasiers sorg [om kostes te deel] (EN om diensbaar te wees]
Afsnydatum sal einde Junie wees om toe te laat vir almal wat Visa moet kry en inentings ens ens ..



Antwoord met aanhaling
.. ons sal paar uur moet "koppe bymekaarsit" en beplan



