Resultate 1 tot 16 van 16

Draad: ANGOLA Sept 2012

  1. #1
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,327
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Exclamation ANGOLA Sept 2012

    Ons het 'n afspraak met die sendeling op Monongue vir 'n Uitreik daar by hulle vir volgende jaar September [2012] - As jy wil saamgaan, beplan nou al jou verlof daarvolgens.
    Groep 1 Vertrek Pretoria via Botswana / Mohembo op 1 September en DV en Laaste groep kom 29 September terug [ons deel die uitreik in blikke van week elk, so jy kan besluit watter week / weke jy daar wil wees]
    Die manne met die minder verstand en meer bravade gaan saam met my bosse toe - daar is Boesman stamme wat nog nie die Evangelie gehoor het nie, ons gaan hulle opsoek en vertel. [dit gebeur week 2 en 3]
    Kostes? eisjjj - bikki vroeg om te se. Elke voertuig eienaar moet self sy voertuig vol passasiers sorg [om kostes te deel] (EN om diensbaar te wees ]

    Afsnydatum sal einde Junie wees om toe te laat vir almal wat Visa moet kry en inentings ens ens ..

  2. #2
    Moderator Wie kom saam ?'s Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    26
    Wat ry jy?
    Alles wat wiele het!
    Gunstelingplekke
    RSA en ons buurlande

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Lyk vir ons na 'n ekspedisie wat nie misgeloop mag word nie!

  3. #3
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Oompie Mac,

    Nou het jy besig geraak om my plannetjies - DV - so 'n bietjie te kom omkrap. Want sien, die ding wat jy nou praat, en die plek waarvan jy nou praat, hulle klink al te aangenaam om te staan en mis. Ek sal op my knege moet kom hieroor.
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,327
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Op ons kniee is waar ons hoort Jean ..
    ek sit en bedink om riglyn te gee vir brandstof @ R15 liter .. maar kan dalk meer wees - so, wat ons gaan doen moet BAIE GOED gedoen word... dit gaan nie 'n "cheapie" wees nie.
    .. ons sal paar uur moet "koppe bymekaarsit" en beplan

  5. #5
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,113
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    ek sit en bedink om riglyn te gee vir brandstof @ R15 liter .. maar kan dalk meer wees - so, wat ons gaan doen moet BAIE GOED gedoen word... dit gaan nie 'n "cheapie" wees nie.

    Huh....Brandstof is dan juis baie goedkoop in Angola, dink in die koers van R 4.00/liter vir petrol en diesel nog goedkoper. Verstaan ek dan iets iewers verkeerd ?
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  6. #6
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,327
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: ANGOLA Sept 2012

    oeps --- Chris, jy het reg - die brandstof in Angol is baie goedkoper .. my "riglyn" is vir wat dit ons kan kos om daar te kom [en terug] - Askies man, ek moes dit duideliker gestel het.

  7. #7
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,113
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Geen probleem Mac.....ek het al gewens ek kon n pyplyn aanle^ van Angola af tot hier by ons
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  8. #8
    4x2 David van Breda's Avatar
    Aangesluit
    27-07-12
    Plek
    Windhoek
    Boodskappe
    5
    Wat ry jy?
    Toyota FJ Cruiser BMW R1200GSA
    Gunstelingplekke
    Namib
    Regte naam
    David van Breda

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Is die trip nog aan?

  9. #9
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,327
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Hallo David -- Ai man - ons is die 'deadline' datum verby om nog betyds ons Visas te bekom hier uit SA -- askies, ek het lelik opgeslip, ek moes hier ook aangemeld het. Die MIA groep wat wou gaan kon ook nie getalle bymekaarmaak nie -
    Die plan is om dit aan teskuif na volgende jaar April [ek net eers behoorlik huiswerk doen oor die reen tyd - anders kan ons die Oosgrens besoek nie uitvoer nie]

    So, die September 2012 Uitreik na Angola is aangedraai na 2013.

    Soos VADER dit wil, so laat HY dit geskied.
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  10. #10
    4x2 David van Breda's Avatar
    Aangesluit
    27-07-12
    Plek
    Windhoek
    Boodskappe
    5
    Wat ry jy?
    Toyota FJ Cruiser BMW R1200GSA
    Gunstelingplekke
    Namib
    Regte naam
    David van Breda

    Re: ANGOLA Sept 2012

    No problem Oompie
    Voorspoed met die rëelings ...

  11. #11
    4x4 met agterste ewenaarslot Wynand's Avatar
    Aangesluit
    13-01-12
    Plek
    Bly in Richardsbaai, maar werk in Luanda
    Boodskappe
    890
    Wat ry jy?
    Ford Ranger. 3.2 D/K 4x4 Auto.
    Gunstelingplekke
    Klein Karoo
    Regte naam
    Wynand Kruger

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Diesel is 40 AOA (Kwanza)/per liter. Dis so ongeveer R3.47/liter.

    Dink dis dalk 'n goeie ding as julle nie September hier is nie. Einde Augustus / begin September is verkiesings tyd. Ons het nou net teruggekeer van Soyo af, en daar is weermag "Checkpoints" ooral langs die pad.

    Wil nie onnodig spoke opjaag nie, maar daar is heelwat onderstrominge en die Polisie is ooral sigbaar en baie besig. Kan dalk net 'n goeie ding wees dat die planne nie lekker uitgewerk het nie.
    Gaius 147 kW & 470Nm torque - Heeltyd Speeltyd

  12. #12
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,327
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Onse Vader wat in die hemel is ... HY sorg, Hy voorsien, ... het nog altyd vir my so gewerk [en al murmureer ek erger as Israel van oudts .. as dit kom by Uitreik wat gebeur of nie, en wie daarop gaan, dan is dit SY wil .... "dit werk ELKE keer ...."
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  13. #13
    4x2
    Aangesluit
    05-12-11
    Plek
    Citrusdal.Wes Kaap
    Boodskappe
    11
    Wat ry jy?
    2012 RANGER XLT T6.ALU CAB.SPAAR BRANDSTOF TENK.LAAI STELSEL
    Gunstelingplekke
    Weskus en zambia in reen seisoen
    Regte naam
    Wikkie Kotze

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Kom bietjie laat by die Angola debat.Ons beplan om Nov 2012 na Angola te gaan. Inligting sê dat ons moet so twee maande voor die tyd met ons visas begin.Wil net weet of dit reg is.Dan praat julle van die verkiesing.Gaan dit onveilig wees.

  14. #14
    4x4 met agterste ewenaarslot Wynand's Avatar
    Aangesluit
    13-01-12
    Plek
    Bly in Richardsbaai, maar werk in Luanda
    Boodskappe
    890
    Wat ry jy?
    Ford Ranger. 3.2 D/K 4x4 Auto.
    Gunstelingplekke
    Klein Karoo
    Regte naam
    Wynand Kruger

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Quote Originally Posted by WIKKIE Lees boodskap
    Kom bietjie laat by die Angola debat.Ons beplan om Nov 2012 na Angola te gaan. Inligting sê dat ons moet so twee maande voor die tyd met ons visas begin.Wil net weet of dit reg is.Dan praat julle van die verkiesing.Gaan dit onveilig wees.
    Wikkie,

    Die verkiesing is teen die einde van Augustus. Ons expats is aangeraai om by die huis te bly (Natuurlik hier) vanaf die 30st Augustus tot die 2de September. moenie rondbeweeg nie, sorg dat ons genog kos en alles het en handhaaf 'n lae profiel. Ek kannie met sekerheid se nie, maar daar is oderstrominge en mens hoor polisie sirenes die hele dag lank..

    As alles goed afloop, behoort November veilig te wees, maar mens sal maar moet sien hoe dinge na die verkiesing gaan.
    Gaius 147 kW & 470Nm torque - Heeltyd Speeltyd

  15. #15
    4x4-grondpadkar DikDaan's Avatar
    Aangesluit
    12-08-12
    Plek
    Durban, Kzn.
    Boodskappe
    228
    Wat ry jy?
    Lada Niva (Bietjie "opgedollie" na persoonlike smaak)
    Regte naam
    Danie

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Hoe verloop dinge in Angola op die oomblik Wynand ?

  16. #16
    4x2
    Aangesluit
    05-12-11
    Plek
    Citrusdal.Wes Kaap
    Boodskappe
    11
    Wat ry jy?
    2012 RANGER XLT T6.ALU CAB.SPAAR BRANDSTOF TENK.LAAI STELSEL
    Gunstelingplekke
    Weskus en zambia in reen seisoen
    Regte naam
    Wikkie Kotze

    Re: ANGOLA Sept 2012

    Dankie vir inligting.Ons wag al vir ons visas. Dit behoort seker in die maand te kom.Ek hou maar die internet dop vir gebeure daar,maar darem sover niks gewaar.Kan jy vir my sê of die voertuig klaring en versekering in portugees moet wees of kan dit in engels wees.Verder het alle aansoeke goed verloop.

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •