Resultate 1 tot 25 van 25

Draad: Hallo hallo

  1. #1
    4x2
    Aangesluit
    25-07-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    21
    Wat ry jy?
    Suzuki Jimny 2010
    Regte naam
    wicus

    Hallo hallo

    dagse mense ,,,,

    nuut op op die forum.

    ek ry n Jimny

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    714
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: hallo hallo

    Welkom Golfstok( Wicus).Kom praat en kuier saam, hoe meer siele hoe meer vreugde. Daar is nou al baie "fories "in Petoors dorp, julle kan al amper kolonie genoem word!! (Julle sal moet stem vir n "burgemeester")
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  3. #3
    4x2
    Aangesluit
    25-07-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    21
    Wat ry jy?
    Suzuki Jimny 2010
    Regte naam
    wicus

    Re: hallo hallo

    ja nee pretoors dorp is maar die beste ...

  4. #4
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    807
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: hallo hallo

    dagsê Wicus, welkom by die ou vuurtjie, gooi die kole mater.
    Johann

  5. #5
    4x4 met agterste ewenaarslot Wynand's Avatar
    Aangesluit
    13-01-12
    Plek
    Bly in Richardsbaai, maar werk in Luanda
    Boodskappe
    884
    Wat ry jy?
    Ford Ranger. 3.2 D/K 4x4 Auto.
    Gunstelingplekke
    Klein Karoo
    Regte naam
    Wynand Kruger

    Re: hallo hallo

    Dis nou wat ek noem "short & Sweet". Welkom Wicus
    Gaius 147 kW & 470Nm torque - Heeltyd Speeltyd

  6. #6
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    13-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    378
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Colt 3.0l ....... Yster ! Suzuki Vitara 1,6 ...... Krimpvark !
    Gunstelingplekke
    Die hele SA , Botswana en Namibië
    Regte naam
    David Viljoen

    Re: hallo hallo

    Inderdaad sort en sweet - nes daai Jimny .... ek het 'n ou 1998 Suzuki Vitara Softtop (drie deur)....
    En mensig - ek geniet die moustertjie gate uit !!

    Maar nietemin - baie welkom - sit nader - gooi 'n stomp of ses en gesels lekker saam ...

  7. #7
    4x4-grondpadkar apie's Avatar
    Aangesluit
    14-03-12
    Plek
    Melmoth
    Boodskappe
    101
    Wat ry jy?
    Toyota 3lt 4x4 X-cab,Alu canopy ,dual battery sisteem
    Gunstelingplekke
    Moet nog ontdek word
    Regte naam
    Arthur

    Re: hallo hallo

    Welkom Wicus by die kampvuur
    My wiele is rond

  8. #8
    4x4-grondpadkar bostokelos's Avatar
    Aangesluit
    03-01-12
    Plek
    BOKSBURG
    Boodskappe
    244
    Wat ry jy?
    colt 3.o d/cab4x4 sac chip aluminium canopy drawer system all self built double battery system & roo
    Gunstelingplekke
    moz botswana & henties
    Regte naam
    Christo Viljoen

    Re: hallo hallo

    welkom golfstok hoop jy geniet jouself hier oppie forum net soos ernie met sy sege gooi kole groetnis bostokelos

  9. #9
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Heidelberg
    Boodskappe
    137
    Wat ry jy?
    Disco II 2002 GS TD5 Auto
    Gunstelingplekke
    Zimbabwe
    Regte naam
    Jaco

    Re: hallo hallo

    Welkom Wicus.

  10. #10
    4x4 met laestrek Kasane's Avatar
    Aangesluit
    03-05-12
    Plek
    Centurion
    Boodskappe
    344
    Wat ry jy?
    2011 Suzuki GV 2.4 ....op die oomblik nog "stock standard"
    Gunstelingplekke
    Enige plek solank dit in die bos is!!
    Regte naam
    Franswa

    Re: hallo hallo

    Welkom by die vuur Wicus!

  11. #11
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    20-12-11
    Plek
    Bethlehem
    Boodskappe
    122
    Wat ry jy?
    Landrover Discovery 3 TDV6 SE, langafstand tenk, ARB buffer, wen-as
    Regte naam
    Bokkie

    Re: hallo hallo

    Welkom Wicus, my seun is tans besig om te "shop" vir 'n Jimny
    Moet nooit ophou droom nie - wanneer jy ophou droom , sal jy nog leef, maar jy sal nie meer lewe nie!

  12. #12
    4x4-grondpadkar Let's Play's Avatar
    Aangesluit
    15-12-11
    Plek
    Garsfontein, Pretoria
    Boodskappe
    183
    Wat ry jy?
    Toyota Hilux 3l D-4D 4x4 D/C wat so paar goeters aan het met 'n goed ingerigte kampwa met 'n huis bo
    Gunstelingplekke
    Enige plek in die land waar ek nog nie was nie!
    Regte naam
    Hennie Beukes

    Re: hallo hallo

    Baie welkom. Nou vir 'n bietjie meer oor jouself en veral 'n foto of twee.
    http://www.wegry.co.za/forum/showthr...yk-almal/page6



    Hennie Beukes
    "As jy iets wil hê wat jy nog nooit gehad het nie, moet jy iets doen wat jy nog nooit gedoen het nie"

  13. #13
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,961
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: hallo hallo

    Welkom!
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  14. #14
    4x4-grondpadkar Tertius's Avatar
    Aangesluit
    01-03-12
    Plek
    Brackenfell, Wes-Kaap
    Boodskappe
    155
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner 3.0 D4D & 2.5 TDI Kombi
    Gunstelingplekke
    Enige grondpad maar veral Kgalagadi, Kruger Wildtuin & Namibia..
    Regte naam
    Tertius

    Re: hallo hallo

    Welkom Wicus.
    A journey of a thousand miles starts with a single dream.

  15. #15
    4x4 met twee ewenaarslotte jacques odendal's Avatar
    Aangesluit
    30-01-12
    Plek
    Kuilsrivier.
    Boodskappe
    1,100
    Wat ry jy?
    76 lc stasiewa & 79 lc bakkie diesels
    Gunstelingplekke
    Hoe willer hoe beter.
    Regte naam
    Jacques Odendal

    Re: hallo hallo

    wicus!
    Sien die jimny het n bietjie van n kosmetiese opkikker gehad, lekker ry & geniet die vuur.
    Dit makie sakie! Wanneer ry ons?

  16. #16
    4x4 met laestrek iondb's Avatar
    Aangesluit
    13-02-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    256
    Wat ry jy?
    2009 Suzuki Grand Vitara 2.4 Auto
    Regte naam
    Jacques

    Re: hallo hallo

    Welkom gholfstok. Jou van is nie dalk Ras nie?

  17. #17
    4x4 met laestrek Theuns's Avatar
    Aangesluit
    13-12-11
    Plek
    Nelspruit, Mpumalanga
    Boodskappe
    396
    Wat ry jy?
    2003 Toyota Hilux 3.0 KZTE 4x4 Dakrak Langafstand brandstof tenk AHA kampstelsel
    Gunstelingplekke
    Kgalagadi en Namibiee
    Regte naam
    Theunis Anderson

    Re: hallo hallo

    Welkom Wicus. Geniet dit om die vuur.

  18. #18
    4x2
    Aangesluit
    25-07-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    21
    Wat ry jy?
    Suzuki Jimny 2010
    Regte naam
    wicus

    Re: hallo hallo

    baie dankie almal. voel amer ge-eerd met al die verwelkominge

  19. #19
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    09-08-12
    Plek
    Durbanville, South Africa
    Boodskappe
    451
    Wat ry jy?
    Jimny (4x4) en Terios (4x2)
    Regte naam
    Doret Botha

    Re: hallo hallo

    Hallo Wicus,
    Ons sien jy het al voor ons aangelsluit en jy skryf: "dagse mense ,,,,
    nuut op die forum, ek ry n Jimny".
    Ons ry ook 'n Jimny en was onlangs met hom deur Botswana. Toe ons terugkom het ons by Kampvuur aangesluit en plaas nou so kort-kort 'n stukkie van ons toer-ervaringe. Het jy dit al raakgelees? (Dis onder Bestemmings). Aanvanklik was ek skepties oor ons keuse van 'n 4x4, maar deesdae het ek baie respek vir die dingetjie. Ons ken nie eintlik ander mense wat een ry nie. Ek sal graag van jou wil hoor hoe vind jy die Jimny, want ons karretjie is nog relatief nuut.
    Groetnis. Karel en Doret /xx

  20. #20
    4x4 met laestrek Alibaba's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Bellville
    Boodskappe
    494
    Wat ry jy?
    Lucky is 'n Toyota Hilux 2,2 petrol, 1992-model. OME-bladvere, Gabriel Safaris, BFG KM2 Muds.
    Gunstelingplekke
    Krugerwildtuin, Mosambiek (enige plek), Weskus Nasionale Park, Sederberg, Noordooskaap, Lesotho ens.
    Regte naam
    Ali van Wyk

    Re: hallo hallo

    Jy weet mos wat hulle seg: Jimny is koning. Welkom Golfstok. Koel naam. Ek sal maar liewer nie te veel vra waar dit vandaan kom nie...


    "In a city you don't live, you just show off." Herman Charles Bosman

    Ali van Wyk
    Tel. +27 21 443 9831
    ali@wegry.co.za
    HEELPAD GRONDPAD!

  21. #21
    4x2
    Aangesluit
    25-07-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    21
    Wat ry jy?
    Suzuki Jimny 2010
    Regte naam
    wicus

    Re: hallo hallo

    Quote Originally Posted by Alibaba Lees boodskap
    Jy weet mos wat hulle seg: Jimny is koning. Welkom Golfstok. Koel naam. Ek sal maar liewer nie te veel vra waar dit vandaan kom nie...
    dis iets waaroor ek nie praat nie .... hehe

  22. #22
    4x2
    Aangesluit
    25-07-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    21
    Wat ry jy?
    Suzuki Jimny 2010
    Regte naam
    wicus

    Re: hallo hallo

    Quote Originally Posted by Karel & Doret Lees boodskap
    Hallo Wicus,
    Ons sien jy het al voor ons aangelsluit en jy skryf: "dagse mense ,,,,
    nuut op die forum, ek ry n Jimny".
    Ons ry ook 'n Jimny en was onlangs met hom deur Botswana. Toe ons terugkom het ons by Kampvuur aangesluit en plaas nou so kort-kort 'n stukkie van ons toer-ervaringe. Het jy dit al raakgelees? (Dis onder Bestemmings). Aanvanklik was ek skepties oor ons keuse van 'n 4x4, maar deesdae het ek baie respek vir die dingetjie. Ons ken nie eintlik ander mense wat een ry nie. Ek sal graag van jou wil hoor hoe vind jy die Jimny, want ons karretjie is nog relatief nuut.
    Groetnis. Karel en Doret /xx
    ek is mal oor die Jimny. Nog nie n lift kit in nie ... so hier en daar chicken ek uit op obstacles dood eenvoudig omdat ek nie wil braaf wees (en dom) en die kar beskadig nie...maar as ek iets aanpak kom ek elke keer ander kant uit.
    Al wat my effe pla is die 3deur en min pak plek (genoeg plek vir 2) ... maar verder is daai kar my hart se punt. Ek het redelik goeie huiswerk gedoen voor ek hom gekoop het en almal het gese ek gaan my vorige kar mis (lancer 2.0GL) ...het die Jimny nou al so 6 na 7 maande en is glad nie spyt nie....mis ook nie my kar se krag en spoed nie.

    Jimny is die beste waarde wat geld kan koop ...en na jou paaiement afgaan het jy nog geld vir kos ook oor hehe

  23. #23
    4x4 met laestrek Alibaba's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Bellville
    Boodskappe
    494
    Wat ry jy?
    Lucky is 'n Toyota Hilux 2,2 petrol, 1992-model. OME-bladvere, Gabriel Safaris, BFG KM2 Muds.
    Gunstelingplekke
    Krugerwildtuin, Mosambiek (enige plek), Weskus Nasionale Park, Sederberg, Noordooskaap, Lesotho ens.
    Regte naam
    Ali van Wyk

    Re: hallo hallo

    Ek ry op die oomblik met my swaertjie se Jimny want hy's vir 'n klompie maande oorsee. Dis 'n fantastiese karretjie net om die dorp rond te ry. Dis net jammer jy kan net twee kinders op die agtersitplek sit, want ek het drie.

    Het julle ooit Cyril Kloppper se storie oor sy Jimny in WegRy gesien?

    http://www.wegry.co.za/rygoed/articl...ossie-maar-man


    "In a city you don't live, you just show off." Herman Charles Bosman

    Ali van Wyk
    Tel. +27 21 443 9831
    ali@wegry.co.za
    HEELPAD GRONDPAD!

  24. #24
    4x2
    Aangesluit
    25-07-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    21
    Wat ry jy?
    Suzuki Jimny 2010
    Regte naam
    wicus

    Re: hallo hallo

    Quote Originally Posted by Alibaba Lees boodskap
    Ek ry op die oomblik met my swaertjie se Jimny want hy's vir 'n klompie maande oorsee. Dis 'n fantastiese karretjie net om die dorp rond te ry. Dis net jammer jy kan net twee kinders op die agtersitplek sit, want ek het drie.

    Het julle ooit Cyril Kloppper se storie oor sy Jimny in WegRy gesien?

    http://www.wegry.co.za/rygoed/articl...ossie-maar-man
    as jy dink hy ry lekker in die stad ... moet jy hom op die grondpad vat

  25. #25
    4x2
    Aangesluit
    25-07-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    21
    Wat ry jy?
    Suzuki Jimny 2010
    Regte naam
    wicus

    Re: hallo hallo

    my liefste Jimny ....
    Click image for larger version. 

Name:	101_7727.jpg 
Views:	5 
Size:	97.6 KB 
ID:	7329Click image for larger version. 

Name:	101_7746.jpg 
Views:	5 
Size:	96.6 KB 
ID:	7330Click image for larger version. 

Name:	2012-04-30 16.51.47.jpg 
Views:	5 
Size:	91.1 KB 
ID:	7331
    Last edited by jotto; 29-08-12 at 06:02.

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •