My skoom male ry n kzte d/c wat stadig warm word as mens ver ry, die engine se verkoeling sisteem is heeltamel deur gegaan, die regte termostaat rediator cap viskus en fan regte v- belts rediator is skoon gemaak en geen lekkasies nie want die sisteem hou druk met n druk toets. al die parte is genuine toyota parte. die bakkie se brandstof verbruik is normaal. al wat ek nog nie vervang get nie is die uitlaat stelsel wat ek dink miskien half geblok kan wees. hy word warm as mens van JHB na Namibie toe ry veral eers omtrent in Botswana. Het iemand enige ander raad wat ek kan probeer.



Antwoord met aanhaling



