Resultate 1 tot 2 van 2

Draad: Defender gesoek

  1. #1
    4x2
    Aangesluit
    02-07-12
    Plek
    Middelburg
    Boodskappe
    6
    Wat ry jy?
    Nissan Terrano 2
    Regte naam
    Awie Nel

    Defender gesoek

    Ek is opsoek na n 110 Defender, toestand van engine en ratkas maak nie saak , het n defender wat in ongeluk was, wil engine en rarkas oorbou, het n disco 1 (met mazda wl 2.5tdi engine) om te ruil.

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,144
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Defender gesoek

    Vetkoek - gaan kyk by www.landyonline.co.za. Hulle is hier tussen ons en Sandton in Hennops Vallei op die R511. Kontak == 076 766 1624
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •