Ons was onlangs op 'n heerlike kampeervakansie in die Gonarezhou Nasionale park in Zimbabwe. Die saadjie is geplant met 'n artikel wat in 'n Wegry tydskrif gepubliseer is.
Ek het 'n reisverslag geskryf op 'n ander aanlyn forum - in Engels - met die hoop dat ander avontuurlustiges daarby kan baat vind.
Die artikel kan gelees word by die volgende web-adres:
http://www.4x4community.co.za/forum/...d.php?t=118696




Antwoord met aanhaling

Piet, Paul en Klaas volg Jan Rap en sy maats ..... 

