Resultate 1 tot 22 van 22

Draad: Maande sonder die R

  1. #1
    4x4 met twee ewenaarslotte Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    1,566
    Wat ry jy?
    2012 Ford Ranger 3.2 4X4 Auto 2008 VW Polo TDI 96kw Swambo se kar 2008 VW Polo TDI 74kw
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Maande sonder die R

    Wat is lekker vet ,smaak nog lekkerder as jy hom braai/bak en saam met witwyn eet, jy eet hom met die hand en jy hou op as jy blinkbek is? O ja hy is op sy beste in die maande sonder die R, die oumense se dan het hy nie wurms nie..

    So lyk hy.....

    Click image for larger version. 

Name:	1Kuite.jpg 
Views:	72 
Size:	58.2 KB 
ID:	6216Click image for larger version. 

Name:	2Meelkuite.jpg 
Views:	73 
Size:	41.5 KB 
ID:	6217Click image for larger version. 

Name:	3gebak.jpg 
Views:	71 
Size:	68.4 KB 
ID:	6218



    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    802
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Maande sonder die R

    Jis Dries, daar leer ek nou iets nuuts hier. Maar verduidelik bietjie watse vet is die daai?
    Johann

  3. #3
    4x4 met agterste ewenaarslot
    Aangesluit
    11-01-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    572
    Wat ry jy?
    Landcruiser 4.2D Bakkie, Colt 2.8 TDI 4x4 Rodeo beide volledig vir Overlanding en Jetta 2L Turbo
    Gunstelingplekke
    Baie plekke in Afrika maar Mosambiek, die Delta en Caprivi is groot gunstelinge.
    Regte naam
    Pierre de Wet

    Re: Maande sonder die R

    Al wat ek van weet met en sonder die wurms in Mei, Junie, Julie en Aug is Tarentaal. Is die dalk Vlakvark?

  4. #4
    4x2 met ewenaarslot Johan K's Avatar
    Aangesluit
    11-04-12
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    63
    Wat ry jy?
    Isuzu 300 DTeq 4X4 D/C
    Regte naam
    Johan

    Re: Maande sonder die R

    Lyk vir my na 'n visserige besigheid. Al gehoor van Kuite (spelling?), maar weet nie juis wat dit is nie.

  5. #5
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    09-03-12
    Plek
    Stellenbosch
    Boodskappe
    158
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D-4D D/C
    Regte naam
    Peet

    Re: Maande sonder die R

    Vir seker is dit snoekkuite (viseiers) daai - hoe water my mond nou! Die weer is reg in die Kaap - so die snoek behoort te loop! Laat my dink om sommer nm by die Koöperasie 'n draai te gooi as hier nie 'n bakkie smous langs pad staan nie. Het die wyn - kort nog net die snoek

  6. #6
    Administrateur Gerrie van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Slaapstad
    Boodskappe
    536
    Wat ry jy?
    Op die oomblik, 'n Camry.
    Regte naam
    Gerrie van Eeden

    Re: Maande sonder die R

    Ek weet ook net van Tarentale in die maande sonder R...
    Daar is nooit iets soos genoeg grondpad nie.

    Gerrie van Eeden
    Joernalis - WegRy/ Journalist - Drive Out
    gerrie@wegry.co.za

  7. #7
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Heidelberg
    Boodskappe
    137
    Wat ry jy?
    Disco II 2002 GS TD5 Auto
    Gunstelingplekke
    Zimbabwe
    Regte naam
    Jaco

    Re: Maande sonder die R

    Sal ek wat uit die bosveld kom vra "watter deel van die bees is dit hu?"

  8. #8
    4x4 met agterste ewenaarslot Arries's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Naboomspruit/SA
    Boodskappe
    532
    Wat ry jy?
    Toyota Prado 3.4lt V6 met TRD supercharger. OME suspension, windcheetah roofrack, frontrunner drawer
    Gunstelingplekke
    Oral waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Armando Viljoen

    Re: Maande sonder die R

    Yip het ook noggie gesien waar daai gedeelte aan die bees of skaap sit nie. Verduidelik asb.Click image for larger version. 

Name:	0002014F.gif 
Views:	72 
Size:	48.0 KB 
ID:	6220
    Laestrek het niks met joga te doen nie

  9. #9
    4x4 met laestrek ThysdJ's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Brackenfell
    Boodskappe
    309
    Wat ry jy?
    1997 Jeep Wrangler 4.0 - AGA Stoof 2010 Hilux 3.0 D4D DC Platkar/Toerkar
    Gunstelingplekke
    Enige plek in die Kalahari waar die rustigheid my bloed deur my are laat bruis
    Regte naam
    Thys de Jager

    Re: Maande sonder die R

    Kaapse Kaviaar...
    Thys de Jager - thys@teamoffroad.co.za
    Lid van SANOTA en OGATO
    Besoek ons webblad: www.teamoffroad.co.za


  10. #10
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    09-03-12
    Plek
    Stellenbosch
    Boodskappe
    158
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D-4D D/C
    Regte naam
    Peet

    Re: Maande sonder die R

    Moet sê, ek leer ook nou iets - het self met tarentale grootgeword, maar ken nie van net tarentale jag in die maande sonder die "r" nie!

    Wil nou nie Dries se draad hier oorvat nie, maar terwyl julle nou so ernstig wonder wat die kuite is. Dries het pragtige foto's daarvan gepos - die "voor" en die "na". Dit is die vis (snoek in dié geval) se eiers wat jy daar tussen die derms uithaal as jy hom vlek en die tradisionele manier om dit gaar te maak is soos Dries daar verduidelik het. Dit is ryk en lekker en jy sluk hom af met 'n smaaklike witwyntjie met vars brood en korrelkonfyt (druiwe) - niks meer nie. Die "Capies" noem dit ook Cape Caviaar.

    Die geloof is ook maar dat jy snoek net in die maande sonder "R" vang anders kan jy dalk kamma wurms innie snoek kry, maar daai is nie rêrig wurms nie. Ons eet hom deesdae maar sommer deur die jaar. By die Koöp koop ons die gevriesde snoek wat hulle in die diep see trol en dan vinnig vries op die boot. Maar 'n vet vars snoek bly natuurlik maar koningskos - en as daar kuite in is, is dit 'n bonus. Die smouse by die bakkies haal dit natuurlik vooraf uit as hulle die vis vlek en moet jy ekstra betaal vir daai kaviaar!

  11. #11
    4x2 met ewenaarslot Vaalwillem's Avatar
    Aangesluit
    21-12-11
    Plek
    Upington, Northern Cape, South Africa
    Boodskappe
    54
    Wat ry jy?
    Pajero 3.2 Di-D LWB Dubbel batterystelsel, OME,sondak, lugsuspensie
    Gunstelingplekke
    Al die mooi plekke in SA
    Regte naam
    Willem Visser

    Re: Maande sonder die R

    Al wat ek ken wat amper so lyk, is vetderm, maar die R speel nie daarin 'n rol en jy braai dit op die kole.
    Hoog is amper soos ver, dit is net baie meer op en nie so plat nie.

  12. #12
    4x4 met agterste ewenaarslot Arries's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Naboomspruit/SA
    Boodskappe
    532
    Wat ry jy?
    Toyota Prado 3.4lt V6 met TRD supercharger. OME suspension, windcheetah roofrack, frontrunner drawer
    Gunstelingplekke
    Oral waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Armando Viljoen

    Re: Maande sonder die R

    met lekker niertjies en lewer met uiewe ook tussen in
    Laestrek het niks met joga te doen nie

  13. #13
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    13-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    376
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Colt 3.0l ....... Yster ! Suzuki Vitara 1,6 ...... Krimpvark !
    Gunstelingplekke
    Die hele SA , Botswana en Namibië
    Regte naam
    David Viljoen

    Re: Maande sonder die R

    Ons Tengers ken nie daai mooi goed nie ...
    Maar ons sal verseker saamsmul.

    (Gode sy dank skoonpa is skaapboer ... ek sou andersins maar bedroeë daarvan afgekom het)
    (... ek is so dik ... want ek vreet so lekker )

  14. #14
    4x4 met twee ewenaarslotte Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    1,566
    Wat ry jy?
    2012 Ford Ranger 3.2 4X4 Auto 2008 VW Polo TDI 96kw Swambo se kar 2008 VW Polo TDI 74kw
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Maande sonder die R

    Dis soos daai Stellenbocher se Snoek kuite. Die Kaap is vrot van die snoek en ek moet se mooi vet en lekker. n' Omie hier by ons, hy is n' Langgaan, verkoop n' groot snoek vir R60 en aan so n' bokwa kan 4 grootmense maar aansit..Ek hoor die Matroosberge le sit van die sneeu, ek ry more daai kant toe oppad Montagu toe

    Groete



    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  15. #15
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Heidelberg
    Boodskappe
    137
    Wat ry jy?
    Disco II 2002 GS TD5 Auto
    Gunstelingplekke
    Zimbabwe
    Regte naam
    Jaco

    Re: Maande sonder die R

    Bring Foto's van die berge

  16. #16
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    04-07-12
    Plek
    Trichardt
    Boodskappe
    26
    Wat ry jy?
    1996 Mitsubishi Pajero 3.5 GLS LWB
    Gunstelingplekke
    ATKV oorde, Badplaas, Bela Bela oorde, wildekus, NAMIBIE, Mosambiek.
    Regte naam
    Gert Jansen van Vuuren (snr)

    Re: Maande sonder die R

    Dries, smaak my jy het al snoek, kreef & en diesmeer geproe, ek is maar van Mamparralanga en kom min by die familie by die see, so vertel my: wats 'n pap snoek? Is dit een wat al te groot geword het?, ek kom so iets agter van die "Hake" wat ek soms hier koop, jy maak hom gaar maar dis maar 'n papperige spul, kleiner vis is baie lekkerder. Click image for larger version. 

Name:	Mosambiek 063.jpg 
Views:	45 
Size:	90.6 KB 
ID:	6222

  17. #17
    4x4 met twee ewenaarslotte Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    1,566
    Wat ry jy?
    2012 Ford Ranger 3.2 4X4 Auto 2008 VW Polo TDI 96kw Swambo se kar 2008 VW Polo TDI 74kw
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Maande sonder die R

    Blessie,
    n' Pap snoek is n' ou snoek, hy is nie meer vars nie. Soos enige vis, moet die oog mooi skoon wees, en nie dof nie, want dan is hy by sy beste tyd verby. Mooi vis wat jy daar het.

    Groete



    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  18. #18
    4x4 met twee ewenaarslotte Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    1,566
    Wat ry jy?
    2012 Ford Ranger 3.2 4X4 Auto 2008 VW Polo TDI 96kw Swambo se kar 2008 VW Polo TDI 74kw
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Maande sonder die R

    Anderkand die tonnel...
    Click image for larger version. 

Name:	DSCF0244.jpg 
Views:	36 
Size:	93.3 KB 
ID:	6237Click image for larger version. 

Name:	DSCF0241.jpg 
Views:	35 
Size:	91.0 KB 
ID:	6238Click image for larger version. 

Name:	DSCF0242.jpg 
Views:	34 
Size:	90.5 KB 
ID:	6239Click image for larger version. 

Name:	DSCF0243.jpg 
Views:	34 
Size:	85.4 KB 
ID:	6240



    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  19. #19
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Heidelberg
    Boodskappe
    137
    Wat ry jy?
    Disco II 2002 GS TD5 Auto
    Gunstelingplekke
    Zimbabwe
    Regte naam
    Jaco

    Re: Maande sonder die R

    Soooo!!! mooi om te sien, sneeu op die berge, dit moes iewers in my kleintyd indruk gemaak het??

  20. #20
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    04-07-12
    Plek
    Trichardt
    Boodskappe
    26
    Wat ry jy?
    1996 Mitsubishi Pajero 3.5 GLS LWB
    Gunstelingplekke
    ATKV oorde, Badplaas, Bela Bela oorde, wildekus, NAMIBIE, Mosambiek.
    Regte naam
    Gert Jansen van Vuuren (snr)

    Re: Maande sonder die R

    Dries, dankie vir jou inset oor snoek, ek moet darem ook net meld die vis op die tafel het ons by 'n local gekoop in Mosambiek by MorrunguloClick image for larger version. 

Name:	Mosambiek 101.jpg 
Views:	30 
Size:	98.2 KB 
ID:	6241

  21. #21
    4x4 met twee ewenaarslotte Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    1,566
    Wat ry jy?
    2012 Ford Ranger 3.2 4X4 Auto 2008 VW Polo TDI 96kw Swambo se kar 2008 VW Polo TDI 74kw
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Maande sonder die R

    Blessie,
    Ja jong ek duik kreef hier aan die weskus in water seker so 9-10 grade c. Ek raak nou te oud vir die koue water en my ou bene wil kraak...Die wette het hier so verander jy, kan behoorlik nie n' kreef kry in die duik tyd nie, jy moet maar oe toemaak en vat as jy kry. Dis amper soos Galjoen tyd, as jy mag vang dan is daar niks maar buite seisoen dan vang jy net Galjoen.

    My uithang plek as ek wil duik is Bokbaai en dan op lans die Weskus daar by Strandfontuin en hoer op daar waar nie karre en mense kom nie. Duikers moet maar oppas die locals sleel jou goed as jy alleen duik en iemand nie jou goed oppas nie.

    Groete.



    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  22. #22
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    09-03-12
    Plek
    Stellenbosch
    Boodskappe
    158
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D-4D D/C
    Regte naam
    Peet

    Re: Maande sonder die R

    Die ou mense het geglo as jy 'n snoek aan sy stert swaai en hy's styf is hy "pap" en as hy pap is as jy hom swaai is hy reg! Ek kon nog nooit dié toets suksesvol in die praktyk bewys nie, maar nou ja, wie gaan vir die "ou mense" sê dis nonsens Self kyk ek hom ook maar in sy oë en die tekstuur van die vleis - as dit so bietjie begin wegbreek en melerig raak, hou ek maar verby. Partykeer is die "china" (klein) snoekies lekkerder as die bokwaens wat geneig is om gou droog te braai as jy nie jou storie ken nie.

    Maar nou ja, laat ek my nie op die terrein van snoek "braai" begewe nie - daarvoor het ons 'n bottel soetes en nog baie hout op die vuur nodig terwyl die sneeu val, want dit kan 'n laaaang gesprek word

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •