Hi Manne en maninne
Ek het n vraag: op my bakkie langs die verkoeler is so wit bottel. 'Overflow reservoir"
Om sy prop let ek op dat hy water uitgooi daar, maar nie soveel dat ek moet water optop nie.
Ek het nog geen issues met tempratuur op bakkie gehad nie, so hy overheat nie.
Wat dit vir my voorkop is dat hy water daar uitstoot.
Het iemand al so iets teegekom?



Antwoord met aanhaling
