Bladsy 1 van 4 1 2 3 ... LaasteLaaste
Resultate 1 tot 25 van 89

Draad: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier werd ?

  1. #1
    4x4 met laestrek Bastian Bakkes's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kareedouw distrik
    Boodskappe
    267
    Wat ry jy?
    FJ Cruiser , EFS veerstelsel , African Outback laaie . Soms 3.0 D4D Hilux DC Outo 4x4 met EFS vere
    Gunstelingplekke
    Hoe groter die duin , des te beter
    Regte naam
    Bastian

    Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier werd ?

    Hier is 'n artikel wat reeds op 8 Junie 2012 se Landbouweekblad verskyn het , wat ek glo elkeen van ons onder oë moet kry . Ons word hierin oor een kam geskeer , sonder aansiens des persoons . Hierdie stuk , wat deur 'n afgetrede joernalis geskryf is , glo ek verdien u en my reaksie . In opvolg van hierdie plasing ( terloops , ek het om een of ander rede baie gesukkel om die artikel gelaai te kry ) sal ek my persoonlike skrywe aan Johan van Wyk plaas .

    Hierdie artikel was ook onder hewige bespreking in die "4x4 Community Forum " onder die kolom " The 4x4 Pub ". Click image for larger version. 

Name:	Johan van Wyk brief.jpg 
Views:	232 
Size:	97.7 KB 
ID:	6098

  2. #2
    4x4 met laestrek Bastian Bakkes's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kareedouw distrik
    Boodskappe
    267
    Wat ry jy?
    FJ Cruiser , EFS veerstelsel , African Outback laaie . Soms 3.0 D4D Hilux DC Outo 4x4 met EFS vere
    Gunstelingplekke
    Hoe groter die duin , des te beter
    Regte naam
    Bastian

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    My gevoel is dat die oud-joernalis gevaarlike aantygings maak . Dubbel kliek op onderstaande " Landbouweekblad brief Johan van Wyk.doc " , om dit oop te maak .
    Landbouweekblad brief Johan van Wyk.doc

  3. #3
    4x2 met ewenaarslot Vrankois's Avatar
    Aangesluit
    15-02-12
    Plek
    Naby Paarl
    Boodskappe
    79
    Wat ry jy?
    Toyota Condor 3000D 4x4 TX
    Gunstelingplekke
    Woestyne
    Regte naam
    Francois Steyn

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Dit is soos die mense wat so kla oor voertuie se uitlaatgasse wat die klimaat verander. Dis so klein persentasie van die probleem, maar hierdie "groenies" raak nooit emosioneel oor die groter oorsake nie. Of soos die ouens wat glo dit is beter vir die Aarde om elke tweede jaar 'n nuwe klein karretjie te koop as om met jou ou 2.8 straight ses (of nog beter, 'n 3.9 3F of 5.7L V8!) aan te hou ry. Die Aarde sal weer herstel nadat ons uitgesterf het..trouens, die plante "eet" CO2... Hoekom huil niemand ooit oor vleisproduksie of suiwelprodukte nie. Die impak op die Aarde is baie groter as 4x4 ry.

  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,327
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Ja -- Johan van Wyk -- en paar ander joernaliste - misbruik die ***gegewe taak om die wereld in te lig - in plaas van inlig sweep hulle op, verdraai feite na hartelus en blaas sensasie aan -- sodat "sy" skrywe tog net geplaas word en almal 'hom" lees -- Maar laat ek nie alle joernaliste onder dieselle kam skeer [soos hierdie ***** in LanbouWeekblad alle 4x4 eienaars onder diesell kam skeer ...

    Het die d*** d**** al ooit stilgestaan gedink: AL die paaie wat die land deurkruis, en spoorlyne, en kraglyne .. daar was eens "prestine pieces of nature" - maar dit gaan oor SY gerief en poleer sy eiedelheid ... mannnn - ek sal WAT wil gee oom hom so 2 weke saam te vat daar deur die agterland van Botswana - Silinda Forest Reserve, en oorslaap by OolfantsPan ...

    Wat 'sad' is, is dat Lweekblad sulke str .. snert plaas
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  5. #5
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    826
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    Ja -- Johan van Wyk -- en paar ander joernaliste - misbruik die ***gegewe taak om die wereld in te lig - in plaas van inlig sweep hulle op, verdraai feite na hartelus en blaas sensasie aan -- sodat "sy" skrywe tog net geplaas word en almal 'hom" lees -- Maar laat ek nie alle joernaliste onder dieselle kam skeer [soos hierdie ***** in LanbouWeekblad alle 4x4 eienaars onder diesell kam skeer ...

    Het die d*** d**** al ooit stilgestaan gedink: AL die paaie wat die land deurkruis, en spoorlyne, en kraglyne .. daar was eens "prestine pieces of nature" - maar dit gaan oor SY gerief en poleer sy eiedelheid ... mannnn - ek sal WAT wil gee oom hom so 2 weke saam te vat daar deur die agterland van Botswana - Silinda Forest Reserve, en oorslaap by OolfantsPan ...

    Wat 'sad' is, is dat Lweekblad sulke str .. snert plaas
    Stem +1

    Ek steur my nie aan die skaapkop se "rantngs" nie. Lees die artikel soos jy wil, weet net waar dit vandaan kom.
    Johann

  6. #6
    4x4 met twee ewenaarslotte Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    1,597
    Wat ry jy?
    2012 Ford Ranger 3.2 4X4 Auto 2008 VW Polo TDI 96kw Swambo se kar 2008 VW Polo TDI 74kw
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    mmmmmm dis al wat ek sal se van nie blaar

    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  7. #7
    4x2 buurman's Avatar
    Aangesluit
    14-05-12
    Plek
    Sabie
    Boodskappe
    18
    Wat ry jy?
    4x4 - Pajero 3.5 SWB Platkar - Fortuner 2,5 2 Wiel - BMW K1200S
    Regte naam
    Riaan van der Merwe

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Ek het nog nie ondervinding daarin nie, maar dis seker hel om afgetree te wees en mens moet na grashalms gryp om 'n storie te verkoop.
    Plaas gebruik hy sy baie vrye tyd om behoorlike navorsing te doen, en nie net ongegonde aantygings te maak nie. Elke plaas het 'n 4x4 roete - HALLOOOO. Swak veld bestuur en meganiese versteuring met trekkers en ploee bly myns insiens nog die grootste oorsaak van erosie en nie meganiese versteuring deur 4x4's nie.

    Wonder wat doen hy vir ontspanning?

  8. #8
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    En wat van oorbeweiding, veral deur bokke en skape in die ou TBVC-state?
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  9. #9
    4x4 met agterste ewenaarslot Arries's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Naboomspruit/SA
    Boodskappe
    532
    Wat ry jy?
    Toyota Prado 3.4lt V6 met TRD supercharger. OME suspension, windcheetah roofrack, frontrunner drawer
    Gunstelingplekke
    Oral waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Armando Viljoen

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    ons het jare terug al vir my skoonpa bewys dat hy meer skade aanrig in die veld met sy 4x2 as ek met my 4x4. Hy het 2 weke later self 4x4 gekoop en op sy plaas gebruik tot en met sy dood.
    Laestrek het niks met joga te doen nie

  10. #10
    4x2
    Aangesluit
    18-05-12
    Plek
    George
    Boodskappe
    11
    Wat ry jy?
    2006 Colt Rodio DC 4 x 4
    Regte naam
    Hendrik Griffioen

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Johann van Wyk probeer seker pos kry by die korrupte ANC regering. Hy en kortbroek kan dan lekker agteroor sit en deel in die winste.

    Die aanval blyk nie net op die 4 x 4 eienaars te wees nie, maar duidelik teen die blanke 4 x 4 mans(seker nog Afrikaans -sprekend ook).

    Die greenies is net so gevaarlik as die deurdiegattrekkers. Dit is altyd tragies dat sulke mense die gereedskap en die platvorms kry om hulle nonsens te verkondig.

    Shame vir hom!!!!!!!

  11. #11
    4x4 met laestrek Bastian Bakkes's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kareedouw distrik
    Boodskappe
    267
    Wat ry jy?
    FJ Cruiser , EFS veerstelsel , African Outback laaie . Soms 3.0 D4D Hilux DC Outo 4x4 met EFS vere
    Gunstelingplekke
    Hoe groter die duin , des te beter
    Regte naam
    Bastian

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Quote Originally Posted by HendrikG Lees boodskap
    Johann van Wyk probeer seker pos kry by die korrupte ANC regering. Hy en kortbroek kan dan lekker agteroor sit en deel in die winste.

    Die aanval blyk nie net op die 4 x 4 eienaars te wees nie, maar duidelik teen die blanke 4 x 4 mans(seker nog Afrikaans -sprekend ook).

    Die greenies is net so gevaarlik as die deurdiegattrekkers. Dit is altyd tragies dat sulke mense die gereedskap en die platvorms kry om hulle nonsens te verkondig.

    Shame vir hom!!!!!!!
    Hendrik ,

    Ek deel jou siening , het vir myself gesê die man sien 'n opening raak om die krip , die krip waar korruptes saamvreet .

  12. #12
    4x4 met laestrek mx4's Avatar
    Aangesluit
    23-01-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    271
    Wat ry jy?
    Het vir my n 2.5hilux4x4 gekry om die desertwolf mee te sleep
    Regte naam
    marius nel

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Haai jong ons moet verstaan die man is net jaloers dat hy nie sy pension reg gespandeer het nie jy kan mos hoor hoe jaloers is hy op die"sogenamde sportsnutvoertuie en sogenamde boswa" Wat dit uintlik jamer maak is dat jy met so persoon sal redeneer tot jy blou in die gesig is hy sal nog steeds glo hy is reg ,al bewys jy hom hy is verkeerd !

  13. #13
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    718
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Ja swaer, genoeg om enige man se "revs"in die rooi in te jaag!!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  14. #14
    4x4 met agterste ewenaarslot Wynand's Avatar
    Aangesluit
    13-01-12
    Plek
    Bly in Richardsbaai, maar werk in Luanda
    Boodskappe
    890
    Wat ry jy?
    Ford Ranger. 3.2 D/K 4x4 Auto.
    Gunstelingplekke
    Klein Karoo
    Regte naam
    Wynand Kruger

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Is dit nie Kortbroek van Schalwyk wat die strande toegemaak het nie, of het ek nou die bul by die tieties beet?

    Nou daar tussen Melmoth en Vryheid (Nader aan Vryheid) moet julle die grond erosie sien. Vir die afgelope 23+ jaar wat ek daardie pad ry het ek gesien hoe dit vererger en raai wat, daar is nie 'n pad naby nie, om nie te praat van 'n 4x4 roete nie.

    Verkeerde ploeg metodes, oorbeweiding, ontbossing. al die goed het 'n baie groter impak op erosie. Al gesien in die landelike gebiede waar die mense voetslaan, elke dag op dieselfde spoor, vir jare aanmekaar, hoe lyk erosie daar?

    Weet darem nie of die anc hom iets sal aanbeid nie. Hulle gaan woes baie geld verlooor as al die mense ophou 4x4's koop en ons weet almal dat daardie sous trein nie kan gaan staan nie.
    Last edited by Wynand; 17-08-12 at 09:30.
    Gaius 147 kW & 470Nm torque - Heeltyd Speeltyd

  15. #15
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-02-12
    Plek
    Groblersbrug Grenspos
    Boodskappe
    72
    Wat ry jy?
    Toyota Fortuner 2010 model 2 lugsakke agter Dastek chip bedraad vir ekstra battery en laaistelsel
    Gunstelingplekke
    Botswana en Zimbabwe
    Regte naam
    sarel alberts

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Die snert wat die man praat is nie eens ons tyd werd om daaroor te praat nie.Reel liewers jou volgende bostrippie in daardie tyd .

  16. #16
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Terwyl ons almal weet dat hierdie loutere onsin is, is daar ongelukkig 'n groot gros mense wat dit vir soetkoek opvreet.

    En omdat hulle is wie hulle is, het hulle nie 'n positiewe en opbouende stokperdjie soos 4x4-ry nie, hulle stokperdjie is heel dikwels briefskryf. Hulle skryf vir tydskrifte, koerante en selfs ministers. En omdat hulle boodskap op die oomblik polities korek is, luister hierdie mense.

    En voor ons weet waar ons is, mag ons nerens meer ry nie.

    Om met hulle te argumenteer, is ook net asem mors. Ek dink ons moet op 'n ander front terugbaklei. En ek dink die beste manier om dit te doen, is deur mense te help. Byvoorbeeld deur te help met uitreike soos Oompie Mac s'n, en die initiatiwe wat Christi in Lesotho aanvoer.

    Hierdie ouens help deur sonpanele en rekenaars aan skole in landelike gebiede te skenk en dan self af te lewer: http://youtu.be/hi3YXOA4_AU

    Op hierdie manier kan ons bewys dat ons verantwoordelik en hulpvaardig is, en so vriende en "goodwill" wen. Ek weet ook ons het almal 'n tekort aan beide tyd en geld, maar ek dink ons skuld dit aan onsself?
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  17. #17
    Administrateur Gerrie van Eeden's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Slaapstad
    Boodskappe
    548
    Wat ry jy?
    Op die oomblik, 'n Camry.
    Regte naam
    Gerrie van Eeden

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Wat hy gerieflikheidshalwe vergeet om te noem - is dat die opleiding waarvan hy praat gedoen word met 'n doel anders as geld maak. NOW se norme en standaarde is baie nader aan wet as wat ons dink - dan gaan almal die kursusse nodig hê. En die doel van die kursusse? Om omgewingsvriedelik jou 4x4 in ekologiese-sensitiewe areas te bestuur. En nog een van die punte van NOW se norme en standaarde is dat alles bestaande roetes geregistreer gaan word, alle paaie gaan gemeet word (hoe wyd en diep die pad en slote rondom dit is) en dit gaan gemonitor word dat sodra dit opgetel word dat die erosie van bestaande paaie toeneem, gaan die roete gesluit word of alternatiewe paai gaan gesoek word.
    Wat hy ook nie noem nie is dat meeste 4x4-roete op bestaande paadjies aangelê word en die bietjie erosie wat daar bykom as gevolg van die gebruik van die paaie, is 'n druppel in die emmer van erosie oor die algemeen in Suid-Afrika... Het iemand vir my sy adres? Lyk my hy bly net daar om die draai van my - miskien moet ek hom net probeer vermy - dalk ry hy my om as hy my in die straat sien...
    Daar is nooit iets soos genoeg grondpad nie.

    Gerrie van Eeden
    Joernalis - WegRy/ Journalist - Drive Out
    gerrie@wegry.co.za

  18. #18
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    09-03-12
    Plek
    Stellenbosch
    Boodskappe
    164
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D-4D D/C
    Regte naam
    Peet

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Wel Gerrie, jy sal definitief uit sy pad uit moet bly as hy op sy Triumph motorfiets wat deur sy vlieënier - seun as 'n "monster" beskryf word daar in die pad afgejaag kom! Volgens sy volgende artikel is hy en sy seun groot motorfietsentoesiaste en weet hy te vertel dat hy al daai monster oopgetrek het tot oor die 200 km/h op die oop pad. Duidelik gee hy meer om vir die natuur as vir sy eie of ander se lewe wat hy sodoende in gevaar stel In sy nuutste artikel kruip hy weer gat by die boere en boervroue - seker maar warm geraak om die vuur!

  19. #19
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    13-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    378
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Colt 3.0l ....... Yster ! Suzuki Vitara 1,6 ...... Krimpvark !
    Gunstelingplekke
    Die hele SA , Botswana en Namibië
    Regte naam
    David Viljoen

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    "deur mense te help" ........dink Peter slaan hier die spyker op die kop.En natuurlik deur balans en beskaafdheid te handhaaf.
    Dalk 'n moeilike begrip vir sommige...

  20. #20
    4x4 met agterste ewenaarslot Arrie's Avatar
    Aangesluit
    19-01-12
    Plek
    Bethlehem, Free State, South Africa
    Boodskappe
    555
    Wat ry jy?
    96 Mitshubisi colt rodeo, 98 Mitshubisi Colt Rodeo, Want net melk vrugtesap en Amaroks kom in 2L
    Gunstelingplekke
    Regs voor
    Regte naam
    arrie

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Die oubaas het ook die klok hoor lui maar weet nie lekker waar die bel hang nie.
    Tyd wat gespandeer word om te safari word nie van die mens se voorafbepaalde leeftyd afgetrek nie.

    Nobody is perfect. But if you drive a MITSHUBISHI you are pretty close

  21. #21
    4x2 met ewenaarslot GERHARD's Avatar
    Aangesluit
    23-01-12
    Plek
    Sir Lowry's Pas buite Somerset-wes
    Boodskappe
    71
    Wat ry jy?
    2009 Toyota Hi-Lux D/C 4X4 3D4D. 2009 Jurgens Explorer boskaravaan.2006 Toyota Hi-Lux 3D4D 4x2
    Gunstelingplekke
    Namibia,Kgalagadi,Hartenbos
    Regte naam
    Gerhard Prins

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Dis wat jy skryf wanneer jy nie weet wat regtig in die 4x4 gemeenskap aangaan nie.My geld is my geld en ek sal dit spandeer soos ek goeddink, want dis myne en ek werk daarvoor.As jy n dikgat is en gelukkig is met jouself,wat is dan die probleem?

  22. #22
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,032
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Ons gaan darem baie wieltol nodig hê om daardie 400 000 ton bogrond jaarliks te verskuif....
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

  23. #23
    4x4 met twee ewenaarslotte Dries de Kock's Avatar
    Aangesluit
    22-12-11
    Plek
    Bothasig
    Boodskappe
    1,597
    Wat ry jy?
    2012 Ford Ranger 3.2 4X4 Auto 2008 VW Polo TDI 96kw Swambo se kar 2008 VW Polo TDI 74kw
    Gunstelingplekke
    Namibia, Weskus (groot maats met krewe)
    Regte naam
    Dries

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Ek's nou lus vir wielspin, dink ek sal dit op UTUBE sit en hom die link stuur, om sy m**r op te werk...lol...

    As ek nie rondry in Saluki nie dan werk ek.

  24. #24
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Mosselbaai
    Boodskappe
    26
    Wat ry jy?
    1994 Toyota Hilux Raider 4x4 DC. Ten volle toegerus vir 'n trip vanaf Mosselbaai tot in London.
    Gunstelingplekke
    Die bos
    Regte naam
    Arno & Elize van der Merwe

    Re: Is die erosieskade wat deur 4x4 avontuurryers ...., die stokperdjie se plesier we

    Tel my rekenaar nou skoon 'n virus op soos ek my vererg. Ek weet nie hoe 'n bekwame joernalis hy was of is nie, maar kan 'n mens nou jou naam so krater maak om mense, wie jy wil bykom, met sulke ongegronde aantygings en aannames aan te val? Skokkend hoe, veral mans, wanneer hulle ouer word, die kluts heeltemal kwyt raak. (Dit is die Arno gedeelte wat hierdie skryf.)

  25. #25
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,032
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell
    Ek wonder of hy al op yuptup gekyk het hoe foeter die manne in die buiteland die omgewing op veral wanneer hulle die moddergate aanpak.....?
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za

Bladsy 1 van 4 1 2 3 ... LaasteLaaste

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •