Hier is 'n artikel wat reeds op 8 Junie 2012 se Landbouweekblad verskyn het , wat ek glo elkeen van ons onder oë moet kry . Ons word hierin oor een kam geskeer , sonder aansiens des persoons . Hierdie stuk , wat deur 'n afgetrede joernalis geskryf is , glo ek verdien u en my reaksie . In opvolg van hierdie plasing ( terloops , ek het om een of ander rede baie gesukkel om die artikel gelaai te kry ) sal ek my persoonlike skrywe aan Johan van Wyk plaas .
Hierdie artikel was ook onder hewige bespreking in die "4x4 Community Forum " onder die kolom " The 4x4 Pub ".![]()



Antwoord met aanhaling


In sy nuutste artikel kruip hy weer gat by die boere en boervroue - seker maar warm geraak om die vuur!


