Bladsy 1 van 2 1 2 LaasteLaaste
Resultate 1 tot 25 van 26

Draad: Bande

  1. #1
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    57
    Wat ry jy?
    2003 Mazda Drifter B2600i SLX d/cab 4x4.
    Regte naam
    Eddie Retief

    Bande

    Goeiedag almal.

    Ek wil net graag hoor van die ander of julle al ooit te doen gehad het met Hercules of Apollo bande en wat dink julle daarvan.

    Ek is opsoek na bande vir my wa. Wil nie heel jaar se salaris blaas op bande nie. Ry seker so 70/30 met haar. 70 teer en 30grond ens. So het net beperkte begroting ens.

    Sal jul opinie opreg waardeur.

  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,322
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Bande

    APOLLO is die "nuwe" naam vir Dunlop bande
    Van Hercules weet ek swiet nôtt nuffingk

    maar lees bikkei Wouter se webblaai oor Bande .. daar behoort inligting te wees. http://www.fourwheeler.biz/


    In my boekie [maar ook omdat ek alles òòrdoen] is bande en remme nie onderhandelbaar nie - ek kies die hoogset kwaliteit - want daai oukies raak lewens [My Dwergie s'n en kinners oppi pad en so aan ...] maar dis maar my opinie - nie te sê dat dat Alpoolo se Hawkz sleg is nie.
    Last edited by Oompie Mac; 21-06-12 at 13:11.
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  3. #3
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    09-03-12
    Plek
    Stellenbosch
    Boodskappe
    162
    Wat ry jy?
    Hilux 3.0 D-4D D/C
    Regte naam
    Peet

    Re: Bande

    Ek het die Hercules 'n paar jaar terug op my Hardbody gehad. Op daardie stadium het Continental hulle versprei. Het nie geweet hulle is nog oppie mark nie. Daar was heelwat 4x4 eienaars wat gedink het dit is 'n goeie waarde vir geld band volgens inligting wat ek op daardie stadium hier uit die rondte bekom het. Ek het goeie diens gekry alhoewel jy nie die kilo's gaan opsit wat jy op die meer bekende bande kry nie. Maar myne het heelwat pak slae gevat in plekke soos Baviaans en Richtersveld, sonder probleme.

  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Bande

    Op die 4x4 Community Forum is BAIE Namibië boere wat net Hercules ry....
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


  5. #5
    4x4 met agterste ewenaarslot Arries's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Naboomspruit/SA
    Boodskappe
    532
    Wat ry jy?
    Toyota Prado 3.4lt V6 met TRD supercharger. OME suspension, windcheetah roofrack, frontrunner drawer
    Gunstelingplekke
    Oral waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Armando Viljoen

    Re: Bande

    Kenni eers van die goete nie
    Laestrek het niks met joga te doen nie

  6. #6
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    57
    Wat ry jy?
    2003 Mazda Drifter B2600i SLX d/cab 4x4.
    Regte naam
    Eddie Retief

    Re: Bande

    Goeiemôre.

    Wil net gou iets by die ander Forum gebruikers iets vra. Ek het tand 245/75R15 bande op my wa. Sal daar groot verskil in hantering ens wees as ek 215/75/R15 bande opsit?

  7. #7
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Bande

    Eddie, 215/75R15's is nie net nouer nie, hulle is ook heelwat kleiner in deursnee. As jy dus 215-wydte bande wil opsit, moet jy eintlik probeer om 215/85R15's te kry (ek het geen idee of hulle beskikbaar is nie). anders verloor jy een 25mm grondvryhoogte.

    Jy sal heel moontlik ook 'n verswakking in remvermoe ervaar, wat nie ideaal is nie, maar solank jy dit binne rekening hou?
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  8. #8
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    57
    Wat ry jy?
    2003 Mazda Drifter B2600i SLX d/cab 4x4.
    Regte naam
    Eddie Retief

    Re: Bande

    Baie Dankie Peter.

  9. #9
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    57
    Wat ry jy?
    2003 Mazda Drifter B2600i SLX d/cab 4x4.
    Regte naam
    Eddie Retief

    Re: Bande

    Daai bande se groote is eindlik 215/80R15. En wat dink jy van 235/75R15? Sal daar groot verskil wees?

  10. #10
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Bande

    Altwee hierdie bande se deursnee is effens kleiner as die 245/75R15's wat jy tans het. En my opinie is dat mens vir 'n veldvoertuig die grootste moontlikke omtrek bande wil he, maar dit is nie noodwendig altyd die beste op die pad nie.

    Ek glo egter nie daar is genoeg verskil tussen wat jy nou het en die 235's dat jy regtig 'n verskil gaan voel nie.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  11. #11
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,322
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Bande

    Die 215 "full profile" is weliswaar biiki kleiner in omtrek - maar synde jy nie 'n jaagduiwel is nie - is dit nie 'n slegte opsie nie -- Ds Gawi se ou Tyotta het al 1 miljoen oorgeslaan -- en ampe AL sy kilo's is in di eKalahari van Botswana tussen die Boesmans - en hy ry net skegs en alleenlik met 215 'full profile' [daar kom nie 'n 80 of 85 by nie .. ] EN dis beslis ligter op brandstof.. en as jy genoeg afblaas is dikkkkk sand, loop hy saam met my 265 bande.

    kry hulle gerus --- maar wees maar kieskeurig oor die MAAK band [Gawi wil nie Conti's hê nie ... ]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  12. #12
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell
    Quote Originally Posted by Cas4x4fun Lees boodskap
    Ek het tans 245/75R15 bande op my wa. Sal daar groot verskil in hantering ens wees as ek 215/75/R15 bande opsit?
    Dagse - is dit 'n boswa- moet wees met daardie bande? Soos Peter en die manne praat sal en nie Marie's opsit vir die bundoe of die beskawing nie-op jou voertuig maak bv 245/70/16 teenoor 235/85/16 'n enorme verskil in terme van omtrek en dus grondvryhoogte. Op die wa sal ek die 245/75 behou....





    "Al die pad....net
    Grondpad...met die selfoon onder die blad...."
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


  13. #13
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    57
    Wat ry jy?
    2003 Mazda Drifter B2600i SLX d/cab 4x4.
    Regte naam
    Eddie Retief

    Re: Bande

    Oompie Mac.

    Watse MAAK band sal oom aan beveel. Ek gebruik op die oomblik die wa net om so af en toe mee te ry en dan is dit die vakansie wa, sal seker in daai bande se leeftyd so 20% met hulle wil gaan off-road ry. Die wa kan in elk geval ook nie jaag nie.

  14. #14
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    57
    Wat ry jy?
    2003 Mazda Drifter B2600i SLX d/cab 4x4.
    Regte naam
    Eddie Retief

    Re: Bande

    George.

    Sy is nie eindlik `n boswa nie, kry te min tyd om haar werklik in die bos te kan geniet. Ry meeste van die tyd nou net naweke met haar rond en dan is dit die jaarlikse vakandsie wa. Sal seker so drie tot vyf keer per jaar miskien die geleentheid kry om haar bos/off road te vat.
    So dink jy nog steeds dat die 215 bande nie gepas en geskik sal wees nie?

  15. #15
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Bande

    Eddie, soos reeds genoem gaan die padhouvermoe van die bande minder wees, veral in terme van remvermoe.

    Dit sal egter nie 'n hengse groot verskil wees nie, en as jy bereid is om daarmee saam te leef, is dit reg. Die RPM's gaan omtrent 6% hoer wees teen enige gegewe spoed.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  16. #16
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell
    Quote Originally Posted by Cas4x4fun Lees boodskap
    So dink jy nog steeds dat die 215 bande nie gepas en geskik sal wees nie?
    Dagse - ek sal dit nie doen nie, aan die einde van die dag bly die besluit by die ou wat sy hand in sy sak moet steek vir die bande. Maak net seker dat die spoed en lading gradering van die bande voldoende is vir jou wa se specs en gebruik anders kan jy moeilikheid met jou versekering optel indien daar iewers fout kom.




    "Al die pad....net
    Grondpad...met die selfoon onder die blad...."
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


  17. #17
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,322
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Bande

    Op jou Mazda? ek sou met gerustheid Firestone se ATX of Destinations opsit - slefs in 215 formaat. Goodyera Wranglers sal ek ook nie meet fout fond oss jy aanwend nie -- [vrooer se Continental A/T bande was NIE gewild nie - maar ek weet nie of hulle ingehaal het nie.
    Ek ry bv Genral Grabbers op LOBO -- en hoewel daai band die Fortuners laat omval, het ek nie steek misnoee met hulle nie [sodra ek GELD het, kry LOBO su 285/80/16 Bridgestone Dueller M/T's op . maar tot dan? die 'Grabbers" het nog alle roetes bygehou wat ek al met di eou fossiel was...]

    Ek dink in jou geval, sal beste vrede he met die Goodyear Wrangler [A/T]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  18. #18
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    57
    Wat ry jy?
    2003 Mazda Drifter B2600i SLX d/cab 4x4.
    Regte naam
    Eddie Retief

    Re: Bande

    Dagse Mense.

    Jammer ek al weer op julle senuwee`s. Wil gou verneem wat sal julle kies? Ek het keuse tussen Goodyear Wrangler AT/SA bande en Continental W-CONTACT.
    My wa het maar in die drie jaar wat ek haar het net so 16000km gery. So ek wil nie R 11000.00 spandeer op bande wat gaan staan en oud word in die motorhuis nie. '
    My werk laat nie toe dat ek meer gereeld met die wa ry nie. Een keer per jaar vakansie trip en dan maar naweke rond rits in die dorp en so aan.
    So wat sal julle kies? Ek verstaan dat `n band net `n leeftyd het van ongeveer 5 jaar.
    Help asb.

  19. #19
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,026
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell

    Re: Bande

    Quote Originally Posted by Cas4x4fun Lees boodskap
    So wat sal julle kies?
    Dagsê, vir jou gebruik baie maklik - die goedkoopste opsie.....
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


  20. #20
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    26-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    57
    Wat ry jy?
    2003 Mazda Drifter B2600i SLX d/cab 4x4.
    Regte naam
    Eddie Retief

    Re: Bande

    Ek oorweeg al om te soek vir `n stel tweede handse bande.
    Weet enige een van julle nie dalk van so iets nie?

  21. #21
    4x4 met twee ewenaarslotte JacquesB's Avatar
    Aangesluit
    05-09-12
    Plek
    Table View, Kaapstad
    Boodskappe
    2,062
    Wat ry jy?
    2005 Jeep Cherokee Sport 4x4 met V8 Lexus motor
    Gunstelingplekke
    Tietiesbaai/Paternoster, Atlantis Duine, Cederberge, Matroosberg - enige plek waar ek 4x4 kan ry...
    Regte naam
    Jacques

    Re: Bande

    Goeie middag Eddie. Ek stem in 'n mate met George saam. Aan die ander kant, is my opinie van die twee bande die volgende:
    - die Goodyear Wrangler A/T is die beter band van die pad af - maar ek dink ook dat die die beste balans tussen die twee opsies gee
    - die Conti World Contact is in my opinie maar meer 'n pad-band, en miskien vir grondpadry en minimale 4x4.

    As die prys verskil nie baie groot is nie, sou ek eerder persoonlik vir die Goodyear Wrangler A/T gaan.
    My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!

  22. #22
    4x4 met laestrek Pieter Ehlers's Avatar
    Aangesluit
    29-08-12
    Plek
    Waverley, Pretoria
    Boodskappe
    368
    Wat ry jy?
    Jeep Wrangler 3.6 Rubicon Unlimited, Suzuki Samurai. My vrou 'n VW Scirocco & Suzuki SJ410.
    Gunstelingplekke
    Sommer oral waar dit mooi en rustig is.
    Regte naam
    Pieter Ehlers

    Re: Bande

    Ek sal ook vir die Wrangler A/T gaan. Het dit op my Jurgens XT120 en baie gelukkig daarmee. Die Jeep het ook die Wrangers op (nie A/T nie) en dis redelik stil op die pad ook. Ek sal wegbly van die Bridgstone Deullers af. Het dit op my Suzuki Vitara gehad en hoe meer kilometers, hoe meer het dit begin raas. Dit het ongelyk begin afloop, nie a.g.v. wielsporing nie, maar net nie meer rond nie. Sou nie 40 000km gehaal het nie en sou vervang moes word, nie omdat die loopvlak weg was nie, maar omdat dit my teen die mure sou uitdryf van die gesing op die pad.
    Don't count the days, make each day count.

  23. #23
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,322
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Bande

    Pieter Ehlers -- Watter Bridgstones het jy op Djeep gehad? Ek ry slegs Duellers en het al 300 000 km pad gelooi sedert my eerste stel Duellers [en ke soort van sweer by di egoed] Dueller 694 A/T .. nog nooit probleme met hulle gehad nie [en Richtersveldt; Kalahari; Botswana; Lesotho; Swaziland .. selfs Baboons Pass met my Duellers gedoen -- oja, Kaokoveldt en Van Zyl's pas ook - GEEn problemm ooit.
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  24. #24
    4x4 met twee ewenaarslotte JacquesB's Avatar
    Aangesluit
    05-09-12
    Plek
    Table View, Kaapstad
    Boodskappe
    2,062
    Wat ry jy?
    2005 Jeep Cherokee Sport 4x4 met V8 Lexus motor
    Gunstelingplekke
    Tietiesbaai/Paternoster, Atlantis Duine, Cederberge, Matroosberg - enige plek waar ek 4x4 kan ry...
    Regte naam
    Jacques

    Re: Bande

    Ek ry nou eers op my 2de stell "offroad" bande - My 1999 Freelander het Michelen 4x4 Synchro bande op gehad - en ek het BAIE BAIE 4x4 roetes daarmee gedoen. Ek was baie gelukkig met hulle. Ek het my Freelander ingeruil met daardie bande op.

    My Jeep het uitgekom met GoodYear Eagles - die grootste gemors ooit. Ek was glad nie beindruk nie. Toe laat ek Hercules opsit - en nou DIE was bande 1000! Ek het nou seker al so 70000km op myne - en my bande is nogsteeds goed vir so +-10-15000km....
    My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!

  25. #25
    4x4 met laestrek Pieter Ehlers's Avatar
    Aangesluit
    29-08-12
    Plek
    Waverley, Pretoria
    Boodskappe
    368
    Wat ry jy?
    Jeep Wrangler 3.6 Rubicon Unlimited, Suzuki Samurai. My vrou 'n VW Scirocco & Suzuki SJ410.
    Gunstelingplekke
    Sommer oral waar dit mooi en rustig is.
    Regte naam
    Pieter Ehlers

    Re: Bande

    Quote Originally Posted by Oompie Mac Lees boodskap
    Pieter Ehlers -- Watter Bridgstones het jy op Djeep gehad? Ek ry slegs Duellers en het al 300 000 km pad gelooi sedert my eerste stel Duellers [en ke soort van sweer by di egoed] Dueller 694 A/T .. nog nooit probleme met hulle gehad nie [en Richtersveldt; Kalahari; Botswana; Lesotho; Swaziland .. selfs Baboons Pass met my Duellers gedoen -- oja, Kaokoveldt en Van Zyl's pas ook - GEEn problemm ooit.
    Oom Mac, ek het die Deuller D694 A/T op gehad. Dis nou moeilik om te beskryf hoe dit afgeloop het, maar kom ek probeer. Die band is opgedeel in 5 "rye" loopvlak. Die 2de en 4de vlak het ongelyk afgeloop. Elke "blokkie" se voorkant was hoër as die agterkant van dieselfde blokkie en dan was die volgende blokkie se voorkant weer hoër. Dit het seker so 2mm in hoogte begin verskil. Dit het absoluut net geen sin gemaak hoekom dit so snaaks afgeloop het nie. Tydens die laaste balansering van die bande by Tiger Wheel en Tyre het hulle aangedui dat hulle baie probleme met die bande het. Toe ek die Suzuki verkoop het, het ek gekyk waar ek die beste prys kon kry en by 2 handelaars het hulle ook die opmerking gemaak dat die bande 'n probleem is. Die banddruk was altyd reg vir die kar, 2.4. Behalwe vir die padgeraas wat erger geword het, het ek nie probleme gehad nie en die off-road gedrag was baie goed en het nooit 'n pap wiel gekry nie of tekens dat klippe dit beskadig het nie - dit was net die geraas. Dit het later begin klink soos 'n kar se diff wat begin oppak het en veral as daar spoed verminder is by bv 'n robot. Ek het op 'n stadium gewonder of die EFS suspension kit nie dalk iets daarmee te doen gehad het nie. Dalk was ek maar net ongelukkig.

    P.S. Ek moet die assuransie nog kontak oor die Jeep se dak waaroor ons Sondag gepraat het. Die paneelkloppers mag dit nie verkoop of weggee nie - dit behoort glo aan die assuransie. Ek sal laat weet wat hulle sê.
    Don't count the days, make each day count.

Bladsy 1 van 2 1 2 LaasteLaaste

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •