Resultate 1 tot 18 van 18

Draad: Hier gaat ons !

  1. #1
    4x2
    Aangesluit
    20-06-12
    Plek
    P.E.
    Boodskappe
    13
    Wat ry jy?
    Land Cruiser Prado, 90 Series. Sleepstang voor en agter, Hooglig domkragpunte, Running boards, Geol
    Regte naam
    Alec Faure

    Red face Hier gaat ons !

    Dagse al die sittendes om die kampvuur.

    Sluip al 'n tydjie hier op die Wegry-forum rond en geniet baie van die segoed en inligting wat hier kwyt geraak word.
    Hoop ek sal sommer gou van aangesig tot aangesig kom met van die name op die forum.

    Daar is darem die bekendes wat onder dieselfde naam op die ander forums geregistreer is.

    Hoop van harte ons loop mekaar erens op 'n stofpad raak terwyl ons die sonsondergang waardeer.

    Wapad groete !

  2. #2
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    883
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Hier gaat ons !

    welkom Alec, gooi bietjie kole op die vuurtjie lat ons sien.
    Johann

  3. #3
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,991
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Hier gaat ons !

    Welkom Alec
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  4. #4
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,128
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: Hier gaat ons !

    Welkom Alec.....hoop jy geniet dit hier man !
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  5. #5
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    728
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Hier gaat ons !

    Welkom Alec, hoe meer siele hoe meer vreugde!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  6. #6
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,488
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Hier gaat ons !

    Hallooo daa inni Baai in -- en WELKOM in di eoopte .. die geluipery kannie goed wees vir die gestel nie [ek meen, my buk is al hoeka gebreek, juis van gebukkend loop [agter rooibokke aan ....]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  7. #7
    4x4 met laestrek Theuns's Avatar
    Aangesluit
    13-12-11
    Plek
    Nelspruit, Mpumalanga
    Boodskappe
    402
    Wat ry jy?
    2003 Toyota Hilux 3.0 KZTE 4x4 Dakrak Langafstand brandstof tenk AHA kampstelsel
    Gunstelingplekke
    Kgalagadi en Namibiee
    Regte naam
    Theunis Anderson

    Re: Hier gaat ons !

    Welkom Alec. Geniet die hitte om die Kampvuur.

  8. #8
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Hier gaat ons !

    Alec,

    Inderdaad ... welkom om die kampvuur.
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  9. #9
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    13-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    442
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Colt 3.0l ....... Yster ! Suzuki Vitara 1,6 ...... Krimpvark !
    Gunstelingplekke
    Die hele SA , Botswana en Namibië
    Regte naam
    David Viljoen

    Re: Hier gaat ons !

    Welkom mater - welkom !

  10. #10
    4x4 met twee ewenaarslotte jacques odendal's Avatar
    Aangesluit
    30-01-12
    Plek
    Kuilsrivier.
    Boodskappe
    1,134
    Wat ry jy?
    76 lc stasiewa & 79 lc bakkie diesels
    Gunstelingplekke
    Hoe willer hoe beter.
    Regte naam
    Jacques Odendal

    Re: Hier gaat ons !

    alec!
    Geniet dit hier om die vuur. Gooi kole!
    Dit makie sakie! Wanneer ry ons?

  11. #11
    4x4 met laestrek Theuns's Avatar
    Aangesluit
    13-12-11
    Plek
    Nelspruit, Mpumalanga
    Boodskappe
    402
    Wat ry jy?
    2003 Toyota Hilux 3.0 KZTE 4x4 Dakrak Langafstand brandstof tenk AHA kampstelsel
    Gunstelingplekke
    Kgalagadi en Namibiee
    Regte naam
    Theunis Anderson

    Re: Hier gaat ons !

    Welkom Alec. Hoop jy geniet die warmte. Laat kom met 'n paar fotos van jou en jou geliefdes - dit sluit natuurlik daai Prado in!

  12. #12
    4x2
    Aangesluit
    20-06-12
    Plek
    P.E.
    Boodskappe
    13
    Wat ry jy?
    Land Cruiser Prado, 90 Series. Sleepstang voor en agter, Hooglig domkragpunte, Running boards, Geol
    Regte naam
    Alec Faure

    Re: Hier gaat ons !

    Dankie aan almal se welkom woorde.

    Was tot dusver maar stil, nog aan die herstel na die motorfietsongeluk. Dit is hoekom ek die 4x far aangeskaf het, vroulief kan dus nou saam met my die natuur geniet. Het die naweek so 'n bietjie "off the beaten track" beweeg met 2 ekstra passasiers en dit redelik geniet. Mis maar steeds die ou ysterperd onder my. Is maar seker 'n kopskuif wat moet plaasvind. Sal 'n paarte draad begin om dié onderwerp aan te roer.

  13. #13
    4x4 met laestrek Jacques Kotze's Avatar
    Aangesluit
    24-08-12
    Plek
    Binnekort in Nelspruit
    Boodskappe
    258
    Wat ry jy?
    Prado 4.0 V6 & 2.5 d4d S/Cab 4x4
    Gunstelingplekke
    Namibie & Laeveld
    Regte naam
    Jacques Kotze

    Re: Hier gaat ons !

    Groot welkom Alec, geniet dit hier!

  14. #14
    4x4 met twee ewenaarslotte JacquesB's Avatar
    Aangesluit
    05-09-12
    Plek
    Table View, Kaapstad
    Boodskappe
    2,153
    Wat ry jy?
    2005 Jeep Cherokee Sport 4x4 met V8 Lexus motor
    Gunstelingplekke
    Tietiesbaai/Paternoster, Atlantis Duine, Cederberge, Matroosberg - enige plek waar ek 4x4 kan ry...
    Regte naam
    Jacques

    Re: Hier gaat ons !

    Baie welkom Alec - ek het ook so gemaak op jou ander draad! Hoop jy geniet ons "geselskap" - en ook die 4x4 praatjies en foto's. Ek hoop maar dat ons 4x4 "trippies" jou meer opgewonde gaan maak ook veld, of berg, of sand-duine te wil gaan ry! Terloops - jy is gelukkig - jy is REDELIK naby die Wildekus. Daar is PRAGTIG areas wat met jou nuwe Prado kan gaan platry - in die woeste Wildekus.!
    My 2005 Jeep Cherokee Sport - met 'n Lexus V8 hart!

  15. #15
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,991
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Hier gaat ons !

    Welkom Alec
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  16. #16
    4x4 met twee ewenaarslotte Sakkie+'s Avatar
    Aangesluit
    18-09-12
    Plek
    Bloemfontein
    Boodskappe
    1,214
    Wat ry jy?
    Colt DC V6 4x4, Offroad Bumper, OME Vering, Rock Sliders, Long Range Tank
    Gunstelingplekke
    Inni Bos
    Regte naam
    Jacques Swanepoel

    Re: Hier gaat ons !

    Welkom Alec, dis lekker om die kampvuur.

  17. #17
    4x4 met laestrek mx4's Avatar
    Aangesluit
    23-01-12
    Plek
    pretoria
    Boodskappe
    271
    Wat ry jy?
    Het vir my n 2.5hilux4x4 gekry om die desertwolf mee te sleep
    Regte naam
    marius nel

    Re: Hier gaat ons !

    welkom vat daai prado en jou vrou en gaan toer jy sal gou agterkom hoe lekker word di ding!

  18. #18
    4x4 met twee ewenaarslotte georgeb's Avatar
    Aangesluit
    01-12-11
    Plek
    Hartbeespoort
    Boodskappe
    1,144
    Wat ry jy?
    2006 Nissan Hardbody, 3.3, DK, 4x4, EFS veringstelsel, Nudge-M bosbreker, Frontrunner dakrak
    Gunstelingplekke
    Oral waar 4x4 nodig is....
    Regte naam
    George Brittnell
    Aangenaam vriend, ja, die bos gogga byt met 'n aansteeklike byt...





    "Al die pad....net Grondpad...met die selfoon onder die blad...."
    Groete

    George Brittnell
    4x4@vodamail.co.za


Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •