Dagse al die sittendes om die kampvuur.
Sluip al 'n tydjie hier op die Wegry-forum rond en geniet baie van die segoed en inligting wat hier kwyt geraak word.
Hoop ek sal sommer gou van aangesig tot aangesig kom met van die name op die forum.
Daar is darem die bekendes wat onder dieselfde naam op die ander forums geregistreer is.
Hoop van harte ons loop mekaar erens op 'n stofpad raak terwyl ons die sonsondergang waardeer.
Wapad groete !![]()



Antwoord met aanhaling


alec!
Dit makie sakie! Wanneer ry ons? 





