Hi almal,
Ek wil nie nog 'n debat oor verskillende bande begin nie, maar sal graag opinies wil kry van mense wat al ondervinding het met hierdie twee bande AT/KM2. Ek het al vele roetes aangedurf met AT's en ten spyte van die 'hoor-se' negatiewe kommentaar dink ek nogsteeds hierdie bande is uitstekend vir 'n 'overland' doel. Ek hoor graag jul opinies.



Antwoord met aanhaling



