OP SOEK NA OORSPRONKLIKE "SANI" "CENTRE WHEEL CAPS"
JH Joubert 014-7637642 / 0721523732
OP SOEK NA OORSPRONKLIKE "SANI" "CENTRE WHEEL CAPS"
JH Joubert 014-7637642 / 0721523732
J J -- daai is 'n "TALL" order [kom vra ook op die Nissan Forum: http://www.nissan4x4.co.za/] - MAAR jy kan die "SANI" insetsels kry en dan op 'n WAW "centre wheel cap" plak
Maar gaan probeer eers die Nissan manne - dalk het een nog syne [my Sani het die Magnesium wiele op gehad, sonder middel koppies]
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Ek het African Outback dakrak te koop vir Sani mk 2 SW
0832386830
Bernhard Johan
Specrite : Johan... -- gaa loer eers bikji hirri gomdraad: http://www.wegry.co.za/forum/showthr...ertensie-plaas!
dankie. Oompie
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/