Frik, dit sal die tweede samekoms wees, ek en George het klaar die eerste Kampvuur dag gehou hehehehe......dag ek seg maar net, net so ommie sout in te vryf, ok daar waar dit nie hoort nie. Ek dink Chris is op die regte spoor met sy raad, en is nou sommer gedoop om 'kommedant generaal' te heet!
Ek skat so einde Julie klink reg, net n a Oompie Mac terug is, want ek smaak ek wil al sy stories hoor, veral net na so n uitreik.
Lekkerrrrrrrrr...kan nie wag nie!





Antwoord met aanhaling



