Meningspeilingresultate: Watter kamp vir die Noorde se wegbreek? (20 - 22 Julie 2012)

Kiesers
11. You may not vote on this poll
  • Thaba Monate

    4 36.36%
  • Dube

    2 18.18%
  • Serindepity

    5 45.45%
Bladsy 2 van 7 FirstFirst 1 2 3 4 ... LaasteLaaste
Resultate 26 tot 50 van 166

Draad: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

  1. #26
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    826
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Frik, dit sal die tweede samekoms wees, ek en George het klaar die eerste Kampvuur dag gehou hehehehe......dag ek seg maar net, net so ommie sout in te vryf, ok daar waar dit nie hoort nie. Ek dink Chris is op die regte spoor met sy raad, en is nou sommer gedoop om 'kommedant generaal' te heet!

    Ek skat so einde Julie klink reg, net n a Oompie Mac terug is, want ek smaak ek wil al sy stories hoor, veral net na so n uitreik.

    Lekkerrrrrrrrr...kan nie wag nie!
    Johann

  2. #27
    4x2 met ewenaarslot Doofinsmurtch's Avatar
    Aangesluit
    18-05-12
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    83
    Wat ry jy?
    Pajero 3.2 DiD, SWB ! 'n Witte! Chrome BullBar met Spots! Mitchellin Tires, Tinted Windows
    Regte naam
    Jan

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Heita!!! daars dit nou, ek is in die 21ste Julie, en as dit die volgende naweek is, kom ek die Saterdag na werk!!

  3. #28
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Johann, jy is reg, ons maak dit dan die 2de bymekaar kom. Jan, mooi man sal lekker wees as so paar manne kan saamtrek. ( Ons beter helftes is natuurlik ingesluit hoor!!!!)
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  4. #29
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Kom aan manne, kom ons hou hierdie draad warm! So n saamtrek gaan lekker wees om ander mense met soveel verskillende belangstellings te ontmoet en saam te kuier. Ons gaan verbaas wees oor hoeveel ander mense ons gesamentlik ken, waar ons al oral was ens. Nee, hierdie "kom saam"sal nie noorde versus suide raak nie, ons afstande maak maar net dat dit bitter moeilik is om een "kom saam"vir almal te reel, maar dit is ideaal as dit kon gebeur, miskien eendag!!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  5. #30
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    826
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Frik, ek stel voor ons stop by 3 of 4 plek name, dan sit ek vir ons n Poll op sodat ons almal kan kry om te stem. Die datum maak ons sommer vas voor die tyd, soos Chris voorgestel het, anners gaan ons nerens kom nie.
    Johann

  6. #31
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Heidelberg
    Boodskappe
    137
    Wat ry jy?
    Disco II 2002 GS TD5 Auto
    Gunstelingplekke
    Zimbabwe
    Regte naam
    Jaco

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Julle manne het 'n greate idee ek sien ook uit daarna, onthou net ek is nog nuut in die ding en wat baie belangrik is en dit sal nie net hierdie forum maar waarskynlik ook my toekoms bepaal want my beterhelfte wil nou graag sien wie die manne is oor wie ek so baie praat????

  7. #32
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Dankie Jaco, sien uit om julle te ontmoet, onthou dit gaan vir ons almal, of die meeste, n eerste keer wees om mekaar te leer ken. Wat n lekker om na uit te sien!!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  8. #33
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Johann,
    Groot idee van jou, doen dit asb?? Onthou net ons het reeds 2xnominations, Thaba Monate en Dube, en een datum sover 20-22Julie. Die manne moet maar asb ingedagte hou dat die plekke sover moonlik sentraal moet wees vir almal. Einde van die maand datums is ons paaie lewendig!!! Laat waai, dankie man!!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  9. #34
    4x4 met agterste ewenaarslot Arries's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Naboomspruit/SA
    Boodskappe
    532
    Wat ry jy?
    Toyota Prado 3.4lt V6 met TRD supercharger. OME suspension, windcheetah roofrack, frontrunner drawer
    Gunstelingplekke
    Oral waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Armando Viljoen

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Laestrek het niks met joga te doen nie

  10. #35
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    826
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Quote Originally Posted by Arries Lees boodskap
    Nee man Arries, nou wat NOU?? Gooi die idees daar, ons huil nie daaroor nie hihihi....
    Johann

  11. #36
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,322
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Arries hat mos reeds SERINDIPITY voorgestel .. nou julle sy tenger gevoelens loop stane seermaak en ander voorstelle gevat en syne uiteggooi - en die ekstra gesiggies is hoe hy betreur laddi oompie nie daa gaan wees nie - en die laaste gevreetjie is OF oor hy lekker kry as hy huil - OF oor sy baas gese het hy moet by anner plek wees om S - Tcs te bemark en demo en so aan ...

    Arries - hukkom saten tjank voor'ie mense ?? eisjjj - mans kan jou aantrek maar wraggiese nerriins heen vat nie

    [wil jy saamry KAAP toe ? ]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  12. #37
    4x4 met agterste ewenaarslot Arries's Avatar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Naboomspruit/SA
    Boodskappe
    532
    Wat ry jy?
    Toyota Prado 3.4lt V6 met TRD supercharger. OME suspension, windcheetah roofrack, frontrunner drawer
    Gunstelingplekke
    Oral waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Armando Viljoen

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Nope huil oorlat ek nie kan maak nie, en kyk hoe lekker reel die manne. Ek sien al die smiles , kuier, kampvuur die melk wat gedrink word na 'n lekkerdag inni veld. Genoeg om te maak laat 'n man sommer op jou skoonma se skouer gaan huil.
    Laestrek het niks met joga te doen nie

  13. #38
    4x4 met laestrek
    Aangesluit
    13-03-12
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    378
    Wat ry jy?
    Mitsubishi Colt 3.0l ....... Yster ! Suzuki Vitara 1,6 ...... Krimpvark !
    Gunstelingplekke
    Die hele SA , Botswana en Namibië
    Regte naam
    David Viljoen

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Klink sommer baie lekker ... maar groot seblief - net laaaaaaaaank voor die tyd laat weet waar en wanneer asb.
    Party van ons se werk is lank voor die tyd geboek en bespreek en vasgemaak en word ons dus genoodsaak om reeds lank voor die tyd aan te dui as ons nie beskikbaar gaan wees nie ....

  14. #39
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    David,
    Die naweek is klaar vasgemaak, 20-22 Julie 2012, nog net vandag om te stem waarheen. Dit gaan verseker n lekker naweek wees om na uit te sien. Kom manne, laat ons mekaar ontmoet en lekker saam kuier!!!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  15. #40
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,322
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    eisjjj - ek gaa' julle saamwees mis -- die Uitreik vertrek 20e die oggend uit Bulawayo - en vewag ons om eers OU aand in Pretooorja te wees - ek twyfel of ek dan gaan peddrul he om te gaan kamp-en-4x4-en-kuier.
    Maar julle moet netnie julle kameras vergeet nie -- ek WAG VIE KIEKIES nê???
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  16. #41
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Oompie,
    Ek vertrou jy gaan ook n lekker 'uitreik' he, julle moet mooi ry en DANKIE vir julle grootse werk wat julle doen. Ek glo daar sal n volgende keer wees.!!!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  17. #42
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    12-04-12
    Plek
    Rustenburg
    Boodskappe
    97
    Wat ry jy?
    Hilux met AHA
    Gunstelingplekke
    Waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Dave

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Wie gaan sover saam kamp?
    Toppie - Dave & Wilma

  18. #43
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Frik en Lizel gaan saam!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  19. #44
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,322
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    ek gan nounie daa wees 'ie - maar ommit makliker te maak virri manne wat moet reel: as jy wil aansluit/ saamgaan - "Copy" die lys in die laaste pos van die draad, "Paste" dit dan in jou antwoord en tik dan jou naam/e by -- so bly die lys op datum en kan Frik hulle sien wat om te verwag [en WIE] en kan hulle voorberei...]
    [blaai aan..]
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  20. #45
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,322
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    NOORDERS KAMPVUUR WEGBREEK: 'GaanSaam' lys.

    Toppie - Dave & Wilma
    Frik en Lizel
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  21. #46
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    12-04-12
    Plek
    Rustenburg
    Boodskappe
    97
    Wat ry jy?
    Hilux met AHA
    Gunstelingplekke
    Waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Dave

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Te oordeel aan die aantal ouens wat gestem het vir 'n bestemming, gaan ons nie baie wees nie- Kom kerels

    Toppie - Dave & Wilma
    Frik en Lizel
    Koos

  22. #47
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    12-04-12
    Plek
    Rustenburg
    Boodskappe
    97
    Wat ry jy?
    Hilux met AHA
    Gunstelingplekke
    Waar ek nog nie was nie
    Regte naam
    Dave

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Sover,

    Toppie - Dave & Wilma
    Frik en Lizel
    Koos
    Nelius & Nicky

  23. #48
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Dankie Dave, hou hierdie keteltjie aan die kook!!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

  24. #49
    4x4 met twee ewenaarslotte Chris van der Merwe's Avatar
    Aangesluit
    03-12-11
    Plek
    Polokwane
    Boodskappe
    1,113
    Wat ry jy?
    Land Cruiser 80 GX 4500 Petrol alias "Obelix" . Land Cruiser 80 VX 4200 T/Diesel alias "Ku
    Gunstelingplekke
    Afrika - Suid van die Sahara
    Regte naam
    Chris van der Merwe

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Frik....dit spook so bietjie, lyk of ons al die 21 ste Julie Angola toe vertrek !
    Chris.
    http://www.wegry.co.za/forum/image.php?type=sigpic&userid=68&dateline=1325073423

    Bang,Skrik en Bewe is aanwendsels

  25. #50
    4x4 met agterste ewenaarslot frik's Avatar
    Aangesluit
    07-12-11
    Plek
    Waterpoort
    Boodskappe
    717
    Wat ry jy?
    1 Toyota Prado 2 Willys cj2a 1946
    Gunstelingplekke
    Daar waar mooi is!
    Regte naam
    Frik Ferreira

    Re: Kom Saam (Noorde - Gauteng en die res van die binnelanders))

    Naand se almal,
    Die son is onder en die dag is verby!! So het ons aan die iende van nominasie vir plekke gekom waarheen ons wil gaan. Amptelik is dit nou Serendepity van 20-22 Julie 2012.
    Ek het die plek so n bietjie opgesoek en lyk baie lekker. Het net opgemerk daar is nie n restaurant of winkeltjie op die plek nie, nie dat dit seker saak maak nie, maar net goed om te weet voor die tyd. Dit wil my voorkom of daar ook nie regtig n "bymekaar kom plek"is nie, as ek verkeerd is , help my reg asb. Die akkomodasie geriewe is skynbaar ook versprei. Dit sal lekker wees om Vrydagaand bymekaar te kom om blad te skud en saam te beplan vir die volgende dag se doen en late. Ek sal more met die plek kontak maak om verdere info te kry en sal dan laat weet. Hier vandaan is ons elkeen op ons eie om jou plek te bespreek en te betaal, ek sien daar is baie opsies tov. akkomodasie beskikbaar. So kan elkeen besluit hoe en waar hy wil bly. Onthou, die wat nog wil saamgaan is baie welkom, maar die datum en plek is vas, tensy hulle ons nie kan akkomodeer nie, maar dan maak ons weer plan daarvandaan af.
    Ons verstaan Chris, sou net lekker wees om julle te kon ontmoet en leer ken, maar daar sal seker weer kans kom!!! Nou kan ons laat waai met planne vir Saterdag!!!
    [SIGPIC][/SIGPIC]Ons ry enige plek

Bladsy 2 van 7 FirstFirst 1 2 3 4 ... LaasteLaaste

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •