Ons kan seker nou begin werk aan die gedagte van n "saamtrek" Almal wat belangstel in so iets word hartlik genooi om gedagtes van waar en wanneer voor te stel. ons sal seker nie almal se behoeftes kan vervul nie, maar is die gedagte om bymekaar te kom op n plek waar ons kan vriende maak en lekker saam te kuier. As ons dan ook nog met ons waens kan gaan ry ,nog beter. Ons moet egter n afsny datum kry van getalle ens om te kan sien of die moontlike plekke almal kan akkomodeer en genoeg tyd vir onsself vir voorbereiding. Hoor graag van almal, en kom almal asb??? Dit kan groot lekker wees!!!!



Antwoord met aanhaling





