Resultate 1 tot 5 van 5

Draad: Huweliksprobleme? Kry 'n Kewer!

  1. #1
    4x4 met laestrek Pine's Avatar
    Aangesluit
    25-12-11
    Plek
    CAW - George!
    Boodskappe
    275
    Wat ry jy?
    Lolette Duinebesie
    Regte naam
    Adriaan Pienaar

    Huweliksprobleme? Kry 'n Kewer!

    Advertensie uit 'n 1969 uitgawe van die 'Ster' tydskrif. Die teks is vir my vreeslik snaaks

    Ek ry die hele dag lank
    Ek druk hom in die rooi
    Drie keer trek ek af
    Om juice in te gooi
    Die langpad lê en slaap
    Op my agterste seat
    Die kilometers vlieg verby
    Met 'n wicked, wicked backbeat...

    Valiant Swart




  2. #2
    4x4 met twee ewenaarslotte Vlakvark's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Worcester, (Die Breederivier Vallei, ... net langs die hemel)
    Boodskappe
    1,091
    Wat ry jy?
    Datsun Safari '82
    Gunstelingplekke
    Worcester, Die Kruger, Stilbaai. .... daar is nog ander plekke ook!
    Regte naam
    Kiewiet Van Der Westhuizen

    Re: Huweliksprobleme? Kry 'n Kewer!

    Kannie glo hulle het ons ge-u nie ... demmit, koop sommer `n kewer weer!!!
    Kiewiet.
    If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.

  3. #3
    4x4 met agterste ewenaarslot jotto's Avatar
    Aangesluit
    10-02-12
    Plek
    Centurion, langs Groenkloof Natuur Reservaat
    Boodskappe
    883
    Wat ry jy?
    4x4 Pajero 3.2 Di D Home made "ARB" bumper, home made roof rack
    Gunstelingplekke
    George, Knysna, Waterberge, Laeveld
    Regte naam
    Johann

    Re: Huweliksprobleme? Kry 'n Kewer!

    Quote Originally Posted by Vlakvark Lees boodskap
    Kannie glo hulle het ons ge-u nie ... demmit, koop sommer `n kewer weer!!!
    Hihihi. +1
    Johann

  4. #4
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    21-05-12
    Plek
    Heidelberg
    Boodskappe
    137
    Wat ry jy?
    Disco II 2002 GS TD5 Auto
    Gunstelingplekke
    Zimbabwe
    Regte naam
    Jaco

    Re: Huweliksprobleme? Kry 'n Kewer!

    Ek wonder of die skrywer van die add, anders sou sinspeel as hy geweet het hoeveel skysake daar deesdae is.

    Het my vrou ook in beatle ge-ontmoet en het nog steeds daai Beatle en is 21 jr gelukig getroud.

  5. #5
    4x2 met ewenaarslot
    Aangesluit
    01-06-12
    Plek
    Roodepoort
    Boodskappe
    37
    Wat ry jy?
    2003 Pajero 3.2 D-iD Auto SWB. 4x4. Sleep 'n 1998 Jurgens CI Escape. Yellow Blade Stabiliseerder.
    Gunstelingplekke
    Drakensberge. Knysna en omgewing. Port Alfred.
    Regte naam
    Willie Viljoen

    Re: Huweliksprobleme? Kry 'n Kewer!

    Het self een van hulle gery. Sal nooit vergeet nie. Op 'n stadium het hulle prys so saam-saam met die jaarmodel geloop. In 1972 het hulle R1972 gekos, ens.

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •