Ek is op soek na 'n Yskas/Vrieskas 60 l - kan iemand help?
![]()
Ek is op soek na 'n Yskas/Vrieskas 60 l - kan iemand help?
![]()
Naand Hein Kontak vir Warren of Steve by Snomaster hulle gee jou goeie afslag op hulle produkte. Ek het met Warren gewerk toe my yskas opgepak het en hulee naverkope diens is wat mens verwag. www.snomaster.co.za hier is hulle web adres.
Tyd wat gespandeer word om te safari word nie van die mens se voorafbepaalde leeftyd afgetrek nie.
Nobody is perfect. But if you drive a MITSHUBISHI you are pretty close
Dankie - sal so maak
Hein het jy nou al n yskas gekry en gekoop en wat het jy gekoop
Tyd wat gespandeer word om te safari word nie van die mens se voorafbepaalde leeftyd afgetrek nie.
Nobody is perfect. But if you drive a MITSHUBISHI you are pretty close
Nee - nog nie gekoop nie - ander dinge het gebeur so die yskas moet maar eers wag!