Hi almal,. Ek soek hulp vir lekker beesbiltong maak, miskien kan die manne hulle kennis met my deel oor hoe om vars beesvleis voor te berei en hoe om 'n lekker stuk geelvet biltong in my eie huis op te hang?
![]()
Ek wil veral weet waarin en hoe lank moet die vleis geweek word? Waar kan ek in Pretoria speserye daarvoor kry?
Weet iemand miskien hoe om chillybites te sny en te maak? Enige voorstelle asb!!![]()



. Ek soek hulp vir lekker beesbiltong maak, miskien kan die manne hulle kennis met my deel oor hoe om vars beesvleis voor te berei en hoe om 'n lekker stuk geelvet biltong in my eie huis op te hang?
