Hier is ons nou - besig met radio-opleiding...
"Al die pad....net
Grondpad...met die selfoon onder die blad...."
Hier is ons nou - besig met radio-opleiding...
"Al die pad....net
Grondpad...met die selfoon onder die blad...."
aggneeeeeeeee man - en ek kikker vir self op toe ek die draad sien -- waaaaa's die kiekies dan tog mos man?
)
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
haha - ek het nogal probeer om 'n prentjie te plak terwyl ons daar was - het obviously nie gewerk nie........maar hier kom hulle nou.....
Ons begin met radio-opleiding - aan die woord is ChristoSlang en Oompie bekyk die pampiere..
Toe val ons in die pad...
en volg 'n mooi lyn....
Toe vat ons die oorkruisgate aan...
Met die afkomslag rek Oompie Boezman se been so bietjie...
Ons was teen "Gert se klip" uit en terug...
Nog so bietjie asknopers...
Toe die pret....
Daar was ander mense ook...
Groot skare het dopgehou...
En ja, ek was self ook daar...
Dit was 'n great dag - dankie almal.........
Daai Blou Datsun bakkie s enaam is "Herrie (op Safari)"
Dankie George -- alte lekker om Boezman ook van buite te in aksie te sien [daai uithangwiel lyk amper of Boezman stukkend is)]
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Sie!!!!! Hoe lekker kyk ek nou .....
Kiewiet.
If you are going through hell, keep going. - Sir Winston Churchill.
George - Hoe het De Wildt vergelyk met Hennops van noudie dag? Dit lyk of dit `n baie lekker dag was!
Hallo Pierre - dit was 'n kookwater dag. Die asknopers soos by foto 6 in die ry asook diè een waarop die rooi Patrol is, was baie meer uitdagend as die by Hennops. Hennops het nie 'n hindernis soos "Gert se klip" nie, terwyl De Wildt nie hindernisse het soos daardie een met die groot klippe asook die lang steilte wat ons by Hennops gedoen het nie. Ek sou sê dat De Wildt so 'n kortkop makliker is as Hennops...
Ek moet ook sê.....alle krediet aan Daihutso Terios - daar is 'n stock standard rooi een na ons deur daai asknopers - die foto met die wit Patrol. Het bietjie stof geskop, maar is bo-uit....!
Last edited by Oompie Mac; 30-05-12 at 23:04.
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/
Sommer nice - Oompie, lyk my ek sal ook daai extended shackles moet opsit....of hoe vêr is die planne met die revolvers?
jong ja George - Adriaan het beduie hy kan dit maak - maar ek sal liewer vir P C opsaal met dit want ek dink nie ADriaan se make gaan die regte stale wees nie - en die is nogal belangrik ..?
Last edited by jotto; 01-06-12 at 06:28.
Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
http://outreach2africa.co.za/