Het iemand hier dalk ondervinding van die COTEK SK350-212 "true sine wave" omsetter. Enige rede om nie die produk teen R1300+vat aan te skaf nie? Ek is bereid om spesifiek meer te betaal vir n hoë kwaliteit uitset wat nie sensitiewe elektronika sal beskakdig nie. Vraag is net of dit robuust genoeg is om saam te ry in die veld en dan antwoord ek maar eintlik myself dat as jou kamera dit kan vat dan kan meeste toerusting dit seker oorleef met die nodige sorg. Dit moet net hou en sy werk bly doen.



Dit makie sakie! Wanneer ry ons? 
Antwoord met aanhaling
