Bladsy 2 van 2 FirstFirst 1 2
Resultate 26 tot 46 van 46

Draad: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

  1. #26
    4x2 Johan Opperman's Avatar
    Aangesluit
    15-05-12
    Plek
    Cradock
    Boodskappe
    24
    Wat ry jy?
    2009 Toyota Landcruiser 79 4.2 werkbakkie 2010 Toyota Landcruiser 76 4.2 toerkar 1990 Toyota Hilux
    Gunstelingplekke
    enige plek sonder n pad
    Regte naam
    Johan Opperman

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Ja Jean

    Ek het gewag dat almal jou eers antwoord!
    Wat moet ek dan doen om jou te oortuig?
    Wat wil jy he ek vir jou moet uitlig?
    Ons weet al daar is bietjie jaloesie betrokke, ne.
    Sal jou vir eers vergewe.

    Jou Defender het beter in die duine gevaar, (ook maar net op brandstofverbruik)

    Groetnis ou Mater
    Laat daardie koperketel kook

  2. #27
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Quote Originally Posted by Johan Opperman Lees boodskap
    Ja Jean

    Ek het gewag dat almal jou eers antwoord!
    Wat moet ek dan doen om jou te oortuig?
    Wat wil jy he ek vir jou moet uitlig?
    Ons weet al daar is bietjie jaloesie betrokke, ne.
    Sal jou vir eers vergewe.

    Jou Defender het beter in die duine gevaar, (ook maar net op brandstofverbruik)

    Groetnis ou Mater
    Laat daardie koperketel kook
    Ja, jong .... dit nou van die man wat al meer Land Rovers besit en gery het as ek. Ek weet jy verlang nog steeds na daai lekker tjorre.


    Groete mater.
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  3. #28
    4x4 met laestrek Bastian Bakkes's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kareedouw distrik
    Boodskappe
    267
    Wat ry jy?
    FJ Cruiser , EFS veerstelsel , African Outback laaie . Soms 3.0 D4D Hilux DC Outo 4x4 met EFS vere
    Gunstelingplekke
    Hoe groter die duin , des te beter
    Regte naam
    Bastian

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Jean , jy't seker 'n paar keer die pyp gestop om rook te maak toe jy al die wyshede kwytgeraak het. Johan , as jy die GO PRO afgeskakel het kon jy dalk daardie half meter verskil uitgewis het tussen jou en Jean

  4. #29
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Quote Originally Posted by Bastian Bakkes Lees boodskap
    Jean , jy't seker 'n paar keer die pyp gestop om rook te maak toe jy al die wyshede kwytgeraak het. Johan , as jy die GO PRO afgeskakel het kon jy dalk daardie half meter verskil uitgewis het tussen jou en Jean
    Ja, ja, Bastian.

    Jy ken my al klaar te goed.

    Johan het probeer om daai Go Pro af te skakel, maar toe sit hy vas. Toe vertel ek hom hy moet sy boude lig as hy by die kruin kom, dalk help dit hom oor die duin. Dit het ook nie gewerk nie.

    Toe plak ek stilletjies 'n LR stieker op die Kruzer, toe loop hy mooi.

    Kyk hoe rook ek nou ....
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  5. #30
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    OK, goed manne ...

    Dit lyk my ons verstaan mekaar.

    Die Defender is in alle opsigte die beter voertuig, behalwe vir:

    1. Betroubaarheid en
    2. Beskikbaarheid van parte in afgelee gebiede in Afrika.
    3. Ewenaarslotte as standaard toerusting


    PS. Die rede vir items 1 en 2 is blykbaar omdat daar soveel meer Troopies is in Afrika wat breek en rol, dus is daar baie parte beskikbaar.






    Last edited by Jean Kotze; 27-05-12 at 21:20.
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  6. #31
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Jean, jammer, ek moet nog 'n paar goed op jou lys bysit:
    4. Veiliger in 'n rol (dak is sterker)
    5. Dakrak kan meer vrag dra.
    6. Hierdie een is persoonlik, want ons is nie almal dieselfde gebou nie, maar ek vind die Defender se sit-posisie baie ongemaklik, veral die posisie van die pedale werk nie vir my nie.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  7. #32
    4x2
    Aangesluit
    24-01-12
    Plek
    Elsburg
    Boodskappe
    17
    Wat ry jy?
    06 Hyundai Terracan SAC Q-tjip TJM Suspensie, TJM Snorkel Manic Spaarwiel draer, 5mm Bashplate
    Gunstelingplekke
    Mabalingwe en die Baviaans Kloof!
    Regte naam
    Louis de Jager

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Tussen daai 2 voertuie sal ek n JK Rubicon vat dankie! 4deur met hardekap, baie dankie!

  8. #33
    4x4-grondpadkar
    Aangesluit
    09-12-11
    Plek
    Swakopmund
    Boodskappe
    181
    Wat ry jy?
    Hilux 4Y
    Regte naam
    Schalk van Schalkwyk

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Quote Originally Posted by Jean Kotze Lees boodskap
    Kyk, wat my nog steeds dwars in die krop steek, is die prys ding. As ons nou mooi na alles gaan kyk, en spesifiek moderne tegnologie ensovoorts, dan behoort die Jeep Wrangler eintlik die duurste voertuig te wees. Die LR is basies ou tegnologie met 'n paar verbeteringe, en die Troopie, wel, hy is lank in die tand. Dus behoort die Troopie eintlik die goedkoopste van die drie te wees.
    Laat ek hier inchip...wat jy vergeet, is die herverkoopwaarde van die voertuie. Ek het my 70SW gekoop in 2009 vir R368 000 en kan hom vandag verkoop vir meer as dit. LR en Jeep is berug vir swak herverkoopswaardes. Dus, as jy duurder betaal vir die Cruiser is dit irrelevant want jou kar gaan sy waarde beter hou.
    Last edited by WegRy-admin; 14-06-12 at 10:46. Reason: fixed quote

  9. #34
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Quote Originally Posted by LouisXander Lees boodskap
    Tussen daai 2 voertuie sal ek n JK Rubicon vat dankie! 4deur met hardekap, baie dankie!

    Hehehe ... Ek stem. Daai Rubi is nou maar net koning van die drie Ikons.
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  10. #35
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Spook,

    Jy moet maar eers weer na jou syfers gaan kyk. As jy bloot na koop en verkoopsyfers kyk, dan gaan jy dalk so 'n idee kry. Maar ... as jy na herverkoopsyfers as 'n % van oorspronklike koopwaarde kyk, gaan jy taamlik verbaas wees. In die laaste twee jaar was die Jeep se % herverkoopwaarde die beste van die drie voertuie. Die LC en die Defender se waardes is omtrent dieselfde. En vergeet maar die boekie op die agente se tafels ... daai ding beteken niks nie.

    Kom ek gee jou 'n paar onlangse voorbeelde:

    Ek koop my Mountain vir R 335 000 en trade hom vir R 255 000. Hy verkoop weer vir R 278 000,00. (82,3%)

    Dieselfde agent verkoop 'n kortbasis Rubi vir R 368 000. 6 Maande later trade hulle hom terug vir R 345 000 en verkoop hom 'n maand later vir R 402 000.

    Ek her verlede jaar in Augustus 'n keuse gehad tussen die 2010 Defender (R 335 000) en 'n 2010 LC 76 SW (R 345 000). Beide met ongeveer dieselfde km op die klok. Nou vertel my gou, watter een van die twee het % gewys die beste herverkoopswaarde?

    Dan moet jy ook gaan kyk na die % van die herverkoopswaarde en die waarde van die nuwe voertuig wat jy hom mee gaan vervang. Op die einde van die dag gaan jou sak baie ligter wees as jy by die LC hou.
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  11. #36
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Quote Originally Posted by Peter Connan Lees boodskap
    Jean, jammer, ek moet nog 'n paar goed op jou lys bysit:
    4. Veiliger in 'n rol (dak is sterker)
    5. Dakrak kan meer vrag dra.
    6. Hierdie een is persoonlik, want ons is nie almal dieselfde gebou nie, maar ek vind die Defender se sit-posisie baie ongemaklik, veral die posisie van die pedale werk nie vir my nie.
    Peter,

    Niks om oor jammer te wees nie. Feite is mos feite.

    Die veiliger in rol ding is seker waar. Maar dan moet ons ook darem noem dat LRs baie minder rol as Toyotas.

    Die dakrak vrag is nie vir my belangrik nie, want ... 'n dakrak moenie swaar gelaai word nie. 80 kg is wat jy voor wil mik. Gooi liewers gewig ondertoe.


    Die sit ding, is 'n ding, ja. Die LR is nie vir almal lekkersit nie. Ek het 'n groot vriend. Hy staan so 6 voet 3 en weeg so 140 kg. Hy pas nie so lekker in die LR nie, maar dan pas hy ook glad nie in die LC 76 nie. En ek dink dis eintlik hier waar jy jou sit moet kry. Dit gaan oor watter een jou boude en sak die beste in pas. My boude pas lekker in altwee in, maar my sak pas beter in die LR in.
    Last edited by Jean Kotze; 01-06-12 at 12:58.
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  12. #37
    4x4 met twee ewenaarslotte Peter Connan's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Kempton Park
    Boodskappe
    1,964
    Wat ry jy?
    1996 Nissan Patrol SGL 4.2 Petrol Langafstand-tenks OME vering PBE dubbelbatterystelsel 33" BFG
    Regte naam
    Peter Connan

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Jean, ek hoor jou. My sak pas nie in een van die twee nie. Tensy hulle reeds stokoud is nie, ouer as die huidige modelle.

    Ook oor dakrakke is jy reg, en tog. Ongelukkig het ek hier net drie opsies:
    1) Oorlaai die dakrak.
    2) Sleep 'n sleepwa.
    3) Los halfte van my familie by die huis.

    Ek verkies nr. 1, maar ek is ook versigtig vir die konsekwensies.
    Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry...

  13. #38
    Administrateur WegRy-admin's Avatar
    Aangesluit
    14-10-11
    Plek
    Kaapstad
    Boodskappe
    439
    Wat ry jy?
    Fiat Panda 4x2, maar hopelik binnekort 'n Jimny (donasies welkom!)
    Regte naam
    Marilize Nel

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Drive South Africa, a 4x4 hire initiative, sent us these videos in response to the everlasting debate. Watching the equally brilliant YouTube videos of what both vehicles are capable of, its no wonder that you get Land Rover ravers, Land Cruisers by heart and those that are sitting on the fence between these two kings of the off-road.



    Land Cruiser & Land Rover: river crossing adventures

    I wasn't surprised to learn that unlike regular vehicles, 4x4's and other off-road vehicles are designed so that they could get across water obstacles. But what threw me completely overboard was that Land Cruisers and Land Rovers could cross such deep rivers, even if it meant floating around for a bit, as illustrated below.

    Toyota Land Cruiser river crossing video
    Watch this short YouTube clip and see how one crazy Aussie drives a Toyota Land Cruiser right into a river... without a snorkel! The SUV floats like a boat, but will it actually reach the bank?



    Have a look at these 4x4 river crossing tips if you want to attempt this stunt on you next 4x4 trip!

    Land Rover Defender river crossing video
    You got to love the Aussies... South Africans don't have to stand back when it comes to off-road craziness. Watch as South African off-roaders take on the deep water in the Berg River Resort in Paarl, South Africa in a Land Rover.



    Seems like both are winning 4x4's for the off-road at the end of the day... What do you think?
    Last edited by WegRy-admin; 14-06-12 at 15:23.

  14. #39
    4x2 Johan Opperman's Avatar
    Aangesluit
    15-05-12
    Plek
    Cradock
    Boodskappe
    24
    Wat ry jy?
    2009 Toyota Landcruiser 79 4.2 werkbakkie 2010 Toyota Landcruiser 76 4.2 toerkar 1990 Toyota Hilux
    Gunstelingplekke
    enige plek sonder n pad
    Regte naam
    Johan Opperman

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Jean
    Maak nie saak watter een jy ry of graag wil ry nie.
    Feit bly staan as jy soos op die video van L/C ry, is jy dom, baie d*nn#rs dom!
    Geen normale mens met verstand doen sulke dinge nie!
    Hier gaan dit verseker nie oor die voertuig nie maar eerder die moer wat die stuurwiel vashou.
    groetnis

  15. #40
    4x4 met twee ewenaarslotte Oompie Mac's Avatar
    Aangesluit
    06-12-11
    Plek
    Benoni
    Boodskappe
    2,327
    Wat ry jy?
    Toyota Prado VX, 4.0 V6 en LOBO die legende
    Gunstelingplekke
    Okavango Delta; Moremi, Kalahari, Boesmanland, Richtersveldt
    Regte naam
    Mac Mc Menamin

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    BRING Daai Troopy nou ek sien ..

    Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120604-00440.jpg 
Views:	36 
Size:	96.8 KB 
ID:	5673

    Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120604-00437.jpg 
Views:	35 
Size:	99.0 KB 
ID:	5674

    Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120604-00438.jpg 
Views:	35 
Size:	97.5 KB 
ID:	5675

    Click image for larger version. 

Name:	IMG-20120604-00439.jpg 
Views:	34 
Size:	100.6 KB 
ID:	5676
    Hoe weet jy jy is klaar met Uitreik? Solank jy lewe .. is jy nie.
    http://outreach2africa.co.za/

  16. #41
    4x2 Johan Opperman's Avatar
    Aangesluit
    15-05-12
    Plek
    Cradock
    Boodskappe
    24
    Wat ry jy?
    2009 Toyota Landcruiser 79 4.2 werkbakkie 2010 Toyota Landcruiser 76 4.2 toerkar 1990 Toyota Hilux
    Gunstelingplekke
    enige plek sonder n pad
    Regte naam
    Johan Opperman

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Sjoe!
    Oom! maar daai onderstelle lyk mooi!
    dis nou sonder die middelste een.

    Groetnis

  17. #42
    4x4-grondpadkar JG Shields's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Pretoria
    Boodskappe
    177
    Wat ry jy?
    LC 105 GX 4500EFi (Kaalvoet), Onco BB, Kolligte, Wenas, Ironman suspensie, Lugsak suspensie - agter,
    Gunstelingplekke
    Lynyanti & Mosambiek kus

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Daar's feite en daar's emosie en iewers tussen-in le die waarheid. Ek dink nie een van die twee speelgoed sou meer bestaan het...of hierdie draad bestaan het, indien albei nie hul sout werd was in die mark nie.

    Op hierdie forum is daar al baie gesels oor "beste" voertuie, net om telkens terug te kom na die vraag....WAARVOOR MOET DIE VOERTUIG AANGEWEND WORD? Hierdie vraag maak eintlik die debat nul werd en maak die keuses van voertuie so wyd oop soos Oom Koos se waenhuis-deur.

    Nou sien ek onwillekeurig MY EIE prentjie oor die "hoe en vir wat" ek my 4x4 gebruik. Die pad is ver en alleen met min voertuie jonger as 1990 modelle wat van voor af kom. Die dorpies/gehuggies is klein met bitter min moderne tegnologie. Jy weet enige iets kan met enige voertuig verkeerd gaan en dan is ons 10/1 op onsself aangewese om hom weer aan die loop te kry. Dis net hier waar die emosie weer wil oorneem want....ek hoor die heel tyd daai klein mannetjie hier op my skouer wat die "betroubaarheid" drommetjie timmer dat my ore sing. Net daar vra ek myself tot watter mate kan ekself my hande aan die ysters waag en ten minste sin maak uit dit wat ek moet doen. Daar en dan skakel my kop sekere fabrikate met reputasies vir onbetroubaarheid, voertuie waar diagnoses met eksterne rekenaars gedoen moet word en voertuie waarvoor ek nie by die volgende gehuggie met IETS gehelp gaan word nie, uit.

    Ek verwys na die "Watter maak voertuig ry jy" draad op hierdie forum, dan vra ek myself:

    1. Behalwe dalk vir LC200's waarvan ek al gehoor het, het ek nog nooit 'n Toyota 4x4 agter op 'n herwinningsvoertuig uit Afrika sien huis toe kom nie. Ek het ook nog nie gesien dat Toyota eienaars vir hulp uit SA moet wag...daar waar die voertuig gebreek het nie. (...en ja, hulle breek).

    2. As ek kyk na die draad genaamd "Werkswinkel" op hierdie forum dan wonder ek watter persentasie van die megansies verwante probleme op die forum is Toyota verwant, in vergelyking met die persentasie wat Toyotas op die "Watter maak voertuig ry jy" draad uitmaak. Kan WegRy admin ons dalk met so 'n tellingtjie help?

  18. #43
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Quote Originally Posted by Johan Opperman Lees boodskap
    Jean
    Maak nie saak watter een jy ry of graag wil ry nie.
    Feit bly staan as jy soos op die video van L/C ry, is jy dom, baie d*nn#rs dom!
    Geen normale mens met verstand doen sulke dinge nie!
    Hier gaan dit verseker nie oor die voertuig nie maar eerder die moer wat die stuurwiel vashou.
    groetnis
    Ek stem 100%
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  19. #44
    4x4 met laestrek Jean Kotze's Avatar
    Aangesluit
    02-12-11
    Plek
    Oos London
    Boodskappe
    416
    Wat ry jy?
    2010 Land Rover Defender Puma Fire 2007 Land Rover Discovery 3

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Quote Originally Posted by JG Shields Lees boodskap
    2. As ek kyk na die draad genaamd "Werkswinkel" op hierdie forum dan wonder ek watter persentasie van die megansies verwante probleme op die forum is Toyota verwant, in vergelyking met die persentasie wat Toyotas op die "Watter maak voertuig ry jy" draad uitmaak. Kan WegRy admin ons dalk met so 'n tellingtjie help?
    Wat ek al in die 4x4 land van ons opgelet het is:

    1. Toyota manne praat baie min openlik van meganiese onklaarheid of tekortkominge van Toyotas
    2. LR manne ruil maklik en openlik met mekaar

    In die laaste 12 maande in ons klub:

    1. LC 70 bakkie - voorste diff
    2. LR 90 - voorste diff
    3. Jeep Cherokee - voorste diff
    4. Toyota Hillux - voorste diff
    5. LR Defender 110 - wheelbearing
    6. Hilux - starter

    Dit vanuit die volgende voertuie wat op gereelde uitstappies gaan:

    1. 2 x Defender 90
    2. 1 x Defender 110
    3. 1 x Cherokee
    4. 1 x LC 70 Cruiser bakkie
    5. 4 x Range Rovers
    6. 6 x Hillux DCs
    7. 2 x Triton DCs
    8. 1 x Ford 2.5 TD
    _________________________________

    Jean H Kotze
    Oos London
    jhkotze@tcguysa.co.za
    0824944149

  20. #45
    4x4 met laestrek Pieter G300's Avatar
    Aangesluit
    15-02-12
    Plek
    Tripoli, Libya & Saldanha, Weskus
    Boodskappe
    209
    Wat ry jy?
    2011 Mercedes G 300 Professional, BF M/T 2000 Land Rover Defender 90, OME, Warn winch, dual battery
    Gunstelingplekke
    Vir 4x4, Afrika!
    Regte naam
    Pieter Bezuidenhout

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Kom kyk maar in my yard, daai nuwe ene staan daar langs my landy. Bougehalte? Die G se bougehalte is dêm beter as die landy s'n, vat dit nou maar van my. Kannie praat oor die Cruiser s'n nie want het hom nog nooit besit en ry nie.

    As ek moet oor kies sal ek weer my hardverdiende geld op die G spandeer.

  21. #46
    4x4 met laestrek Pieter G300's Avatar
    Aangesluit
    15-02-12
    Plek
    Tripoli, Libya & Saldanha, Weskus
    Boodskappe
    209
    Wat ry jy?
    2011 Mercedes G 300 Professional, BF M/T 2000 Land Rover Defender 90, OME, Warn winch, dual battery
    Gunstelingplekke
    Vir 4x4, Afrika!
    Regte naam
    Pieter Bezuidenhout

    Re: Land Rover vs Troopie - wat dink jy?

    Kom kyk maar gerus daar in my yard - Die G staan langs die landy en ek kan vir jou vertel (Uit ondervinding) dat wat bougehalte betref, die G die Defender myle vêr vooruit is. My G is military spec, maar hy het alles wat ek wil hê, plus 'n ordentlike enjin en hy is solied gebou.

    Toemaar, niemand gaan jou stenig. Jy weet mos, die Engelse sê: "An opinion is like an *******, everybody's got one, so you are entitled to yours"

    Nou toe, daar gat jy. Terloops, as ek weer moet kies, spandeer ek weer my geld op die G.



    Quote Originally Posted by Jean Kotze Lees boodskap
    Ja, nee, kyk ....

    Die G-wagon ouens gaan my sekerlik nou kom stenig, maar wragtig waar, daai is darem die grap van die dekade. Die G-wagon se prys behoort eerder hier in die omgewing van R 380 K tot R 480K te wees. Het jy al een van hulle gesien. As jy dink die Defender se poprivets is komies, dan moet jy die ding se bougehalte sien.
    Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg!


Bladsy 2 van 2 FirstFirst 1 2

Plasingtoestemmings

  • Jy mag nie nuwe drade skep nie.
  • Jy mag nie boodskappe plaas nie.
  • Jy mag nie aanhegsels plaas nie.
  • Jy mag nie jou boodskappe redigeer nie.
  •