Ja Jean
Ek het gewag dat almal jou eers antwoord!
Wat moet ek dan doen om jou te oortuig?
Wat wil jy he ek vir jou moet uitlig?
Ons weet al daar is bietjie jaloesie betrokke, ne.
Sal jou vir eers vergewe.
Jou Defender het beter in die duine gevaar, (ook maar net op brandstofverbruik)
Groetnis ou Mater
Laat daardie koperketel kook![]()




Antwoord met aanhaling

. Johan , as jy die GO PRO afgeskakel het kon jy dalk daardie half meter verskil uitgewis het tussen jou en Jean

Feite is mos feite.

.jpg)

Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg!